Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Suzanne Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 119
Jaar gelys 8
Opsomming van Resensie
Crystal S - Mrt 2024
Algehele gradering
As ek weer moet kies, kies ek weer Sea side. Absoluut asemrowend, netjies, gehalte.
SeaSide Self-Catering se terugvoer
Your review is highly appreciated.
Anchin B - Feb 2024
Algehele gradering
Die koeite werd!
SeaSide Self-Catering se terugvoer
Baie dankie vir die optimistiese terugvoering.
Nicola S - Jan 2024
Algehele gradering
Peaceful.
Chantelle B - Jan 2024
Algehele gradering
Eenheid nie wat bespreek is nie.
Lees meerFanie V - Des 2023
Algehele gradering
Lekker verblyf.
Angie M - Nov 2023
Algehele gradering
Amazing!
SeaSide Self-Catering se terugvoer
Good day Angie
Thanks for your review. Looking forward to accommodating you again. It was a pleasure to accommodate you and your husband. Regards, SeaSide
Lesego Herold M - Okt 2023
Algehele gradering
SeaSide Self-Catering it's a place to be. Quite a nice place to visit. Me and my family really enjoyed it. Thanks to SeaSide Self-Catering.
SeaSide Self-Catering se terugvoer
Good day Lesego. Thanks for your review. Looking forward to accommodate you again.
Regards SeaSide
Catriona K - Okt 2023
Algehele gradering
Best place to relax and enjoy.
Lorenzo L - Sep 2023
Algehele gradering
Fantastiese ligging en baie netjiese huis.
Lees meerSeaSide Self-Catering se terugvoer
Vele danksegging vir die optimistiese en goeie terugvoering. Waardeer dit opreg.
Cladjeena V - Sep 2023
Algehele gradering
Asemrowend.
Tracey P - Sep 2023
Algehele gradering
Comfortable and well situated.
SeaSide Self-Catering se terugvoer
Good day Tracey
Thanks for you review. It was good to have you as guests. Hope to see you again.
Regards
Amanda
SeaSide Selfcatering
Danien M - Sep 2023
Algehele gradering
Netjies, skoon en gerieflik.
Leon C - Sep 2023
Algehele gradering
Baie aangenaam en die ligging is baie goed.
Christopher M - Sep 2023
Algehele gradering
Peaceful and quiet.
Grant V - Sep 2023
Algehele gradering
Friendly staff, units very clean and safe.
SeaSide Self-Catering se terugvoer
Good morning Grant
Thanks for your rating. Hope to see you in the future.
Greeting SeaSide Selfcatering
Salome A - Sep 2023
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Alet B - Aug 2023
Algehele gradering
Netjies, ruim , heerlike beddens.
SeaSide Self-Catering se terugvoer
Baie dankie Alet vir jou mooi terugvoering ons waardeer dit baie. Hoop om julle sommer gou weer by ons te akkommodeer.
Groete Amanda
SeaSide Selfcatering
Petro S - Jun 2023
Algehele gradering
Baie gerieflik en skoon.
Morne K - Jun 2023
Algehele gradering
Baie skoon en goed toegerus.
SeaSide Self-Catering se terugvoer
Goeie dag Morne
Ek is bly dat julle die verblyf geniet het.
Groete
Amanda
SeaSide Selfcatering
Margie H - Mei 2023
Algehele gradering
Comfortable, clean accommodation. Friendly hosts.
SeaSide Self-Catering se terugvoer
Good day Pete
Thank you for you review. Good to know that you were happy staying with us.
Regards
Amanda
SeaSide Selfcatering
Demetri S - Mei 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
SeaSide Self-Catering se terugvoer
Goeie dag Demetri
Baie dankie vir jou kommentaar. Bly ons kon vir julle dit lekker maak.
Groete
Amanda
Seaside Selfcatering
Renier W - Apr 2023
Algehele gradering
Uitstekende wegbreek.
SeaSide Self-Catering se terugvoer
Goeiedag Renier
Baie dankie ons is baie bly dat ons vir julle 'n uitstekend verblyf kon bied.
Groete
Amanda
SeaSide Selfcatering
Bernelee S - Apr 2023
Algehele gradering
Fantasties verby!
SeaSide Self-Catering se terugvoer
Goeie môre Bernelee
Baie dankie vir jou "review", ons waardeer dit regtig. Ek is baie bly julle het lekker by ons gekuier. Ons sien uit daarna om julle weer te akkommodeer.
Groete,
Amanda,
SeaSide Selfcatering
Elreth S - Apr 2023
Algehele gradering
Excellent.
SeaSide Self-Catering se terugvoer
Goeie dag
Baie dankie vir jou goeie terugvoering. Ons waardeer regtig baie.
Hoop om julle gou weer te akkommodeer.
Groete
Amanda
SeaSide Selfcatering
Yolande B - Apr 2023
Algehele gradering
Fantastiese self-catering.
SeaSide Self-Catering se terugvoer
Goeie dag Yolande
Ek is baie bly julle het weereens lekker gebly by ons.
Hoop om julle sommer binnekort weer te sien.
Groete Amanda
SeaSide Selfcatering
Gert B - Apr 2023
Algehele gradering
Plek was skoon en netjies. Amanda was baie vriendelik en behulpsaam.
SeaSide Self-Catering se terugvoer
Goeie môre Gert
Baie dankie vir julle terugvoering ons waardeer dit op reg.
Sien uit om julle volgende keer vir langer te kan akkommodeer.
Vriendelike Groete
Amanda
SeaSide Selfcatering
Pieter D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netjies en baie skoon, vriendelike ontvangs.
SeaSide Self-Catering se terugvoer
Goeie dag Pieter
Baie dankie vir julle rating ons waardeer dit opreg.
Bly julle het dit geniet.
Hoop om julle gou weer te kan akkommodeer.
Vriendelike Groete
Amanda
Seaside Selfcatering
Jolandi Y - Jan 2023
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly.
SeaSide Self-Catering se terugvoer
Goeiedag Jolandi
Baie dankie vir die terugvoering. Ons is bly julle het julle verblyf geniet.
Hoop om julle sommer gou weer te sien.
Groete
Amanda
SeaSide Selfcatering
Landi S - Des 2022
Algehele gradering
Die staf is nie behulpsaam nie.
Jaco L - Des 2022
Algehele gradering
So tuis soos by jou eie huis.
Lees meerSeaSide Self-Catering se terugvoer
Goeie dag Jaco
Baie dankie vir jou goeie terugvoering ons is bly ons kon julle vakansie aangenaam gemaak het. Ons glo en vertrou dat die probleem nou uitsorteer is en sien uit om julle weer Desember te kan ontvang.
Groete Amanda
SeaSide Selfcatering
Juliet S - Des 2022
Algehele gradering
Dit was baie lekker, ons het dit baie geniet.
SeaSide Self-Catering se terugvoer
Goeiedag Juliet
Baie dankie vir julle goeie terugvoering.
Groete, Amanda.
SeaSide Selfcatering
Phomolo M - Nov 2022
Algehele gradering
The place was good.
Natasha S - Nov 2022
Algehele gradering
Dit was baie lekker by SeaSide. Ek sal enige iemand dit aanbeveel!
SeaSide Self-Catering se terugvoer
Goeiedag Natasha
Baie dankie vir jou terugvoering, ek is baie bly julle het julle tyd by ons geniet.
Sien uit daarna om julle weer te kan akkommodeer.
Groete
Amanda
SeaSide Selfcatering
Fredenicia V - Okt 2022
Algehele gradering
Fantastiese, stil omgewing en pragtige plek.
SeaSide Self-Catering se terugvoer
Goeiedag Fredenicia
Ons is regtig bly julle het julle tyd by ons geniet.
Sien uit om julle weer te akkommodeer.
Groete
Amanda
SeaSide Selfcatering
Ralph S - Okt 2022
Algehele gradering
Nice and quiet place to stay. Enjoyed the evening walks on the beach and the sunsets.
SeaSide Self-Catering se terugvoer
Goeiedag Ralph
Baie dankie vir jou terugvoering, ons is bly ons kom julle kuier by ons aangenaam gemaak het.
Sien uit om julle weer te akkommodeer.
Groete
Amanda
SeaSide Selfcatering
James M - Okt 2022
Algehele gradering
Dit was wonderlik.
SeaSide Self-Catering se terugvoer
Good day James,
Thank you for your good review.
Regards,
Amanda
Tania R - Sep 2022
Algehele gradering
Netjiese, pragtig skoon huis met niks te kort en 'n asemrowende sonsondergang daarby!
Lees meerSeaSide Self-Catering se terugvoer
Goeie dag. Baie dankie vir die terugvoering. Ons waardeer dit. Sien daarna uit om julle weer te akkommodeer.
Groete, Amanda van SeaSide Self-catering
Kathryn B - Sep 2022
Algehele gradering
Had a pleasant slay.
SeaSide Self-Catering se terugvoer
Good day Kathryn,
Thank you for your feedback. Hope to see you soon.
Regards,
Amanda
Petrowelma B - Sep 2022
Algehele gradering
Fantastiese atmosfeer.
SeaSide Self-Catering se terugvoer
Goeiedag
Baie dankie Ronel, ek is bly julle het lekker by ons gebly. Kom kuier gerus weer.
Groete, Amanda.
Sandra C - Aug 2022
Algehele gradering
Good.
Tshegofatso M - Aug 2022
Algehele gradering
Really enjoyed our stay.
SeaSide Self-Catering se terugvoer
Good day Tshegofatso,
Thank you for your good review.
Hope to see you again.
Regards,
Amanda
Mike V - Aug 2022
Algehele gradering
Op die see.
SeaSide Self-Catering se terugvoer
Baie dankie Mike
Ons is so bly julle het by ons geniet.
Ons sien julle sommer gou weer.
Groete
Amanda
SeaSide Selfcatering
Verushca J - Jul 2022
Algehele gradering
Dit was baie, baie lekker.
SeaSide Self-Catering se terugvoer
Baie dankie Verushca vir jou terugvoering. Ons is baie bly jy het lekker gebly. Sien uit om jou weer te akkomodeer.
Baie dankie vir die mooi skoon unit wat jy vir ons gelos het.
Groete
Amanda
Seaside Selfcatering
Tinus T - Jul 2022
Algehele gradering
Die wooneenheid was puik.
SeaSide Self-Catering se terugvoer
Goeie dag Tinus
Ons is so bly julle het lekker by ons gekuier. Sien uit om julle sommer weer gou te ontvang.
Groete
Amanda
SeaSide Selfcatering
Neil L - Jul 2022
Algehele gradering
Uitstekende, skoon en pragtig netjiese akkommodasie. Baie vriendelike ontvangs en doen regtig moeite om jou tuis te laat voel.
SeaSide Self-Catering se terugvoer
Baie dankie Neil en Sandra watter aangename gaste was julle nie.
Ons is bly ons kon in al julle behoeftes voorsien het.
Sien julle sommer gou weer.
Groete Amanda
SeaSide Self-catering
Marisha S - Jul 2022
Algehele gradering
Verwagtinge oortref.
SeaSide Self-Catering se terugvoer
Baie dankie Marisha.
Bly julle het dit geniet en het veilig gevoel.
Ons sien uit om julle weer te akkommodeer
Groete
Amanda
Brian V - Jun 2022
Algehele gradering
The only place to stay in Port Nolloth.
SeaSide Self-Catering se terugvoer
Goeie dag Brain
Baie dankie vir jou terugvoering ons waardeer dit en dit was vir ons lekker om julle te akkommodeer.
Sien uit om julle in die toekoms weer te akkommodeer.
Groete
Amanda
Elizabeth N - Mei 2022
Algehele gradering
Het lekker gebly.
Natie L - Apr 2022
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Levona B - Apr 2022
Algehele gradering
Clean, practical and well equiped and close to the beach. WiFi will be a bonus in the future.
Franene M - Apr 2022
Algehele gradering
Rustig, vredevol, lekker.
Robert M - Mrt 2022
Algehele gradering
Besigheids trip.
Annalize K - Mrt 2022
Algehele gradering
We had a lovely stay at Seaside Self-Catering, perfect for what we needed.
Ranay B - Mrt 2022
Algehele gradering
Fantasties en rustig.
Micheal C - Mrt 2022
Algehele gradering
Fantasties vanaf die oomblik van aankoms tot vertrek.
Marna S - Mrt 2022
Algehele gradering
Was baie lekker rustig.
Jurgens R - Feb 2022
Algehele gradering
Baie mooi netjies en goed ingerig.
Jonette L - Feb 2022
Algehele gradering
Rustig en ontspanne.
Kabelo M - Feb 2022
Algehele gradering
The facilities were clean and comfortable but, found it difficult to get a hold of the property owners when needed.
Carly C - Feb 2022
Algehele gradering
Asemrowend.
Belinda L - Jan 2022
Algehele gradering
Fantasties. Sal weer daar gaan bly.
Deon B - Jan 2022
Algehele gradering
Veilig, netjies.
Wynand B - Jan 2022
Algehele gradering
Goeie diens, lekker possie van jou huis na jou huis!
Freddie L - Des 2021
Algehele gradering
McDougal voorwaar aangename verassing.
Jaco L - Des 2021
Algehele gradering
5-ster.
Frank H - Des 2021
Algehele gradering
Onvergeetlik.
Nicolaas E - Des 2021
Algehele gradering
Uitstekende verblyf met alles tot jou beskikking.
Shandre V - Des 2021
Algehele gradering
Heerlik gebly. Dankie.
Renier K - Des 2021
Algehele gradering
Pragtige plek, lekker gerus.
Mark G - Nov 2021
Algehele gradering
Heerlik! Gasvryheid en skoon!
Juan-lee M - Nov 2021
Algehele gradering
Heerlik
Johan S - Okt 2021
Algehele gradering
Great.
Jacques R - Okt 2021
Algehele gradering
Was netjies, alles baie nuut. Sal weer daar oorslaap.
Deoleen V - Okt 2021
Algehele gradering
Dit was baie lekker.
Elchoir B - Sep 2021
Algehele gradering
Puik.
Trish B - Sep 2021
Algehele gradering
Enjoyable
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Genotvol
Personeel was vriendelik, hulpvaardig. Geriewe uitstekend.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Charlotte T - Sep 2021
Algehele gradering
Warm vriendelike ontvangs. Lieflik, netjies en veilig.
Dineo M - Sep 2021
Algehele gradering
Baie netjies en veilig.
Jacques P - Jul 2021
Algehele gradering
Netjies met alles funksioneel en goed onderhou.
Louise V - Jul 2021
Algehele gradering
Baie netjies, als wat jy nodig het, ruim genoeg!
Anton B - Apr 2021
Algehele gradering
Baie Lekker!
Tebogo K - Apr 2021
Algehele gradering
Good.
Rajiv D - Mrt 2021
Algehele gradering
Very relaxing. Clean and cosy place.
Nico B - Feb 2021
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly. Baie skoon en netjies.
Johan V - Jan 2021
Algehele gradering
Fantastiese akkommodasie.
Chris N - Jan 2021
Algehele gradering
Die eenheid was splinternuut en was toegerus met als wat ons nodig gehad het. Gereelde skoonmaakdienste was ingesluit. Ons het lekker gerus en sal weer gaan!
Rudi V - Des 2020
Algehele gradering
Baie lekker, skoon en netjies.
Faith T - Des 2020
Algehele gradering
We had a good time. Wish we were there for longer.
Anne-marie G - Des 2020
Algehele gradering
Ongelooflik mooi, skoon en loopafstand vanaf die see.
Tendai M - Des 2020
Algehele gradering
Best customer care, security. Clean and quiet.
Saretha F - Jan 2020
Algehele gradering
Fantastiese plekkie, modern en goed uitgerus.
Eugene N - Des 2019
Algehele gradering
Die plek was netjies en skoon.
Jaco L - Des 2019
Algehele gradering
Baie lekker!
Basil C - Des 2019
Algehele gradering
December family vacation.
Ilona H - Des 2019
Algehele gradering
Baie vriendelik, skoon en netjies sal dit definitief aanbeveel.
Betsie M - Des 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Tshireletso H - Sep 2019
Algehele gradering
Everything was perfect. I am glad I chose SeaSide Self-Catering.
Katlego M - Sep 2019
Algehele gradering
Excellent.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Uitstekend.
Uitstekende diens en 'n skoon chalet.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Patrick M - Sep 2019
Algehele gradering
Baie aangenaam en veilig, rustige ontspanne atmosfeer.
Daniel S - Jul 2019
Algehele gradering
The unit was stunning, clean and we were surprised by the modern furnishings.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Die eenheid was pragtig, skoon en ons was verbaas oor die moderne meubels.
Ons sal beslis terug wees. Die eenhede is nuut gebou met goeie sekuriteit. Dit bied 'n gevoel van 'n eie moderne, volledig gemeubileerde strandhuis.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Mario L - Apr 2019
Algehele gradering
Gerieflik.
Andrea B - Mrt 2019
Algehele gradering
Heerlik gebly.
Hettie O - Jan 2019
Algehele gradering
Veilig, pragtig, netjies en skoon.
Ester V - Jan 2019
Algehele gradering
Fantasties!
Lees meerCecil N - Jan 2019
Algehele gradering
Excellent.
Laetitia V - Jan 2019
Algehele gradering
Netjies, gerieflik en goed toegerus.
Jaco L - Des 2018
Algehele gradering
Ons wooneenheid was fantasties, pragtig skoon, mooi gemeubileerd en ons is baie tuis laat voel! Ons kannie wag om weer te kom nie!
Odette V - Des 2018
Algehele gradering
Rustige plekkie.
Jeanne T - Nov 2018
Algehele gradering
Heerlike, gemaklike gesellige verblyf.
Thomas S - Des 2017
Algehele gradering
Dit was pragtig.
Lees meerRita K - Des 2017
Algehele gradering
Lekker rustig gekuier.
Henk B - Okt 2017
Algehele gradering
Netjies, skoon en prakties.
Eddie E - Sep 2017
Algehele gradering
Behalwe dat dit bitter koud was het ons lekker gekuier.
Elaine C - Apr 2017
Algehele gradering
Heerlik.
SeaSide Self-Catering se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ons hoop om u in die nabye toekoms weer te kan akkommodeer.
Anne-marie C - Jan 2017
Algehele gradering
Lieflik.
SeaSide Self-Catering se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering. Ons vertrou dat SeaSide Self-Catering waarde vir u geld gebied het.
Monica S - Jan 2017
Algehele gradering
Splinternuut.
SeaSide Self-Catering se terugvoer
More Me Schwartz,
SeaSide wil u graag bedank vir die terugvoering, dit was vir ons 'n plesier om u te kan akkommodeer. Ons hoop en vertrou om u weer in die nabye toekoms te sien.
SeaSide Self Catering
Chris V - Des 2016
Algehele gradering
Baie lekker drie nagte slaapplek.
SeaSide Self-Catering se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering. Ons vertrou dat SeaSide Self-Catering waarde vir u geld gebied het.
Gerrit C - Aug 2016
Algehele gradering
Was puik!
SeaSide Self-Catering se terugvoer
Baie dankie vir u terugvoering en u SeaSide Self-Catering ondersteun het. Vertrou dat ons u in die toekoms weer sal kan akkommodeer.
Chris C - Aug 2016
Algehele gradering
Pragtige akkommodasie van hoë kwaliteit.
SeaSide Self-Catering se terugvoer
Baie dankie vir u terugvoering, dit word waardeer.
- Kapasiteit: 52 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kobus Meiring-straat, McDougalls Bay, Port Nolloth, 8280, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom