Silver Spray

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 54 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Shirley S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

The owner is so friendly and very helpful; all was just perfect. Wonderful, friendly, the best host ever.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Richard M
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Work/Surf trip. Stopped in Vic Bay to surf and work. Silver Spray was ideal. Surf right in front and WiFi good enough for Zoom.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anel V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Spectacular views with rest for your soul. You can't get any closer to the sea! We had a lovely weekend. The house was clean and neat. Will definitely stay there again in the near future!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Esther
Silver Spray
Baie dankie vir die terugvoer. Ons is baie bly julle het dit geniet en sien uit na die volgende besoek.

Nicole P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Amazing. Peaceful, on the beach, clean, great views.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Esther
Silver Spray
Baie dankie. Ons hoop ons sien julle gou weer.

Pieter B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Perfekte ligging, sentraal en ekonomies. Lekker gebly, perfek vir 'n vinnige wegbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Esther
Silver Spray
Hi Pieter, Dankie vir die goeie terugvoer. Bly julle het julle verblyf geniet en ons hoop om julle gou weer te sien.

Ilze R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2025

Stukkie hemel. Met die eenheid op die strand was dit fantasties. Inboek was maklik. Het alles mooi uitgelig in die kommunikasie. Sal beslis weer gaan.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Esther
Silver Spray
Hi Ilze, Baie dankie dat julle by Silverspray kom kuier het. Baie dankie vir die goeie terugvoer, ons waardeer dit baie. Hoop om julle gou weer te sien.

Annelize B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Nov 2025

Rustig. Baie oulike plekkie, op die see, baie rustig.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Esther
Silver Spray
Baie dankie vir die goeie terugvoer.

Phillip R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2025

Asemrowende uitsig en see ervaring. Mooie see uitsig en die beste ontspanning om vir die see te kyk en te hoor.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Esther
Silver Spray
Baie dankie vir die goeie terugvoer. Hoop om julle weer te sien in die toekoms.

Gerhard V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Okt 2025

Was ok, maar sal nie weer soontoe gaan nie. Die verblyf was ok. Van al my vele besprekings deur die webtuiste was hierdie my swakste bespreking. Parkering baie groot probleem.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Esther
Silver Spray
Hi Gerhard, Baie dankie vir die konstruktiewe terugvoer. Ons neem al ons gaste se terugvoer baie ernstig op. Ons sal beslis u mening met erns oorweeg en die nodige aanpassings maak. Groete, Silverspray-span

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Mei 2025

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Esther
Silver Spray
Hi Lisinda, Dankie dat julle by Silverspray gebly het. Ons waardeer die terugvoer. Ons hoop om julle gou weer te sien.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Esther Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 123

Op LekkeSlaap 15 jaar

Vanaf
R 1 305
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 305
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 305
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach Road, Victoria Bay, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7452e28c100c7866a97c79e136f88657176f644fe3a817132957d4a9afe7abc8e283db8823b471aa1ac42f584df9eeef415d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 305 per nag (plek vir 2) 54 5 1 5 Beach Road Victoria Bay 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.005080557613 22.548444718122
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang