Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Prys sluit in
- Seafront Beach House
- Selfsorg
- Seaview Studio
- Selfsorg
- Budget Studio
- Selfsorg
Huisreëls
Neem altyd ander gaste in ag, want hulle sal jou in ag neem. Geen skoonmaakfooi of breekskadefooi word gehef nie, en die eiendom werk op 'n eerlikheidsooreenkoms - los asseblief die eenheid skoon, en indien jy iets breek, die toepaslike bedrag. Indien jy 'n daaglikse skoonmaakdiens wil hê, kan dit teen 'n bykomende koste aangevra word. Reël dit asseblief vooraf. Gaste moet hul eie strand-/swemhanddoeke, braaihout/houtskool en vuuraanstekers saambring. Indien jy DStv wil kyk, bring asseblief jou dekodeerder en slimkaart. Ons het OpenView. Daar is gratis WiFi beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 12 maande voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 maande voor die inkloktyd | 45%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 maande voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Beach Road, Victoria Bay, George, 6529, Wes-Kaap
Sien kaart- 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang