Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Silver Spray

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Esther Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 101

Jaar gelys 11

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 40 resensies vir Silver Spray
Netheid
4.5/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.1/5
Carien C - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Carien C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely view.

Only slept there but the view and bay is awesome.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Silver Spray se terugvoer

Thanks for the feedback. Hope to see you soon.

Silver Spray
David D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly.

Baie lekker was beste ligging ooit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marianne B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianne B
Saam met vriende

What a wonderful 10 days. We will be back .

Fabulous stay and beautiful weather.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fawzia G - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Fawzia G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Thoroughly enjoyed our stay at Silverspray.

An extremely clean and neat unit sufficient for a couple. Only gripe is the bad WiFi signal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Silver Spray se terugvoer

Thank you for staying at Silverspray. We are currently looking into the WiFi issue. Thanks for mentioning it. See you soon.

Silver Spray
Louis D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik! Ons kom weer.

Dit was skoon, en ons gasheer het gereeld gehoor of ons ok is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Silver Spray se terugvoer

Dit was lekker om julle daar te hê, dankie vir die foto's!

Silver Spray
Marlene L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker gebly.

Baie lekker gebly, was baie netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Silver Spray se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering, Marlene.

Silver Spray
David D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
David D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful location.

The location is absolutely stunning. The unit is quite basic, and I understand budget, but it could still be clean.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Silver Spray se terugvoer

Hi David

Sorry for your unclean experience with us, we do not wish that for anyone. Can you please tell us more so we can follow up with this?

Silver Spray
Marleen S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marleen S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was peaceful.

We had a lovely time. Thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Silver Spray se terugvoer

Thank you, it's always lovely to show people a piece of our paradise.

Silver Spray
Corne R - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Corne R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowende verblyf.

Baie lekker gebly, plek was soos geadverteer en skoon. Sal enige tyd weer daar bly as ons weer in George omgewing is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Silver Spray se terugvoer

Awesome, baie dankie vir die terugvoering! Ons is bly julle het dit geniet en sien uit om julle weer te akkomodeer!

Silver Spray
Nadine F - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine F
Enkelreisiger

Beste ligging, goeie waarde vir geld.

Die woonstel is basies, skoon en netjies. Goeie waarde vir geld, beste ligging ooit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Silver Spray se terugvoer

Dankie Nadine! Hoop om jou weer te sien!

Silver Spray
Kimberly B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kimberly B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Close to the beach and perfect for a couple, lovely braai and outside table and sufficient items inside for a short stay.

Lovely spot thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Silver Spray se terugvoer

Thank you Kimberley. Look forward to host you again!

Silver Spray
Graham B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Graham B
Enkelreisiger

Everything I Expected.

Really nice stay in a location that I had only previously visited. Vehicle access and parking in the protected area worked perfectly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Silver Spray se terugvoer

Graham! Come visit again!

Silver Spray
Juriaan E - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Juriaan E
Saam met vriende

Vicbaai is amazing.

Baie mooi en baie veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Silver Spray se terugvoer

Dankie vir die mooi kommentaar Juriaan.

Silver Spray
Erica M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Erica M

Ongelooflike mooi ligging!

Bekoorlike historiese huis met die see 'n paar treë weg. Heerlike stoep. Huis benodig 'n deeglike skoonmaak en een kamer en badkamer het kondensasie probleme. Met beurtkrag sal 'n ketel vir die gasstoof baie help.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Silver Spray se terugvoer

Dankie vir die terugvoering Erica. Ons sal definitief aandag gee aan die punte en werk aan die probleme. Ons prioriteit is om ons gaste gelukkig te hou.

Silver Spray
Marianne B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianne B
Saam met vriende

What a fabulous week.

Gorgeous setting and fabulous weather. It would be an added bonus if there was a dishwasher.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Silver Spray se terugvoer

Dankie vir die terugvoer Marianne. Sien uit om julle weer te sien.

Silver Spray
Guillaume S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Guillaume S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker skoene-uitskop wegbreek.

Die regte wegbreekplekkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Silver Spray se terugvoer

Net so. Ek is bly julle het dit geniet Guillaume.

Silver Spray
Lourens J - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourens J
Saam met vriende

Eksklusief, uniek, en voel nie kommersieel nie.

Dit is een van die beste plekke waar ek nog ooit oornag het. Ek sal beslis graag weer besoek, die keer met my gesin.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Silver Spray se terugvoer

Baie dankie Lourens! Sien uit om julle weer te akkommodeer.

Silver Spray
Coenie P - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coenie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en rustig.

Bekostigbare blyplek teen die see.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Robert A - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skitterend.

Lekker om die see te hoor, voel en te proe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Julie O - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Julie O

Very restful and picturesque.

Lovely break from the city.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hilda S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hilda S
Gesin met tieners

Stunning, fantastic view.

Lovely place to unwind and great surf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jannie T - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jannie T
Saam met vriende

Die ligging van Silver Spray is fantasties. Huis is gemaklik.

Koffie soggens vroeg op die stoep net voor sonsopkoms en saans met 'n glasie wyn in die hand met sonsondergang, terwyl die braaivleisvuur knetter! Die lewe kan nie beter wees nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tessa V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tessa V

Baie lekker.

Baie lekker gebly, plek het alles in wat jy nodig het. Ons het vooraf 'n boodskap ontvang met die reelings rondom die sleutels so als het glad geloop. Ons het lekker op die dek gesit en gebraai met 'n great view van die see.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlene P - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marlene P
Gesin met tieners

Lekker teenaan die see.

Ons het baie lekker gebly. By die see en baie mooi uitsig oor die see. Die dubbelbed was baie gemaklik, maar die slaapbank ongemaklik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danita W - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Danita W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die omgewing is baie mooi en veilig.

Die geriewe is basies en in totaal is die prys te hoog vir die tipe akkommodasie wat meer geskik is vir jonger mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stefan G - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stefan G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing plek om te bly.

Diens was puik, die view was puik, alles was puik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sarel K - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sarel K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend geleë, goed toegerus en skoon. Baie lekker gekuier.

Die rusbank kan aandag kry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lize V - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lize V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklike netjiese verblyf en puik ligging.

Ou historiese vakansiehuis wat opgeknap is en gemaklike slaapplek bied met 'n uitstekende ligging as jy vir die see wil kyk. Kombuis is goed toegerus. Leefarea en -meubels kan verbeter. Een slaapkamer se toegang is deur die hoofslaapkamer en 'n badkamer, of buite oor die stoep. Afslag vir net twee of vier persone buite seisoen of kort vooruit sal welkom wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bertus N - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Bertus N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie teleurgesteld. Geen ontvangs of aanduiding waar die gebou is nie, moes in die donker in gietende reën self soek na kamer.

Nadat ek die hekwag gevolg het wat geen idee gehad het waar die kamer was nie, het van die ander gaste my gewys waar om die sleutel te vind. Daar was 'n kragonderbreking vir 2 dae. Kerse was beskikbaar, maar geen vuurhoutjies nie. Ek het by van die ander eenhede gaan bedel vir bietjie warm water vir koffie, wat 'n gasstoof gehad het. Die TV, mikrogolfoond, yskas, en ketel,dakwaaier asook die ligte kon nie gebruik word nie. Ek sou verwag dat daar tenminste 'n bystand kragopwekker sou wees of noodligte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Silver Spray se terugvoer

Goeie dag Bertus, baie dankie vir die terugvoer.

Dit is vir ons baie belangrik om konstruktiewe terugvoer te kry om sodoende te gaste se verblyf so aangenaam as moontlik te maak, en ons sal beslis jou voorstelle gunstig oorweeg.

Ons is reeds besig om ‘n gasstofie aan te skaf, maar die herlaaibare ligte is nou al ‘n geruime tyd uitverkoop in George, a.g.v. beurtkrag, en ons wag dat die verskaffers nuwe voorraad inkry. Die krag onderbrekings is ook aan die munisipaliteit gekommunikeer en hulle het so gou moontlik aandag daaraan gegee.

Wanneer daar ‘n bespreking ontvang word, word daar aan die gaste ‘n epos gestuur om te verduidelik waar om die sleutel te kry en die prosedure daar rondom.

Ons het die 13/01/2020 om 16.26 ‘n epos gestuur en weereens die 16/01/2020 om 13.52.

Ons hoop om julle in die toekoms weer terug te verwelkom vir 'n lekker kuier by die see.

Silver Spray
Nina Janine T - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Nina Janine T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker by die see.

Ons het die 6 dae verblyf by Silver Spray geniet, die bachelor-woonstel is goed ingerig vir 'n kort wegbreek. Ons sou graag 'n paar aanpassings wou inbring. Een stel dun handdoeke moet gebruik word vir die hele tydperk, ons sou graag tenminste teen dag 3 skoon handdoeke waardeer. In die tydperk wat ons daar was het ons baie load shedding ervaar wat normaal is vir Suid Afrikaners, maar daar was slegs een kersie om vir ons lig te gee, 'n eenvoudige herlaaibare lig of lantern sou gepas wees. Daar was geen skoonmaakdiens in verband met vloere was en skoon handdoeke gee nie, dit sal waardeer word soos voorheen gesê tenminste teen dag 3. Ons het ook ervaar dat daar kosbakkies was wat nog vuil was wat aandui dat die skoonmaak na die vorige gaste nie deeglik was nie. Die ligging is ideaal en baie gerieflik naby om die strand te kan besoek en anders het ons die verblyf geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yvette D - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Yvette D
Saam met vriende

Amazing.

Vic baai is een van die besonderste plekke in ons land of ter wêreld - definitief 'n plek om te besoek. Ons het heerlik gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Geney S - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Geney S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great location.

Would be advisable to warn tenants that surfers will be accessing the property intermittently, limiting privacy.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Puik ligging.

Dit sal raadsaam wees om huurders te waarsku dat branderplankryers die eiendom van tyd tot tyd sal besoek, wat die privaatheid beperk.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Silver Spray se terugvoer

HI Geney,

Thank you for the feedback, we will investigate and will certainly advise tenants of this in future.
Hope you enjoyed your stay none the less and that you will be back soon.

Silver Spray
Andre' B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andre' B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut fantasties.

Die gasvryheid waarmee Colin ons hanteer en ons verblyf gemaklik en lekker gemaak het was uitstekend. Ek sal Silver Spray beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Silver Spray se terugvoer

Hi Andre,

Baie dankie vir die terugvoer Andre. Gasvryheid is ons "game" maar dis altyd lekker wanneer dit waardeer word. Dankie daarvoor.

Lekker bly,
Colin

Silver Spray
Rita V - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rita V
Saam met vriende

Heerlike kuierplek, per ongeluk het ons nie sulke gawe bure gekry nie.

'n Veiligheidsdeur by die slaapkamer skuifdeur sou heerlik wees. 'n Ongekunstelde goed toegeruste heerlike kuierplek bo-op die see.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Silver Spray se terugvoer

Hallo Rita,

Dankie dat julle by ons gebly het, hoop ons sien weer.

Lekker dag,
Esther

Silver Spray
Sienta F - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sienta F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tone-in-die-sand-verblyf.

Gerieflik vir 2 met pragtige see-uitsig. Volledige kombuisie met baie pakplek. Heerlike bed. Stap met pier langs of ry golwe. Net een restaurant. Die badkamer aanvaarbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Silver Spray se terugvoer

Hallo Sienta,

Ons is so bly julle het die verblyf in Silver Spray Victoriabaai geniet! Hoop om julle spoedig weer te ontvang!

Groete en lekker bly,
Colin

Silver Spray
Antoinette D - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Antoinette D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese verblyfopsie baie naby aan die see.

Woonstel is baie skoon, netjies en goed toegerus vir kort verblyf. Geen see-uitsig vanaf die woonstel self, slegs vanaf dek met braaier. Daar is 'n dubbelhoutdeur tussen die twee woonstel-eenhede, bedoel om oopgesluit te word wanneer die twee eenhede as een groot eenheid verhuur word. Ongelukkig veroorsaak die houtdeure dat mens alles kan hoor wat jou bure doen of gesels, bietjie steurend as jy laat wil slaap en die bure se kleuter raas as van voor 6 af.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cornelia S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Cornelia S
Gesin met tieners

Ongelooflikke uitsig vanaf 'n pragtige ou huis.

Baie goed toegeruste, ou huisie amper op die strand. Baie lekker om aan die slaap te raak met die see so duidelik langs jou. Wonderlik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shaun M - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Shaun M

Pragtige skoon huisie by die see. Lieflike uitsig en goeie gehalte bedlinne.

Ons tyd by Silver Spray was aangenaam. Die huisie is skoon met baie goeie gehalte bedlinne. Die uitsig is beeldskoon reg op die see. Branders se geluid om jou heeltyd te herinner jy is by die see.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tjaart V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tjaart V
Gesin met tieners

Verwagtinge oortref.

Kan enigiemand so gelukkig wees? 'n Huisie reg langs die see! Ek wil eintlik nie die resensie doen nie, of net slegte dinge sê, sodat ons dit net vir onsself kan hou. Die ligging is perfek. Die huisie is modern en die branders wat breek is snags oorverdowend uit elke kamer. Die kinders kon nie genoeg ‘surf’ nie. Pragtig, en baie dankie aan die eienaars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elzette T - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzette T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike ligging, het verblyf baie geniet.

Wat 'n wonderlike ligging, het verblyf vreeslik geniet! Het in Bachelor 1 tuis gegaan en als wat ons nodig gehad het was daar. Pragtigste uitsig, lê op bed met see net hier by jou. Mooiste plek vir jou oggendkoffie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Silver Spray se terugvoer

Hi Elzette,
Ons is so bly julle het lekker gebly en dat julle kon ontspan.
Hoop om julle weer in die toekoms te kan ontvang.

Silver Spray
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg, Victoriabaai, George, 6529, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA404ba28ab61384969a0411fcccd3cee87bd38c2757307d81463e484c8f220805ce121b606fdaa9bc87a070f69edd1e0a215f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 40 5 1 5 Beach Road Victoria Bay 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.005080557613 22.548444718122
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem