+79
Selfsorg in Hartenbos

Suidersee, Hartenbos

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 281 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Ilana V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2026

Sal weer daar bly. Baie lekker blyplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Candy O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2026

Perfect for us. Lovely place to stay, close to everywhere.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dansil S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2025

Very good, we enjoyed the view. The stay was very nice; we did enjoy the whole weekend. Very good reception and friendly people.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helgard V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Apr 2026

Good value for money and great location right next to the Seafront and Pretpark. Comfortable little self-catering apartment on par with the ATKV accommodation surrounding it. Great communication from the owner/manager. Pros and little bonuses: Good quality kitchenware and bedding; full DStv channel bouquet for rainy days and watching rugby; proper braai grid. What can be done better: for the price the owners can add a few expected amenities like salt and pepper, hand soap and more than one roll of toilet paper.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Besigheidsreis
3.4
Mrt 2026

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Isabel
Suidersee, Hartenbos
Goeie dag Johan. Baie dankie vir u bespreking hierby Suidersee Hartenbos. Die afskrif van u ID vra ons vir ons gaste en veral as gaste nie die bespreking vorm voltooi het nie, of wat laat arriveer. Dan maak ons reelings met die gas om die kodes van sleutelkluise en hek kodes aan te stuur. Ons het vir u die oggend van vertrek omstreeks 11:08 die volgende boodskap via Whatsapp gestuur: Goeie môre Johan Glo alles was reg by julle verblyf gewees. Ons personeel het nou eenheid No 8 skoongemaak en vir deurgegee dat daar die volgende kort: 1 x teelepel 1 x eetlepel 1 x virk Kan jy asb. net vir uitvind? Groete Grant Suidersee Hartenbos U het glad nie gereageer of terugvoering gegee nie, en om 16:39 het ons weer vir u 'n Whatsapp gestuur met geen terugvoering nie: Goeie middag Johan Kon jy vir my uitvind oor die boonste wat ons nie kry nie? U het twee selfsorg-eenhede bespreek, eenheid 8 (waar u span werkers, personeel gebly het) en eenheid 12 (waar u gebly het). Eenheid nr. 12 was alles in orde gewees en alles was reg gewees. Die eetgerei (1 x teelepel; 1 x eetlepel en 1 x virk) wat ons nie kan opspoor nie, was in eenheid No 8 gewees. Ek het direk met u gepraat oor die probleem en wou graag direk by u terugvoering kry om die probleem op te los. Weereens baie dankie vir u bespreking. Lekker dag. Groete Grant Suidersee Hartenbos.

William M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Asemrowend fantasties. Verblyf was baie nice, ligging was perfek en die weer het lekker saamgespeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mavis E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Peace and quiet. Absolutely beautiful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonette S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Uitstekende ligging. Waarde vir geld! Ons het baie lekker gebly, het wel nie baie tyd by die blyplek spandeer nie, aangesien die ligging so goed is, is jy naby alles, loopafstand!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karin B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Fantasties. Ja, baie lekker. Alles is in die huisie wat jy benodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johann A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Baie lekker. Lekker gebly, netjies en veilig. Loopafstand van die strand en speelpark.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Isabel Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 481

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf R1 092
20 % AF
R 1 092 R 874
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 092
20 % AF
R 1 092 R 874
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 092
20 % AF
R 1 092 R 874
per nag (plek vir 2)
Bespreek

1 Magersfontein Road, Hartenbos, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 48 gaste
  • Geen kinders onder 1
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb1cc687a2033a5e7661e7f8042c05b9c1e5ac8fa5f9afb08319f4014aa1fab55b6fb09452459cf9d6b864e6b76bde5be90a4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 092 nouVanaf R874 per nag (plek vir 2) 281 5 1 5 1 Magersfontein Road Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.128170287008 22.115890635582

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang