Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Suidersee, Hartenbos

Suidersee 1
Vanaf R850
R850 R595
per eenheid
Beskrywing

Suidersee 1 is 'n enkelwoonstel en is ideaal vir 'n individu of 'n paartjie. Dié woonstel het 'n oopplan-slaapkamer en -kombuis. Die slaapkamer-area het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad. Daar is ook 'n goed toegeruste kombuis met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, tweeplaatstoof, eetgerei en breekware. Verder het die woonstel 'n gerieflike rusbank, platskerm-TV en 80 DStv-kanale. Die woonstel deel 'n braai-area met ander woonstelle in die blok.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

- Groepbesprekings: Ons laat slegs groepbesprekings toe as die groep al 7 woonstelle in die binnehof bespreek. Indien daar meer is, kan gaste ekstra woonstelle bespreek.
Indien dit vir ons moontlik is, sal gaste toegelaat word om later te vertrek. Maar gaste moet navraag doen oor die beskikbaarheid van hierdie diens.
Skoonmaakdiens gedurende Desembervakansie is gratis.
Skoonmaakdiens buite die hoogseisoen is beskikbaar teen 'n addisionele koste.
'n Administrasiefooi word gehef.
Leerder- en studentegroepe moet asb. noem dat hulle 'n leerder- of studentegroep is, wanneer hulle navraag doen.
Geen partytjies of harde musiek en geraas word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Suidersee 2
Vanaf R1 050
R1 050 R735
per eenheid
Beskrywing

Hierdie woonstel is ideaal vir 'n klein gesin en het 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en daar is 2 enkelbeddens in die oopplan-leefarea. Daar is 'n bad, wasbak en toilet in die badkamer en die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, tweeplaatstoof, eetgerei en breekware. Verder het die woonstel 'n gerieflike rusbank, platskerm-TV en 80 DStv-kanale. Die woonstelblok het 'n gemeenskaplike braai-area.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Kinderbed vir 1
Area 1
Plek vir 2 persone
2 xKinderbed vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

- Groepbesprekings: Ons laat slegs groepbesprekings toe as die groep al 7 woonstelle in die binnehof bespreek. Indien daar meer is, kan gaste ekstra woonstelle bespreek.
Indien dit vir ons moontlik is, sal gaste toegelaat word om later te vertrek. Maar gaste moet navraag doen oor die beskikbaarheid van hierdie diens.
Skoonmaakdiens gedurende Desembervakansie is gratis.
Skoonmaakdiens buite die hoogseisoen is beskikbaar teen 'n addisionele koste.
'n Administrasiefooi word gehef.
Leerder- en studentegroepe moet asb. noem dat hulle 'n leerder- of studentegroep is, wanneer hulle navraag doen.
Geen partytjies of harde musiek en geraas word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Suidersee 3
Vanaf R1 050
R1 050 R735
per eenheid
Beskrywing

Hierdie woonstel is ideaal vir 'n klein gesin. Dit het 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en daar is 2 enkelbeddens in die oopplan-leefarea. Daar is 'n stort, wasbak en toilet in die badkamer en die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, tweeplaatstoof, eetgerei en breekware. Verder het die woonstel 'n gerieflike rusbank, platskerm-TV en 80 DStv-kanale. Die woonstelblok het 'n gemeenskaplike braai-area.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Kinderbed vir 1
Area 1
Plek vir 2 persone
2 xKinderbed vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

- Groepbesprekings: Ons laat slegs groepbesprekings toe as die groep al 7 woonstelle in die binnehof bespreek. Indien daar meer is, kan gaste ekstra woonstelle bespreek.
Indien dit vir ons moontlik is, sal gaste toegelaat word om later te vertrek. Maar gaste moet navraag doen oor die beskikbaarheid van hierdie diens.
Skoonmaakdiens gedurende Desembervakansie is gratis.
Skoonmaakdiens buite die hoogseisoen is beskikbaar teen 'n addisionele koste.
'n Administrasiefooi word gehef.
Leerder- en studentegroepe moet asb. noem dat hulle 'n leerder- of studentegroep is, wanneer hulle navraag doen.
Geen partytjies of harde musiek en geraas word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Suidersee 4
Vanaf R1 050
R1 050 R735
per eenheid
Beskrywing

Eenhede 1 tot 7 is in die blok woonstelle met 'n gemeenskaplike braai-area. Hierdie woonstel is ideaal vir 'n klein gesin en het 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en daar is 2 enkelbeddens in die oopplan-leefarea. Daar is 'n stort, wasbak en toilet in die badkamer en die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, tweeplaatstoof, eetgerei en breekware. Verder het die woonstel 'n gerieflike rusbank, platskerm-TV en 80 DStv-kanale.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Kinderbed vir 1
Area 1
Plek vir 2 persone
2 xKinderbed vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

- Groepbesprekings: Ons laat slegs groepbesprekings toe as die groep al 7 woonstelle in die binnehof bespreek. Indien daar meer is, kan gaste ekstra woonstelle bespreek.
Indien dit vir ons moontlik is, sal gaste toegelaat word om later te vertrek. Maar gaste moet navraag doen oor die beskikbaarheid van hierdie diens.
Skoonmaakdiens gedurende Desembervakansie is gratis.
Skoonmaakdiens buite die hoogseisoen is beskikbaar teen 'n addisionele koste.
'n Administrasiefooi word gehef.
Leerder- en studentegroepe moet asb. noem dat hulle 'n leerder- of studentegroep is, wanneer hulle navraag doen.
Geen partytjies of harde musiek en geraas word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Suidersee 5
Vanaf R1 050
R1 050 R735
per eenheid
Beskrywing

Hierdie eenheid is deel van die woonstelle wat 'n gemeenskaplike braai-area deel en beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en twee enkelbeddens in die oopplan-leefarea. Die woonstel het een badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet, asook 'n kombuis met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, tweeplaatstoof, breekware en eetgerei. Daar is gemaklike sitplek in die leefarea en 'n platskerm-TV teen die muur wat 80 DStv-kanale insluit.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Kinderbed vir 1
Area 1
Plek vir 2 persone
2 xKinderbed vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

- Groepbesprekings: Ons laat slegs groepbesprekings toe as die groep al 7 woonstelle in die binnehof bespreek. Indien daar meer is, kan gaste ekstra woonstelle bespreek.
Indien dit vir ons moontlik is, sal gaste toegelaat word om later te vertrek. Maar gaste moet navraag doen oor die beskikbaarheid van hierdie diens.
Skoonmaakdiens gedurende Desembervakansie is gratis.
Skoonmaakdiens buite die hoogseisoen is beskikbaar teen 'n addisionele koste.
'n Administrasiefooi word gehef.
Leerder- en studentegroepe moet asb. noem dat hulle 'n leerder- of studentegroep is, wanneer hulle navraag doen.
Geen partytjies of harde musiek en geraas word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Suidersee 6
Vanaf R1 050
R1 050 R735
per eenheid
Beskrywing

Hierdie eenheid is deel van die woonstelle wat 'n gemeenskaplike braai-area deel en beskik oor 'n oopplan-kombuis en -slaaparea met 'n dubbelbed en twee enkelbeddens, asook 1 badkamer met 'n stort. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, tweeplaatstoof, breekware en eetgerei. Daar is 'n platskerm-TV teen die muur wat 80 DStv-kanale insluit.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Kinderbed vir 1
Area 1
Plek vir 2 persone
2 xKinderbed vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

- Groepbesprekings: Ons laat slegs groepbesprekings toe as die groep al 7 woonstelle in die binnehof bespreek. Indien daar meer is, kan gaste ekstra woonstelle bespreek.
Indien dit vir ons moontlik is, sal gaste toegelaat word om later te vertrek. Maar gaste moet navraag doen oor die beskikbaarheid van hierdie diens.
Skoonmaakdiens gedurende Desembervakansie is gratis.
Skoonmaakdiens buite die hoogseisoen is beskikbaar teen 'n addisionele koste.
'n Administrasiefooi word gehef.
Leerder- en studentegroepe moet asb. noem dat hulle 'n leerder- of studentegroep is, wanneer hulle navraag doen.
Geen partytjies of harde musiek en geraas word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Suidersee 7
Vanaf R1 050
R1 050 R735
per eenheid
Beskrywing

Dié woonstel is ideaal vir 'n klein gesin en het eenslaapkamer met 'n dubbelbed, en 'n stapelbed in die oopplan-leefarea. Die woonstel het 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n goed toegeruste kombuis met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, tweeplaatstoof, eetgerei en breekware. Verder het die woonstel 'n gemaklike rusbank, platskerm-TV teen die muur en 80 DStv-kanale. Die woonstelblok het 'n gemeenskaplike braai-area.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Kinderstapelbed
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xKinderstapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

- Groepbesprekings: Ons laat slegs groepbesprekings toe as die groep al 7 woonstelle in die binnehof bespreek. Indien daar meer is, kan gaste ekstra woonstelle bespreek.
Indien dit vir ons moontlik is, sal gaste toegelaat word om later te vertrek. Maar gaste moet navraag doen oor die beskikbaarheid van hierdie diens.
Skoonmaakdiens gedurende Desembervakansie is gratis.
Skoonmaakdiens buite die hoogseisoen is beskikbaar teen 'n addisionele koste.
'n Administrasiefooi word gehef.
Leerder- en studentegroepe moet asb. noem dat hulle 'n leerder- of studentegroep is, wanneer hulle navraag doen.
Geen partytjies of harde musiek en geraas word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Suidersee 12
Vanaf R1 050
R1 050 R735
per eenheid
Beskrywing

Suidersee 12 is ideaal vir 'n individu of 'n paartjie en beskik oor oopplan-wooneenhede. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die eenheid het ook 'n oopplan-kombuis en -sitkamer met 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n L-vormige slaapbank, 'n TV teen die muur, en sekere DStv-kanale met 'n privaat braai-area.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed Kinderbank vir 1
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xDubbelbed
1 xKinderbank vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

- Groepbesprekings: Ons laat slegs groepbesprekings toe as die groep al 7 woonstelle in die binnehof bespreek. Indien daar meer is, kan gaste ekstra woonstelle bespreek.
Indien dit vir ons moontlik is, sal gaste toegelaat word om later te vertrek. Maar gaste moet navraag doen oor die beskikbaarheid van hierdie diens.
Skoonmaakdiens gedurende Desembervakansie is gratis.
Skoonmaakdiens buite die hoogseisoen is beskikbaar teen 'n addisionele koste.
'n Administrasiefooi word gehef.
Leerder- en studentegroepe moet asb. noem dat hulle 'n leerder- of studentegroep is, wanneer hulle navraag doen.
Geen partytjies of harde musiek en geraas word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Suidersee 11
Vanaf R1 250
R1 250 R875
per eenheid
Beskrywing

Dié woonstel is ideaal vir 'n klein gesin en het 1 slaapkamer met 'n dubbelbed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet en 'n dubbelstapelbed en 'n slaapbank in die leefarea. Daar is ook 'n volledig toegeruste oopplan-kombuis met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, stoof, eetgerei en breekware. Verder het die woonstel 'n platskerm-TV teen die muur, DStv-kanale, met 'n privaat braai-area.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Kinderstapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKinderstapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

- Groepbesprekings: Ons laat slegs groepbesprekings toe as die groep al 7 woonstelle in die binnehof bespreek. Indien daar meer is, kan gaste ekstra woonstelle bespreek.
Indien dit vir ons moontlik is, sal gaste toegelaat word om later te vertrek. Maar gaste moet navraag doen oor die beskikbaarheid van hierdie diens.
Skoonmaakdiens gedurende Desembervakansie is gratis.
Skoonmaakdiens buite die hoogseisoen is beskikbaar teen 'n addisionele koste.
'n Administrasiefooi word gehef.
Leerder- en studentegroepe moet asb. noem dat hulle 'n leerder- of studentegroep is, wanneer hulle navraag doen.
Geen partytjies of harde musiek en geraas word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Suidersee 9
Vanaf R1 450
R1 450 R1 015
per eenheid
Beskrywing

Hierdie woonstel het 2 slaapkamers met 'n dubbelbed en 'n stapelbed. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, tweeplaatstoof, breekware en eetgerei. Die Jack & Jill badkamer het 'n bad en stort, toilet, en 'n wasbak. Die oopplan-leefarea en -sitarea lei na 'n privaat buitebraai.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Kinderstapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKinderstapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

- Groepbesprekings: Ons laat slegs groepbesprekings toe as die groep al 7 woonstelle in die binnehof bespreek. Indien daar meer is, kan gaste ekstra woonstelle bespreek.
Indien dit vir ons moontlik is, sal gaste toegelaat word om later te vertrek. Maar gaste moet navraag doen oor die beskikbaarheid van hierdie diens.
Skoonmaakdiens gedurende Desembervakansie is gratis.
Skoonmaakdiens buite die hoogseisoen is beskikbaar teen 'n addisionele koste.
'n Administrasiefooi word gehef.
Leerder- en studentegroepe moet asb. noem dat hulle 'n leerder- of studentegroep is, wanneer hulle navraag doen.
Geen partytjies of harde musiek en geraas word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Suidersee 10
Vanaf R1 450
R1 450 R1 015
per eenheid
  • Plek vir 3 persone
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié woonstel het 1 slaapkamer met 'n dubbbelbed en daar is 'n stapelbed en 'n slaapbank in die sitarea. Die badkamer word gedeel en is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Die oopplan-kombuis is langs die sitkamer en is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, stoof, eetgerei en breekware. Verder is die woonstel toegerus met 'n gerieflike sitkamer, platskerm-TV, DVD-speler, sekere DStv-kanale en 'n privaat braaiplek.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Kinderbank vir 1 Kinderstapelbed
Area 1
Plek vir 3 persone
1 xKinderbank vir 1
1 xKinderstapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

- Groepbesprekings: Ons laat slegs groepbesprekings toe as die groep al 7 woonstelle in die binnehof bespreek. Indien daar meer is, kan gaste ekstra woonstelle bespreek.
Indien dit vir ons moontlik is, sal gaste toegelaat word om later te vertrek. Maar gaste moet navraag doen oor die beskikbaarheid van hierdie diens.
Skoonmaakdiens gedurende Desembervakansie is gratis.
Skoonmaakdiens buite die hoogseisoen is beskikbaar teen 'n addisionele koste.
'n Administrasiefooi word gehef.
Leerder- en studentegroepe moet asb. noem dat hulle 'n leerder- of studentegroep is, wanneer hulle navraag doen.
Geen partytjies of harde musiek en geraas word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Suidersee 8
Vanaf R1 790
R1 790 R1 253
per eenheid
Beskrywing

Hierdie woonstel het 2 slaapkamers en is ideaal vir 'n gesin. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer. Daar is nog 'n stapelbed tussen die hoofslaapkamer en badkamer. Die oopplan-leefarea het 'n enkelslaapbank en daar is 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, stoof, breekware en eetgerei in die kombuis. Verder is die woonstel toegerus met 'n platskerm-TV teen die muur, 80 DStv-kanale en 'n privaat braaiplek.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Kinderstapelbed
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xKinderstapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

- Groepbesprekings: Ons laat slegs groepbesprekings toe as die groep al 7 woonstelle in die binnehof bespreek. Indien daar meer is, kan gaste ekstra woonstelle bespreek.
Indien dit vir ons moontlik is, sal gaste toegelaat word om later te vertrek. Maar gaste moet navraag doen oor die beskikbaarheid van hierdie diens.
Skoonmaakdiens gedurende Desembervakansie is gratis.
Skoonmaakdiens buite die hoogseisoen is beskikbaar teen 'n addisionele koste.
'n Administrasiefooi word gehef.
Leerder- en studentegroepe moet asb. noem dat hulle 'n leerder- of studentegroep is, wanneer hulle navraag doen.
Geen partytjies of harde musiek en geraas word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R850
R850 R595
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Magersfonteinweg 1, Hartenbos, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd65R0jdFCML9JOiEzTWJYSe8BdkHl5PeR87ah27b8ihToCzZs9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R850 nouVanaf R595 per nag (plek vir 2) 244 5 1 5 1 Magersfontein Road Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.128170287008 22.115890635582
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem