The V8 Guest House
Kry 40% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Jubilee-straat 4, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
-
Vanaf
R1 200R720 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
The V8 Guest House is in die bekoorlike dorp Sutherland geleë. Die gastehuis is die ideale basis vir motorliefhebbers, en ook vir gaste wat die omliggende besienswaardighede wil verken.
Verblyf by The V8 Guest House word in 5 eenhede met slaapplek vir 14 gaste gebied. Vier van die vyf eenhede het lugversorging in die kamers, 2 het kaggels en 1 het 'n binnebraai in die kombuisarea. Elke kamer het gemaklike beddens met elektriese komberse, 'n badkamer met 'n stort en 'n bad of net 'n stort, 'n kombuisie met verhit-en-eetgeriewe, 'n TV en WiFi. Drie van die hoofslaapkamers het die volle DStv-pakket.
Troeteldiere word op versoek toegelaat. Die V8-eenheid het 'n omheinde tuin vir honde. Geriewe op die perseel sluit 'n binnebraai-kroegarea en buitebraai-area en WiFi in. Daar is ook 'n werkswinkel langs die perseel waar ou voertuie en hitsmotors herstel word, wat gaste op versoek kan besoek.
Doendinge in die omgewing sluit perdry, voëlkyk, wildritte, wynproe, fietsry en tennis in.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Begeleide Wandelpaaie
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Shelly Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 36
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Jubilee-straat 4, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
- Gaste dink The V8 Guest House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Sutherland Karoo Noord-Kaap
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Jubilee-straat 4, Sutherland, 6920, Noord-Kaap