+70
Selfsorg in De Rust

The Travelling Tortoise Retreat

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 369 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Enrico K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Jackels Den is op die koppie met die mooiste view en stunning sunsets. My 4de keer daar en sal dit altyd as my place of choice sien. Die afdak by Jackels Den is bietjie laag vir my lengte, so het 'n paar shockers gekry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ian S
Kort verblyf
5.0
Jan 2026

Alles die moeite werd. Was baie lekker gewees. Die rustigheid het 'n mens nodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elriza
The Travelling Tortoise Retreat
Baie dankie vir die positiewe terugvoer.

Hélanie J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Rustig, pragtig. Hierdie is 'n juweel! Ons gaan beslis weer hier bespreek! Ons het veral die wonderlike boeke in die huisie se boekrakke en die nabygeleë warm swembad geniet. Die uitsig is pragtig. Dis lekker dat daar nie WiFi of TV is nie - mens word gedwing om af te skakel en te ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elriza
The Travelling Tortoise Retreat
Baie dankie, Hélanie, vir die positiewe terugvoer, ons waardeer.

Jamie L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

An absolute gem! Our stay in Hairs Lair at the Travelling Tortoise was exceptional. The kids were delighted with having their very own hobbit hole. Inside, it was really well fitted out with everything we needed. The hot and cold pools and the kids' play area were a very welcome addition in the heat.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elriza
The Travelling Tortoise Retreat
Thank you, Jamie, for your positive feedback. We appreciate it.

Elise E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2026

Rus en stilte binne 'n paar minute buite die dorp. Ons kon die plek maklik met ons sedan bereik en was bly dat die grondpad nie lank neem nie. The Hatchling is perfek vir iemand wat nie eintlik trappe kan klim nie. Mens het 'n pragtige uitsig - selfs uit die swembad uit. Vir kinders is daar 'n heerlike speelterrein met buitengewone toerusting en selfs strandsand. Interessant is dat die eienaar ook 'n skrywer is en veral oor die Klein-Karoo skryf.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elriza
The Travelling Tortoise Retreat
Baie dankie vir die positiewe terugvoer.

Neil L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Comfortable. Could stay longer. Excellent but got lost on the way. My own lack of attention.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elriza
The Travelling Tortoise Retreat
Thank you for your positive feedback, we really appreciate it.

Nico S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Rustig en kalm. Baie lekker gebly. Rustig en kalm.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elriza
The Travelling Tortoise Retreat
Baie dankie vir u positiewe terugvoer.

Natalia B
1 nag
5.0
Nov 2025

Fabulous stay, recommended. Had a lovely stay, clean room with everything provided for self-catering. Nice walk on the property and enjoyed the quiet. Definitely recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elriza
The Travelling Tortoise Retreat
Thank you, Natalia, for the positive feedback; we appreciate it.

Eric B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

'n Uiters aangename belewenis. Kan met grootste vrymoedigheid aanbeveel. Besonderlike ervaring. Baie ruim en volledig toegeruste gastehuis. Pragtige uitsig en natuurbelewenis. Die verwarmde swembad en veral die buite warmbad is 'n groot pluspunt. Ons het lanklaas so heerlik ontspan en ons sal beslis weer gaan. Die eienaar is ook 'n besondere mens en sy baie bekwame assistent het ons baie vriendelik ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elriza
The Travelling Tortoise Retreat
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ons hoop u kom gou weer besoek en in vrede kom asem skep in ons hoekie van die Wes-Kaap. Ons waardeer u terugvoering, maar die feit dat u dit geniet het, bring meer vreugde vir ons. Mooi loop. span

Nathan C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2025

A delightful rustic getaway! From the moment we arrived, Jeff and his team made us feel incredibly welcome. The accommodation has a charming rustic vibe that instantly puts you at ease—perfect for a relaxing escape from the hustle and bustle. Everything was clean and well maintained, from the cozy room to the beautifully kept grounds. The lovely pools were a highlight—sparkling clean and surrounded by peaceful greenery, ideal for a refreshing dip or lounging with a book. Jeff and his team went above and beyond to ensure our stay was comfortable and memorable. Their warm hospitality truly made the experience special. Highly recommended for anyone looking for a delightful, rustic retreat with top-notch service!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elriza
The Travelling Tortoise Retreat
Thank you, Nathan, for your positive feedback. We really appreciate it. We look forward to welcoming you and the family back.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Elriza Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 369

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Travelling Tortoise Lane, Middleplaas, De Rust, 2000, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 22 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9LfRr3jIKBRRtZYhA86fmmS4J6oWzuIYltuXdGznSiChsBeseu?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 369 5 1 5 Travelling Tortoise Lane Middleplaas 2000 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.517522022365 22.533943355083

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang