The Travelling Tortoise Retreat
Beskrywing
Hierdie ruim chalet beskik oor 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Albei badkamers het storte. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasoond, gasstoof en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n enkelslaapbank. Buite is daar 'n privaat warmbad wat met 'n paar trappies bereik word, asook 'n groot dek met braaigeriewe en 'n uitsig oor die vallei en die Redstone-heuwels in die verte.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Navrae vir besprekings wat op 'n naweek eindig, moet beide naweekdae insluit.
Hout word voorsien vir die kaggel in Die Haasnes en Jakkalsnes.
Daar is 'n ekstra koste per aand vir die gebruik van die warm bad.
Reisskildpad is van die netwerk af en wek sy eie elektrisiteit op, dus geen beurtkrag word verwag nie.
Gaste word versoek om nie haardroërs of ander hoëverbruiktoestelle te gebruik nie.
Goedgemanierde troeteldiere is welkom indien vooraf gereël.
Die toevlugsoord is 'n baie rustige plek. Vir die voordeel van ander gaste, asseblief geen musiek nie.
Let asseblief daarop dat daar 'n 7 km grondpad na die verblyf lei. Gaste word versoek om navraag te doen oor die toestand van die pad, aangesien dit deur onvoorsiene omstandighede beïnvloed kan word. Alle chalets is egter toeganklik met 'n standaardmotor.
Let asseblief daarop dat Jakkalsnes en Haasnes nie 'n warm bad het nie.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié chalet het 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n slaapbank in die sitarea. Die tweede badkamer het 'n stort. Die kombuis is met 'n gasoond, kookplaat en 'n yskas-vrieskas toegerus. Die dek het 'n braai en 'n wonderlike uitsig. Gaste het toegang tot 'n houtvuur-warmbad wat langs die chalet in die bos geleë is.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Navrae vir besprekings wat op 'n naweek eindig, moet beide naweekdae insluit.
Hout word voorsien vir die kaggel in Die Haasnes en Jakkalsnes.
Daar is 'n ekstra koste per aand vir die gebruik van die warm bad.
Reisskildpad is van die netwerk af en wek sy eie elektrisiteit op, dus geen beurtkrag word verwag nie.
Gaste word versoek om nie haardroërs of ander hoëverbruiktoestelle te gebruik nie.
Goedgemanierde troeteldiere is welkom indien vooraf gereël.
Die toevlugsoord is 'n baie rustige plek. Vir die voordeel van ander gaste, asseblief geen musiek nie.
Let asseblief daarop dat daar 'n 7 km grondpad na die verblyf lei. Gaste word versoek om navraag te doen oor die toestand van die pad, aangesien dit deur onvoorsiene omstandighede beïnvloed kan word. Alle chalets is egter toeganklik met 'n standaardmotor.
Let asseblief daarop dat Jakkalsnes en Haasnes nie 'n warm bad het nie.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
The Hares Lair is 'n unieke hobbit-huis en beeld die stryd tussen die Haas en die Skilpad uit wanneer jy die huis deur 'n groot ronde deur binnegaan. Die chalet se kombuis is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasoond en stoof, en daar is 'n ruim leefarea en 'n badkamer met 'n stort. Die kothuis met mure van dennehout het 'n dubbelbed wat in die hoek staan. Daar is ook 'n dubbelslaapbank met slaapplek vir 2 kinders. Die gietysterstofie hou die chalet lekker warm in die winter. Die braai is op die beskutte stoep wat 'n pragtige uitsig op die Rooisteen-heuwels bied.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
1 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Navrae vir besprekings wat op 'n naweek eindig, moet beide naweekdae insluit.
Hout word voorsien vir die kaggel in Die Haasnes en Jakkalsnes.
Daar is 'n ekstra koste per aand vir die gebruik van die warm bad.
Reisskildpad is van die netwerk af en wek sy eie elektrisiteit op, dus geen beurtkrag word verwag nie.
Gaste word versoek om nie haardroërs of ander hoëverbruiktoestelle te gebruik nie.
Goedgemanierde troeteldiere is welkom indien vooraf gereël.
Die toevlugsoord is 'n baie rustige plek. Vir die voordeel van ander gaste, asseblief geen musiek nie.
Let asseblief daarop dat daar 'n 7 km grondpad na die verblyf lei. Gaste word versoek om navraag te doen oor die toestand van die pad, aangesien dit deur onvoorsiene omstandighede beïnvloed kan word. Alle chalets is egter toeganklik met 'n standaardmotor.
Let asseblief daarop dat Jakkalsnes en Haasnes nie 'n warm bad het nie.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié chalet het slaapplek vir 7 gaste, is hoër teen die heuwel as die ander chalets en bied 'n asemrowende uitsig. Dit beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed, die tweede kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer, en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en word via 'n wenteltrap bereik. Beide badkamers het 'n stort. Daar is 'n dubbelslaapbank in die sitarea. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasoond, stoofplaat toegerus. Die chalet het 'n houtdek met braaigeriewe en gaste het toegang tot 'n privaat houtvuur-warmbad langs die chalet. Alhoewel die chalet hoër teen die heuwel geleë is, is dit steeds maklik met 'n standaardvoertuig bereikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Navrae vir besprekings wat op 'n naweek eindig, moet beide naweekdae insluit.
Hout word voorsien vir die kaggel in Die Haasnes en Jakkalsnes.
Daar is 'n ekstra koste per aand vir die gebruik van die warm bad.
Reisskildpad is van die netwerk af en wek sy eie elektrisiteit op, dus geen beurtkrag word verwag nie.
Gaste word versoek om nie haardroërs of ander hoëverbruiktoestelle te gebruik nie.
Goedgemanierde troeteldiere is welkom indien vooraf gereël.
Die toevlugsoord is 'n baie rustige plek. Vir die voordeel van ander gaste, asseblief geen musiek nie.
Let asseblief daarop dat daar 'n 7 km grondpad na die verblyf lei. Gaste word versoek om navraag te doen oor die toestand van die pad, aangesien dit deur onvoorsiene omstandighede beïnvloed kan word. Alle chalets is egter toeganklik met 'n standaardmotor.
Let asseblief daarop dat Jakkalsnes en Haasnes nie 'n warm bad het nie.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie chalet lyk ook soos 'n Hobbit-huis. Dit is gedeeltelik ondergronds en is dus lekker warm in die winter en koel in die somer. Die oopplan-slaapkamer het 'n rietdak wat deur wit populierbome ondersteun word en 'n dubbelbed. Die ruim badkamer het 'n stort. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof en 'n oond toegerus. Die braai is op die stoep.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Navrae vir besprekings wat op 'n naweek eindig, moet beide naweekdae insluit.
Hout word voorsien vir die kaggel in Die Haasnes en Jakkalsnes.
Daar is 'n ekstra koste per aand vir die gebruik van die warm bad.
Reisskildpad is van die netwerk af en wek sy eie elektrisiteit op, dus geen beurtkrag word verwag nie.
Gaste word versoek om nie haardroërs of ander hoëverbruiktoestelle te gebruik nie.
Goedgemanierde troeteldiere is welkom indien vooraf gereël.
Die toevlugsoord is 'n baie rustige plek. Vir die voordeel van ander gaste, asseblief geen musiek nie.
Let asseblief daarop dat daar 'n 7 km grondpad na die verblyf lei. Gaste word versoek om navraag te doen oor die toestand van die pad, aangesien dit deur onvoorsiene omstandighede beïnvloed kan word. Alle chalets is egter toeganklik met 'n standaardmotor.
Let asseblief daarop dat Jakkalsnes en Haasnes nie 'n warm bad het nie.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Travelling Tortoise Lane, Middleplaas, De Rust, 2000, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang