Pick your preferred language

English

Afrikaans

+147
Selfsorg in Waterkloof Ridge

Waterhouse in Waterkloof Ridge

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 92 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Sarel V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2026

Heerlik gebly, sal weer besoek. Veilig en silwerskoon. Ons is baie vriendelik ontvang. Die plek is goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Monique
Waterhouse in Waterkloof Ridge
Baie dankie vir u pragtige resensie Ons is baie bly om te hoor dat u lekker gebly het en dat u die veiligheid, netheid en gasvryheid waardeer het. Dit was ons plesier om u te ontvang. Ons sien uit daarna om u weer by Waterhouse Guest Lodge te verwelkom.

Louis F
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mrt 2026

Het gekry wat ek verwag het. Veilige verblyf met goeie ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Monique
Waterhouse in Waterkloof Ridge
Baie dankie vir jou terugvoer! Ons is bly om te hoor dat ons verblyf aan jou verwagtinge voldoen het en dat jy die ligging as gerieflik ervaar het. Ons sien daarna uit om jou weer te verwelkom!

Anonieme gas
1 nag
5.0
Des 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Monique
Waterhouse in Waterkloof Ridge
Baie dankie vir die mooi terugvoer. Ons is bly om te hoor dat julle die pragtige tuine en die rustige atmosfeer geniet het, en dat die tyd langs die swembad by die gesellige vuurtjie besonders was. Ons hoop om julle gou weer te verwelkom.

Jacques K
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2026

Gerieflik, met goeie WiFi en geen probleme. Baie lekker gebly met geen probleme - baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Monique
Waterhouse in Waterkloof Ridge
Baie dankie vir die mooi terugvoer! Ons is bly om te hoor dat julle verblyf gerieflik was en dat alles goed verloop het. Ons hoop om julle weer binnekort te verwelkom.

Jacques K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2025

Baie lekker en naby aan alles! Baie lekker gebly met geen probleme nie. WiFi baie goed en die eenheid het alles wat nodig is!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Monique
Waterhouse in Waterkloof Ridge
Baie dankie vir julle wonderlike terugvoer! Ons is baie bly om te hoor dat julle die verblyf geniet het en dat alles na wense was. Dit was ’n plesier om julle te akkommodeer, en ons hoop om julle binnekort weer te verwelkom!

Dirko V
1 nag
5.0
Nov 2025

Sal definitief weer gaan. Baie lekker en gerieflik. Die gastehuis is baie netjies en ruim met 'n baie lekker ontspanningsarea rondom die swembad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Monique
Waterhouse in Waterkloof Ridge
Baie dankie vir die mooi terugvoer! Ons is so bly om te hoor dat julle die verblyf en die ontspanningsarea rondom die swembad geniet het. Dit beteken baie vir ons. Ons sien daarna uit om julle weer te verwelkom!

Ej P
1 nag Gesin met tieners
5.0
Nov 2025

Super netjies, gerieflik, veilig en goeie ligging. 2de keer wat ons daar bly. Elke keer 'n aangename ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Monique
Waterhouse in Waterkloof Ridge
Baie dankie vir die mooi terugvoer! Ons waardeer dit opreg dat julle weer by ons kom bly het. Dis wonderlik om te hoor dat julle elke keer ’n aangename ervaring het en dat die netheid, gerief, veiligheid en ligging na wense is. Ons sien daarna uit om julle weer te verwelkom.

Liezel L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Nov 2025

We were nicely welcomed and enjoyed our stay. We enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Monique
Waterhouse in Waterkloof Ridge
Thank you for your kind words! We’re delighted to hear that you enjoyed your stay and felt warmly welcomed. We hope to host you again soon!

Liana D
1 nag
5.0
Okt 2025

Gerieflik en vir seker n plek waar ek weer sal bly. Baie, vreeslik skoon en netjies!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Monique
Waterhouse in Waterkloof Ridge
Dankie baie! Ons is so bly dat u verblyf gerieflik en skoon gevind is. Dit sal ons plesier wees om u weer by Waterhouse Guest Lodge te verwelkom!

Elize L
1 nag
5.0
Aug 2025

Uitstekende diens. Ons was 'n groep van 15 wat heerlik gekuier het by Waterhouse.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Monique
Waterhouse in Waterkloof Ridge
Baie dankie vir julle pragtige terugvoer! Ons is so bly om te hoor dat julle groep van 15 ’n heerlike tyd by Waterhouse gehad het. Dit was ’n plesier om julle te huisves en ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom. Vriendelike groete,

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Monique Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 400

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek

295 Indus street, Waterkloof ridge, Pretoria, 0181, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 38 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5939b31083bee5bb484ce46c8d22f3e466b4b1627a40a0e7b11978564ecbdf269f676daba59b36926b5fdadfdf7addc36b03?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 92 5 1 5 295 Indus street Waterkloof ridge 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.796932414906 28.243652326389
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang