+85
Selfsorg in Gouritz

Wheatland's Farm House and Chalets

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Elisabeth V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2025

Heerlik. Alles en nog meer, pragtige huisies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Colleen
Wheatland's Farm House and Chalets
Baie dankie vir die tyd geneem vir die positiewe terugvoer. Ons waardeer elke gas se opinie.

Arina S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Ons het heerlik gebly. Baie skoon en netjiese verblyf. Vriendelike gasvrou. Ons sal dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Colleen
Wheatland's Farm House and Chalets
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, Arina. Dis julle wat ons wiele laat draai! Julle is altyd welkom.

Mandy T
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Breathtakingly beautiful. Absolutely stunning place, the peace and quiet was amazing and close enough to drive to the beach.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Colleen
Wheatland's Farm House and Chalets
Thank you for your positive notes, Mandy. It is guests like yourself who make our wheels turn. Please come again?

Flippi V
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Dit was baie lekker en gerieflik, die ligging was ook perfek om die omgewing te verken. Die plekkie is baie lekker en mooi ingerig met alles wat jy moontlik nodig kan kry. Baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Colleen
Wheatland's Farm House and Chalets
Dankie vir die positiewe terugvoer, Flippi. Dit was 'n voorreg om jou te huisves. Kom asb weer!

Cornelius M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Net die beste! Ongetwyfeld. Sal nie weer 'n ander plek gebruik in daardie area nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Colleen
Wheatland's Farm House and Chalets
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, Neels. Ons waardeer elke gas wat by ons aandoen, want julle is vir ons baie belangrik! Sien jou gou weer?

Alida B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Rustige wegbreek op die plaas. Die huisies is super cute met alles wat jy nodig het. Lekker rustig en naby Vleesbaai en Gouritz.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Colleen
Wheatland's Farm House and Chalets
Baie dankie vir jou tyd om terugvoer te gee, Alida. Dis vir ons baie belangrik en waardeer elke gas se insette. Kom kuier gerus weer...

Bernadine H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

A relaxing and comfortable stay. We had a lovely relaxing stay at Wheatlands. We were able to walk, cycle, and enjoy the farm, as well as make the most of the close proximity to the beach and the river.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Colleen
Wheatland's Farm House and Chalets
Hi Bernadine, Thank you for taking the time to write a positive review about your stay at Wheatlands. We appreciate every guest who chooses to stay with us. Please come again and bring some friends with you?

Lise B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Dit was wonderlik en ons kom weer terug! Wheatland's het ons alle verwagtinge oorskry. Die chalets is pragtig en gemaklik en die eienaar het hulle met smaak ingerig en aandag gegee aan die kleinste besonderhede vir reisigers. Die ligging is wonderlik - uitgestrekte oop veld vanaf die stoep voor die huis waar die springbokke wei. Dit is stil, rustig en salig. Die rivier is 'n vyf minute rit vanaf die chalets of 30 minute maklike stap. Hier kan jy heerlik swem, visvang of 'n skemerkelkie geniet. Gouritzmond is 15 minute se ry weg, en dan is groter dorpe soos Stilbaai en Mosselbaai naby - maar eens op Wheatland's, wou ons nie elders nie. Puik ligging en akkommodasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Colleen
Wheatland's Farm House and Chalets
Liewe Lise, Baie dankie vir die pragtige en positiewe terugvoer. Ons waardeer elke gas wat by ons aandoen, want julle is belangrik om ons wiele te laat draai. Kom kuier asb weer?

Ritka K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Rusplek. Ons het baie lekker gebly. Daar was bord speletjies wat 'n oulike inisiatief was. Daar was nie TV of WiFi nie. Daar was opvangs, maar nie die beste nie. Die gasheer was vriendelik en hulpvaardig en die huisie was netjies met 'n mooi omgewing rondom jou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Colleen
Wheatland's Farm House and Chalets
Halko Ritka, Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Ons gaste is vir ons baie belangrik en ons waardeer elkeen, want julle laat ons wiel draai!

Anre L
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jan 2024

Lekker, rustig en weg van die geraas van 'n stad, mooi uitsig van die omgewing. Dit was 'n baie lekker wegbreek vir ons. Die feit dat daar nie 'n TV is nie, was geen probleem nie. Die eienares is baie vriendelik en is baie behulpsaam as jy vra. Sal weer daar gaan bly.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Colleen
Wheatland's Farm House and Chalets
Baie dankie vir die terugvoer, Anre. Bly om te sien dat die 'geen TV' nie vir julle 'n probleem was nie, want ons wil graag hê mense moet weer met mekaar gesels en die natuur geniet eerder as om voor die TV of op selfone hulle tyd te verwyl. Ons gaste en hulle opinies is vir ons baie belangrik!

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Colleen Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 45

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 1 125
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 125
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 125
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Lamont Boerdery Farm 393, Johnsons Post, Mossel Bay, 6504, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 26 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE4NjFkOTEzLTM2NTYtNDkyZS05NjZlLWM2MzFiOWNlOTUwZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 125 per nag, vir 2 mense 37 5 1 5 Lamont Boerdery Farm 393 Johnsons Post 6504 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.308055555556 21.842777777778
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang