Gouritz Akkommodasie by Wheatland's Farm House and Chalets | LekkeSlaap
+73
+73

Wheatland's Farm House and Chalets

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 10 resensies vir Wheatland's Farm House and Chalets
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Cornel E - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornel E
Gesin met klein kinders

Dit is 'n plek waar jy baie lekker kan uitrus en die stilte en natuurskoon is goed vir die siel.

Die chalets is lekker privaat en uitstekend toegerus! Daar is oorgenoeg plek vir kinders om te speel.

Wheatland's Farm House and Chalets's terugvoer

Hallo Cornel, baie dankie vir jou tyd om ietsie oor ons blyplekkies te skryf.
Dis altyd baie lekker om terugvoering van ons gaste te hoor, want julle is vir ons belangrik!
Ons is bly julle het julle tydjie by ons geniet en dat als na julle sin was.
Hoop om weer gou-gou van diens te wees.

Wheatland's Farm House and Chalets
Monique B - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en netjies, veilig, rustig en pragtige uitsig.

Ons het in een van die chalets gebly. Skoon en netjies, veilig, rustig en pragtige uitsig. Ons sal vir seker weer daar gaan kuier.

Wheatland's Farm House and Chalets's terugvoer

Hi Monique,
Baie dankie vir die positiewe kommentaar en die tyd afgestaan hieraan. Dit is vir ons baie belangrik dat ons gaste tevrede is. Ons hoop om julle gou weer te huisves.

Wheatland's Farm House and Chalets
Zeta P - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zeta P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely beautiful accommodation and venue!

Fantastic, friendly service received from Colleen from booking to arriving to departing. She was very accommodating as I asked for an earlier check in as we came from Cape Town to attend a wedding. The chalet was very upmarket and stunning and I would definitely book here again and recommend it to everyone! The farm itself is surrounded by eland, springbok, zebra and sheep.

Wheatland's Farm House and Chalets's terugvoer

Dear Zeta, Thank you so much for taking time to give us such positive feed back on your stay with us. It was really a privilege accommodating you and we will be very happy to welcome you back.

Wheatland's Farm House and Chalets
Alexander V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alexander V
Gesin met klein kinders

Goeie plek om te rus en te herlaai.

Baie dankie Coleen vir jou vriendlikheid goeie diens. Die plekkie was baie skoon en netjies. Die gras voor die huisie is ook baie lekker gewees vir die klientjie om op te speel. Die Springboke en Zebra wat vroegoggend en laataand op jou stoep is was baie mooi. Ek kan eerlik waar niks negatief se nie was baie gelukkig. As ek kan aanraai miskien oorweeg om 'n TV met paar kanale te kry en miskien in die toekoms 'n klein afspoelplekkie.

Wheatland's Farm House and Chalets's terugvoer

Goeiedag Alex,

Baie dankie vir die tyd afgestaan om ietsie oor ons plekkie te skryf.
Ons waardeer alle insette vreeslik baie en neem als ter harte.
Ons is bly julle het die verblyf geniet, kom gerus weer.

Wheatland's Farm House and Chalets
Johannes B - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie aangenaam!

Alhoewel ons Colleen nie ontmoet het nie, was haar vriendelike toeganklikheid per sel baie opvallend. Ek en my vrou sê dankie dat dit ons gegun was om twee dae in die landelike omgewing te vertoef onder baie aangename omstandighede: hoogstaande akkommodasie!

Wheatland's Farm House and Chalets's terugvoer

Baie dankie vir die mooi komplimente wat jy so goedgunstiglik na ons kant toe laat kom het. Dit is altyd ‘n groot voorreg om ons gaste tevrede te stel en ons waardeer elke terugvoer, want ons weet dit neem van jou kosbare tyd in beslag. Jammer ons het nie ontmoet nie, julle is altyd welkom om weer te kom kuier.

Wheatland's Farm House and Chalets
Lynette L - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik, rustig, huislik.

Beslis net wat ons nodig gehad het vir 'n vinnige in en uit besoek. Ongelukkig nie regtig tyd gehad om rustig te kuier nie, maar sal my gaste aanbeveel hiernatoe vir 'n ruskans.

Wheatland's Farm House and Chalets's terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit is altyd lekker en ‘n groot voorreg om ons gaste tevrede te stel. Net jammer julle kuiertjie was so kort, julle sal maar weer moet kom.

Wheatland's Farm House and Chalets
Cecile J - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecile J
Gesin met klein kinders

Die netjiese kothuisie het perfek aan ons behoeftes voldoen.

Colleen het 'n baie spesiale hand as dit kom by aandag aan detail en versiering van die kothuisies. Die huisie is perfek en volledig toegerus en het ten volle aan ons behoeftes voldoen. Die rustigheid van die plaas was heerlik! Alles is baie mooi, skoon en netjies. Ons sal graag weer van hierdie akkommodasie gebruik maak.

Wheatland's Farm House and Chalets's terugvoer

Hi Cecile,
Tyd is baie kosbaar en daarom waardeer ons jou tyd om ‘n resensie van Wheatland’s Chalets te skryf.
Ons is baie bly dat ons aan julle behoeftes kon voorsien en dit was boonop 'n groot voorreg om julle te huisves.
Hoop van harte om julle gou weer terug te verwelkom.

Wheatland's Farm House and Chalets
Johan S - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gaaf.

Sien gradering.

Wheatland's Farm House and Chalets's terugvoer

Baie dankie dat jy 'n tydjie afgeknyp het om 'n resensie van die chalets te doen. Ons waardeer alle terugvoering en hoop om julle gou weer hier te verwelkom.

Wheatland's Farm House and Chalets
Renelle P - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renelle P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent accommodation.

Beautiful farm and even better accommodation. Very clean and neat. Will certainly recommend. Great value for money.

Don V - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Don V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en rustig.

Ons was in die omgewing vir 'n troue en was heel verbaas oor die gehalte van die verblyf. Dit is rêrig baie goeie waarde vir geld en die bestuurder was baie hulpvaardig.

Wheatland's Farm House and Chalets's terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ek is bly ons kon help, ek hoop om julle weer te kan huisves in die nabye toekoms.

Wheatland's Farm House and Chalets
Vanaf R698
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R698
per nag (vir 2 persone)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
Vanaf R698
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 persone, alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wheatland's Plaas, Johnson's Post, Mosselbaai, 6504, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDczZjIwNDYyLWFhMDEtNDM1Yi1hNDUxLTJjNTY4ZWNiNWJjNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R698  per nag (vir 2 persone) 10 5 1 4.8 Wheatland's Farm Johnson's Post 6504 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.308055555556 21.842777777778
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za