Gouritz Akkommodasie by Wheatland's Farm House and Chalets | LekkeSlaap
+73

Wheatland's Farm House and Chalets

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Kothuis 1
Selfsorg
Kothuis 2
Selfsorg
Kothuis 3
Selfsorg
Kothuis 4
Selfsorg
Wheatland's Plaashuis
Selfsorg
Belasting en Ekstras

Wheatland's Farm House is ingerig vir 8 gaste. Doen asseblief navraag vir 'n ander tarief indien meer of minder gaste daar wil bly.

'n Vriendelike versoek vir 'n terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 in kontant met aankoms of elektroniese fondsoorplasing voor aankoms. Hierdie deposito sal binne 14 dae na vertrek terugbetaal word indien skade aangerig is nie.

Wheatland's Chalets is ingerig vir 4 gaste, verkieslik 2 volwassenes en 2 kinders. Sien asseblief ons kindertarief. Doen navraag vir 'n ander tarief indien meer as 2 volwassenes daar wil bly.

'n Vriendelike versoek vir 'n terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 in kontant met aankoms of elektroniese fondsoorplasing voor aankoms. Hierdie deposito sal binne 14 dae na vertrek terugbetaal word indien skade aangerig is nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R 800 moet direk aan die instansie betaal word.

Vanaf R729
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R729
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R729
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wheatland's Plaas, Johnson's Post, Mosselbaai, 6504, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDczZjIwNDYyLWFhMDEtNDM1Yi1hNDUxLTJjNTY4ZWNiNWJjNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R729  per nag (vir 2 persone) 10 5 1 5 Wheatland's Farm Johnson's Post 6504 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.308055555556 21.842777777778
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za