Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Amanzi besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Amanzi.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Amanzi akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Amanzi Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Amanzi Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Amanzi

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Uitenhage, Oos-Kaap

Barklystraat Gastehuis is in Uitenhage in die Oos-Kaap geleë. Die gastehuis bied verblyf in 6 en suite-kamers. Elke kamer het 'n yskassie, TV met sekere DStv-kanale, 'n mikrogolfoond, gratis WiFi, tee- en koffiem...

Vanaf
R200
per nag (plek vir 4)
Oord in Despatch, Port Elizabeth

Arabest Resort is op 'n kleinhoewe aan die buitewyke van die sonderlinge Despatch naby Port Elizabeth geleë. Die dorp se ideale ligging bied aan besoekers 'n ontspanne atmosfeer, maar is steeds ook naby die middest...

Vanaf
R400
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Despatch, Port Elizabeth

Buttons Xtenda is 'n gastekamer wat deel van 'n moderne kompleks in Heuwelkruin, Despatch, 'n dorpie tussen Uitenhage en Port Elizabeth geleë is. Dit is die ideale verblyf vir gaste wat met geldige permitte reis of...

Vanaf
R400
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Despatch, Port Elizabeth

Buttons Too is 'n losstaande huis in 'n luukse kompleks in die woonbuurt Heuwelkrui in Despatch, 'n dorp tussen Uitenhage en Port Elizabeth. Dit is die ideale akkommodasie vir gesinne of groepe vriende wat veilige s...

Vanaf
R400
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Despatch, Port Elizabeth

Buttons Won is in Heuwelkruin, Despatch, 'n dorp tussen Uitenhage en Port Elizabeth. Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n stapelbed. Daar is ook 'n badkamer met 'n stort, sit...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Uitenhage, Nelson Mandela Baai

Ons Kontrei Guest House is in Uitenhage naby die winkels, restaurante en kitskosplekke geleë. Die gastehuis bied selfsorg-eenhede en die meeste van die eenhede het braaigeriewe. Die eenhede het en suite-badkamers,...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
B&B in Cannon Hill, Penford

The Caledon is in Uitenhage geleë. Hierdie gastehuis se ligging is ideaal vir besoekers wat die Angora-roete wil verken. The Caledon het funksie- en konferensiegeriewe en die kersie op die koek is ons luukse akkomm...


Akkommodasie binne 50 km vanaf Amanzi

25% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 200
R900
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Despatch, Port Elizabeth

President Brand Str Flat is 'n selfsorgwoonstel met 1 slaapkamer wat in ’n luukse area van Despatch, 'n dorpie tussen Uitenhage en Port Elizabeth, geleë is. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-ba...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
B&B in Despatch, Port Elizabeth

Azalea B&B is in die buurt Azalea Park in Despatch, 'n dorp tussen Uitenhage en Port Elizabeth. Verblyf word in 3 unieke kamers gebied. Elke kamer het 'n dubbelbed en en suite-badkamer met 'n stort, asook tee- en ...

Vanaf
R950
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Despatch, Port Elizabeth

Studio 47 is 'n gerieflike en privaat oopplan-tuinkothuis is in die stil buurt, Despatch. Dit word deur die eienaars, wat ook op die perseel bly, bestuur. Dié rustige tuinkothuis het slaapplek vir 4 gaste en het ...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Uitenhage Farms, Sondagsriviervallei

Valley Bushveld Country Lodge is 'n safari-lodge wat deur die eienaar bestuur word. Dit is in die Oos-Kaap geleë en gebou op 'n privaat wildreservaat op die oewer van die Coega-rivier, net 200 m van die R75 af onde...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
B&B in Uitenhage Farms, Sondagsriviervallei

Suttonvale Inn is 'n bekoorlike B&B op 'n plaas in die dorpie Addo. Dié plaasdorpie staan bekend as die tuiste van die roemryke Addo-olifant Nasionale Park waar gaste asemrowende wild kan aanskou. Dié verblyf is ...

Vanaf
R3 960
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Uitenhage Farms, Sondagsriviervallei

Glen Sommers Wildsplaas is geleë in die Nelson Mandela Metropolitaanse area van Uitenhage, 45 minute se ry vanaf Port Elizabeth. By Glen Sommers bied ons gaste alle maaltye en verblyf - disse sluit in wildsvleis ge...

Vanaf
R2 680
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Greater Addo, Uitenhage Farms

Charihandra Game Lodge word privaat besit en is in die malaria-vrye Addo-gebied in die Oos-Kaap geleë. Hierdie lodge bied 'n rustige en vreedsame atmosfeer met manjifieke uitsigte op die berge en asemrowende Addo-s...

Vanaf
R440
per nag, vir 2 mense
Rugsakreisigerslosies in Port Elizabeth, Nelson Mandela Baai

Riverfront Backpackers skuil teen die rivieroewer in Redhouse, 20,3 km buite Port Elizabeth. Dié klassieke, ruim huis bied 'n uitsig oor die rivier en die Aloe-voetslaanroete. Verblyf word gebied in 'n en suite-du...

Bladsy:
1
2
3
4
Bladsy 2 - Wys 16 tot 30

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za