Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Amanzi besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Amanzi.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Amanzi akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Amanzi Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Amanzi Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Amanzi

Vanaf
R400
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Despatch, Sondagsriviervallei

Buttons Too is 'n losstaande huis in 'n luukse kompleks in die woonbuurt Heuwelkrui in Despatch, 'n dorp tussen Uitenhage en Port Elizabeth. Dit is die ideale akkommodasie vir gesinne of groepe vriende wat veilige s...

Vanaf
R350
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Despatch, Sondagsriviervallei

Buttons Won is 'n moderne eenheid in Heuwelkruin, Despatch, 'n dorp tussen Uitenhage en Port Elizabeth. Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste met 'n koningingrootte-bed en 'n dubbelstapelbed. Linne, handdoeke en ...

Vanaf
R530
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Uitenhage, Oos-Kaap

Vintage Villa is 'n bekoorlike gastehuis in die rustige dorpie Uitenhage. Die sentrale ligging bied toegang tot die middedorp, industriële park, museums en restaurante. Gerieflike verblyf is in 2 smaakvol versier...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Uitenhage, Nelson Mandela Baai

Ons Kontrei Guest House is in Uitenhage naby die winkels, restaurante en kitskosplekke geleë. Die gastehuis bied selfsorg-eenhede en die meeste van die eenhede het braaigeriewe. Die eenhede het en suite-badkamers,...

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
B&B in Cannon Hill, Penford

The Caledon is in Uitenhage geleë. Hierdie gastehuis se ligging is ideaal vir besoekers wat die Angora-roete wil verken. The Caledon het funksie- en konferensiegeriewe en die kersie op die koek is ons luukse akkomm...


Akkommodasie binne 50 km vanaf Amanzi

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 200
R900
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Despatch, Sondagsriviervallei

President Brand Str Flat is 'n selfsorgwoonstel met 1 slaapkamer wat in ’n luukse area van Despatch, 'n dorpie tussen Uitenhage en Port Elizabeth, geleë is. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-ba...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
B&B in Despatch, Port Elizabeth

Azalea B&B is in die buurt Azalea Park in Despatch, 'n dorp tussen Uitenhage en Port Elizabeth. Verblyf word in 3 unieke kamers gebied. Elke kamer het 'n dubbelbed en en suite-badkamer met 'n stort, asook tee- en ...

Vanaf
R950
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Despatch, Sondagsriviervallei

Studio 47 is 'n gerieflike en privaat oopplan-tuinkothuis is in die stil buurt, Despatch. Dit word deur die eienaars, wat ook op die perseel bly, bestuur. Dié rustige tuinkothuis het slaapplek vir 4 gaste en het ...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Uitenhage Farms, Sondagsriviervallei

Valley Bushveld Country Lodge is 'n safari-lodge wat deur die eienaar bestuur word. Dit is in die Oos-Kaap geleë en gebou op 'n privaat wildreservaat op die oewer van die Coega-rivier, net 200 m van die R75 af onde...

Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Uitenhage Farms, Sondagsriviervallei

Harmony Game Lodge is op 'n prentjiemooi wildsplaas tussen Uitenhage en Kirkwood in die Oos-Kaap. Die plaas is 45 km van die Addo Olifant Nasionale Park en sorg vir 'n ideale oornagstop vir diegene wat die park of n...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za