Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Voorstede
Warner Beach (41)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (209)
B&Bs (11)
Wildsplase (2)
Hotelle (1)
Gastehuise (15)
Selfsorg-eenhede (180)
Nabygeleë Streke
Durban
Kingsburgh
Umlazi

Resensies van Amanzimtoti

4.5 / 5  
volgens 643 resensies
Lees regte resensies van Amanzimtoti van 643 geverifieerde gaste.
Indien jy Amanzimtoti besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir B&Bs in Amanzimtoti.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Amanzimtoti B&Bs om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Amanzimtoti Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Amanzimtoti B&Bs

11 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • B&Bs
Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 365
per nag, vir 2 mense
B&B in Athlone Park, Amanzimtoti

Ocean Hideaway Bed en Ontbyt in Amanzimtoti is 'n eksklusiewe AA Superior Goedgekeurde Onderneming. Al ons eenhede is luuks en smaakvol versier volgens AA Superieur Goedgekeurde Standaarde, met pragtige wit linne en...

Vanaf
R790
per nag, vir 2 mense
B&B in Warner Beach, Amanzimtoti

Sea Spray is in ’n stil doodloopstraat in Warner Beach aan die suidelike grens van Durban se metropool geleë. Die woonstel is in ’n tropiese tuin met direkte toegang tot die strand. Verblyf word gebied in 3 B&B...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
B&B in Winklespruit, Amanzimtoti

Marmin B&B bied B&B-verblyf in Winklespruit, 'n klein kusdorpie noord van die Ilovorivier-monding in KwaZulu-Natal. Marmin B&B het 2 eenhede wat geskik is vir 12. Marmin is geskik vir 8 gaste en beskik oor 2 apa...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
B&B in Warner Beach, Amanzimtoti

Aloes No.21 is in Warner Beach, 'n klein oorddorpie in KwaZulu-Natal. Dit is skaars 500 m van die see af, 1 km van die Galleria Winkelsentrum af, en net 7 km van Crocworld af wat dit die perfekte verblyf maak as jy ...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
B&B in Amanzimtoti

Heleen's B&B bied ruim kamers met 'n en suite-badkamer (met 'n stort), perfek vir 2 gaste per kamer. Dit word omring met bome wat aan die kamer 'n plattelandse gevoel gee. Die deur maak oop op die swembad-area. Gast...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
B&B in Athlone Park, Amanzimtoti

African Sands is 'n luukse blyplek wat B&B-akkommodasie bied. Dis ideaal geleë in Amanzimtoti, 55 km vanaf King Shaka Internasionale Lughawe, 2 km vanaf Prospecton, 3 km vanaf Southgate Industriële Park en 25 km v...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
B&B in Athlone Park, Amanzimtoti

Seaview B&B is in 'n keeromstraat in Athlone Park in Amanzimtoti en bied 'n pragtige uitsig oor die see. Gerieflike verblyf word aan gaste gebied in 'n en suite-gastekamer met 'n privaat ingang wat uitkyk oor die sw...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Athlone Park, Amanzimtoti

Dolphin Point B&B is in Amanzimtoti, in die suidelike deel van Durban, geleë. Dolphin Point B&B spog met wonderskone see-uitsigte en is net 50 km suid van King Shaka Lughawe (35 minute se ry). Dit is dus die ideale...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
B&B in Amanzimtoti

AT Ruach bied gerieflike verblyf in 2 eenhede in Amanzimtoti. Die eenhede, Daniel en Ester, het elk slaapplek vir 2 gaste. Elke eenheid het 'n gemaklike bed en daar is 2 badkamers met 'n bad en 'n stort. Beddegoed...

Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 2)
B&B in Amanzimtoti

Palm Lodge skuil in die hartjie van Amanzimtoti, 'n kusdorpie met 'n subtropiese klimaat en uitgestrekte goue strande. Dis veral gewild onder branderplankryers en duikers wat die wêreldbekende Aliwal Shoal net lang...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
B&B in Amanzimtoti

Tradewinds Lodge is teen die Indiese Oseaan aan die Sonskynkus geleë. Dit kyk oor die golwe en Pompanabaai. Die lodge is net 20 minute van Durban se middestad af geleë. Ervaar 'n aangename styl van gasvryheid waar...

Verwyder Filters

Jy sien net 11 uit die moontlike 201 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


B&Bs binne 50 km vanaf Amanzimtoti

Vanaf
R1 900
per nag, vir 2 mense
B&B in Clansthal, KwaZulu-Natal

'n Luukse gastehuis in 'n parkagtige tuin met twee swembaddens, in die middel van Umkomaas. Die hele eiendom het 'n veiligheidsomheining en veilige parkeringop die terrein. Al 12 kamers is en suite en het lugversor...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
B&B in Clansthal, KwaZulu-Natal

Elephants Tusk is 'n klein B&B in Umkomaas in die hartjie van die duikgemeenskap. Dis aan die suidkus van KwaZulu-Natal geleë. Gaste kan in die omgewing gholfspeel, skubaduik, branderplankry, strand toe gaan of op ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R860
per nag, vir 2 mense
B&B in Clansthal, KwaZulu-Natal

Buddy's Place is in Widenham, Umkomaas, 'n diepseeduik-dorpie aan die Suidkus, sowat 40 km vanaf Durban. Dié dorpie is veral bekend vir sy asemrowende Aliwal Shoal-koraalrif wat sowat 5 km vanaf die strand is. Da...

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 2)
B&B in Brighton Beach, Bluff

The Tides Inn B&B is 'n ontspanne B&B wat deur 'n gesin bestuur word en bied luisterryke see-uitsigte. Verblyf is beskikbaar in 6 kamers met slaapplek vir 12 gaste. Elke kamer het 'n gemaklike bed, en suite-badkam...

Bladsy:
1
2
3
4
Wys 1 tot 15

Welkom by die Amanzimtoti B&Bs blad - loer bietjie na ons wye versameling van B&Bs hieronder, of gaan besoek ons hoof Amanzimtoti akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Amanzimtoti akkommodasie soek. Sodra jy die ideale B&B akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za