Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Anerley

4.5 / 5  
volgens 11 resensies
Lees regte resensies van Anerley van 11 geverifieerde gaste.
Indien jy Anerley besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Anerley.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Anerley akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Anerley Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Anerley Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Anerley

Langtermyn-
verblyf-aanbod!
VanafR550
R471
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Umtentweni, KwaZulu-Natal

23 Ambleside is 'n gastehuis in Umtentweni, Port Shepstone. Dié vakansiehuis is vir selfsorg- of B&B-verblyf. 23 Ambleside is net net 1,5 minute se stap vanaf die ongerepte strand en is ry-afstand vanaf winkels, re...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Umtentweni, KwaZulu-Natal

Pinnacles Unit 2 is 'n volledige ingeslote selfsorgeenheid waar twee kan slaap. Net 80 meter van die strand in Umtentweni op die KZN se suid-kus. Die strand bied toegang met 'n pad - Shad Lane - deur die Admiralty ...

Vanaf
R1 175
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Umtentweni, KwaZulu-Natal

Pinnacles Seaside Unit is slegs ’n uur se ry vanaf Durban en in die KwaZulu-Natalse paradys geleë. Dié huis is in die oorspronklike 1938 Suidkus-strandkothuisstyl gebou en het hoë plafonne en Oregonvloere. Pinn...

30% af Aanbod!
VanafR2 250
R1 575
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Umtentweni, KwaZulu-Natal

Tranquil Pure Cottage is in Umtentweni, een van Suid-Afrika se mees tropiese areas geleë. Die see-uitsigte, wild en die Indiese Oseaan se vars lug verseker 'n ontspannende en rustige atmosfeer wat dit ideaal maak v...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Umzumbe, KwaZulu-Natal

Stiebel Sands is 'n dubbelverdiepingselfsorghuis in Umzumbe. Dis naby die swemstrand, rotspoele en branderplankry-plekke. Dié vakansiehuis beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningg...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Umtentweni, KwaZulu-Natal

2 Shad Lane is in Umtentweni, aan die suidkus van KwaZulu-Natal en bied gehalteverblyf vir 'n klein groep of gesin. Dit is binne bereik van verskeie winkels, restaurante, strande, doendinge en trekpleisters. Dié m...

Vanaf
R850
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Umtentweni, KwaZulu-Natal

Birdhaven bied selfsorgverblyf vir 5 gaste in Umtentweni, Port Shepstone. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n sitkamer met 'n slaapbank. Daar is ook 'n spieëltafel met kragpunt. Die kamer het 'n b...

Vanaf
R470
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Umzumbe, KwaZulu-Natal

Cycasia Lodge is 'n groot dubbelverdiepinghuis wat selfsorgverblyf in Umzumbe bied. Die perseel van amper 3 ha bestaan uit tropiese tuine en bos, en is net 1 km van Umzumbe se Blouvlagstrand af. Cycasia Lodge is sow...

Vanaf
R800
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Umtentweni, KwaZulu-Natal

Poolside Guest House is 'n selfsorghuis op die eienaar se eiedom in Umtentweni in Port Shepstone. Dié eiendom is die ideale basis vanwaar gaste die area se besienswaardighede kan verken. Dié losstaande huis is ag...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Umzumbe, KwaZulu-Natal

Umzumbe Beach House is 'n selfsorghuis, met slaapplek vir 10 gaste, op 'n pragtige sandstrand met privaat toegang tot die strand. Dis 'n lushof vir liefhebbers van die see, sand en son. Geniet 'n heerlike braai op d...

10% af Laaste Kans!
VanafR950
R855
per nag, vir 2 mense
B&B in Umtentweni, KwaZulu-Natal

Venture Inn & Conferencing is 'n sonderlinge en bekostigbare bestemming met 15 kamers en 'n konferensie-/vergaderlokaal. Die instansie is 2 km geleë vanaf Port Shepstone se sakesentrum in die hartjie van die UGU mu...

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Umzumbe, KwaZulu-Natal

Ocean View Home bied selfsorgverblyf in Umzumbe teen die Suidkus. Dié vakansiehuis is ideaal naby die strand en net 'n entjie se ry vanaf ander besienswaardighede in die area. Die ruim dubbelverdiepinghuis bied sl...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Umtentweni, KwaZulu-Natal

Squirrel Lodge is 'n gastehuis in Umtentweni, KwaZulu-Natal. Die instansie bied selfsorg-akkommodasie of gaste kan die kamer alleen bespreek, etes uitgesluit. Ons bied akkommodasie in 'n en suite-kamer met 'n dubbe...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Umzumbe, KwaZulu-Natal

Umzumbe is geleë aan die Suidkus van KwaZulu-Natal, ongeveer 90 km suid van Durban, tussen Hiberdene en Port Shepstone. Dit is bekend as die verborge skat van die Hibuscus-kus. Umzumbe is steeds een van die mees af...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Umzumbe, KwaZulu-Natal

Ocean View bied luukse selfsorgverblyf met manjifieke see-uitsigte in Umzumbe aan KwaZulu-Natal se Suidkus. Dié kusdorpie is net 90 km suid van Durban teen een van ons land se mees ongerepte Blouvlagstrande. Ocean ...

Bladsy:
1
2
3
4
Bladsy 5 - Wys 61 tot 50

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za