Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Bailey’s Muckleneuk

4.2 / 5  
volgens 16 resensies
Lees regte resensies van Bailey’s Muckleneuk van 16 geverifieerde gaste.
Indien jy Bailey’s Muckleneuk besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Bailey’s Muckleneuk.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Bailey’s Muckleneuk akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Bailey’s Muckleneuk Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Bailey’s Muckleneuk Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 10 km vanaf Bailey’s Muckleneuk

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Brooklyn, Pretoria

Rêves Guest House is in ’n sekuriteitskompleks in die lowergroen voorstad van Pretoria, Brooklyn. Verblyf word in 10 kamers met en suite-badkamers gebied. Die kamers het elk lugversorging, ’n etenstafel, tee- ...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Sunnyside, Pretoria

Die Tshinakie Guest House is deel van die Tshinakie Groep en is in Sunnyside, Pretoria. Dit is net 3 strate van die Loftus Stadion, Pretoria Boys en Girls High School en die Universiteit van Pretoria af. Die gastehu...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R595
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Groenkloof, Pretoria

Love, Joy and Peace Cottage is op die eienaar se perseel in Groenkloof, Pretoria. Die kothuis is stapafstand van die Groenkloof Life Hospitaal en Groenkloof Spar. Dit is ook naby die Brooklyn Mall, Affies, Loftus, d...

Vanaf
R930
per nag, vir 2 mense
B&B in Waterkloof, Nieuw Muckleneuk

B&B in Waterkloof is in die oudste en luukste voorstad van Pretoria geleë. Dié moderne gastehuis is ideaal vir gaste wat opsoek is na luukse, moderne 3-ster akkommodasie wat sentraal is tot die sakekern en vermaak...

25% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR790
R593
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Waterkloof, Nieuw Muckleneuk

Milner 246 Guest House is geleë in die gesogte Waterkloof, in 'n stil woonbuurt met min verkeer wat bydra tot die kalm atmosfeer. Al die inheemse bome, struike, blomme en voëlspesies skep ook 'n rustige atmosfeer....

Voorkeurvennoot
20% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR620
R496
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Muckleneuk, Pretoria

Unionview Guest house is aan die bopunt van Pretoria, aan die einde van 'n stil doodloopstraat, met 'n uitsig oor die Uniegeboue, geleë. Ons bied sakpasverblyf met 'n sentrale ligging en asemrowende uitsigte en die...

Vanaf
R1 160
per nag (plek vir 2)
Hotel in Groenkloof, Nieuw Muckleneuk

Kamsa Boutique Hotel is op 'n heuwel met 'n uitsig oor Groenkloof in Pretoria en bied gehalteverblyf aan sakereisigers, familiebesoekers en oornaggaste. Dis 10 minute se ry vanaf Pretoria se middestad en bied maklik...

Vanaf
R1 675
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Muckleneuk, Pretoria

Middelberg Manor Self-catering bied gerieflike verblyf in gerieflike woonstelle in Muckleneuk in Pretoria. Dit bied 'n toevlugsoord in die stad vir lang- of korttermyn verblyf. Die woonstelle is op 'n residensiële...

Vanaf
R795
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Waterkloof, Nieuw Muckleneuk

Matisses Boutique Hotel is in Waterkloof, 'n rustige buurt in Pretoria, geleë. Dit is naby verskeie winkelsentrums soos die Brooklyn Mall, Menlyn, Virgin Active, Groenkloof Life Hospitaal en verskeie restaurante. D...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R810
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Waterkloof, Nieuw Muckleneuk

Waterhouse Guest Lodge Waterkloof is in Pretoria, en word deur pragtige huise en ambassades in Lawleystraat omring. Dit is naby die Brooklyn Mall en bied maklike toegang tot die N1. Verblyf is beskikbaar in 14 self...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]