Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Bailey’s Muckleneuk

4.2 / 5  
volgens 16 resensies
Lees regte resensies van Bailey’s Muckleneuk van 16 geverifieerde gaste.
Indien jy Bailey’s Muckleneuk besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Bailey’s Muckleneuk.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Bailey’s Muckleneuk akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Bailey’s Muckleneuk Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Bailey’s Muckleneuk Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 10 km vanaf Bailey’s Muckleneuk

Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R930
per nag (plek vir 2)
B&B in Groenkloof, Pretoria

Spacube Luxury Suites and Spa is in die boomryke woonbuurt Groenkloof, noord van Klapperkop en suidoos van die middestad geleë. Dit is gerieflik geleë en is sowat 50 m vanaf 'n wêreldklas gimnasium, hospitaal en ...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
B&B in Brooklyn, Pretoria

Brooklyn Place Guesthouse is 'n lieflike gastehuis in Brooklyn met verblyf in gerieflik gemeubileerde kamers. Die gastehuis is met 'n ouwêreldse, Engelse tema versier en die kamers beskik oor koninggrootte-beddens...

10% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR530
R477
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Brooklyn, Pretoria

Guesthouse @ 31 Murray bied gasteverblyf in Brooklyn, Pretoria. Die gastehuis is ideaal geleë, 700 m van die Universiteit van Pretoria af en naby ander geriewe in die omgewing. Verblyf by Guesthouse @ 31 Murray b...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 100
R935
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Groenkloof, Nieuw Muckleneuk

Greenvale is in die rustige, omheinde voorstad Groenkloof in Pretoria en bied gerieflike verblyf in 2 gastekamers wat vir basiese selfsorg toegerus is. Die boomryke voorstad bied toegang tot die Groenkloofkampus van...

Vanaf
R590
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Muckleneuk, Pretoria

Sérénité Studio is in die boomryke Muckleneuk in Pretoria geleë en bied gerieflike oornagverblyf vir 2 gaste. Die oopplan-eenheid het ’n privaat ingang en het 2 enkelbeddens en ’n privaat badkamer met ’n ...

Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Brooklyn, Pretoria

Brooklyn's Crown Apartments is in Brooklyn in Pretoria geleë. Dié area is veral bekend vir die restaurante, winkelsentrums, museums en ikoniese besienswaardighede soos die Rietvlei Natuurreservaat, Voortrekkermonu...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Lukasrand, Pretoria

La Vida Luka is 'n luukse gastehuis in Lukasrand, 'n lieflike voorstad in die hartjie van Pretoria. Dit is gerieflik na aan verskeie plekke van belang soos die buitelandse ambassades, hospitale, sportparke, universi...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Brooklyn, Pretoria

About Guest Lodge is in Brooklyn, Pretoria, 'n area wat bekend is vir sy prentjiemooi roetes, voetslaanpaaie en besienswaardighede soos die Groenkloof Natuurreservaat, Austin Roberts Bird Sanctuary en Hazel-kosmarki...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
B&B in Brooklyn, Pretoria

DeVygeboom is 'n luukse B&B wat sentraal geleë is in die gegoede voorstad Brooklyn in Pretoria. Kom geniet 'n rustige tydjie in hierdie privaat B&B-plekkie met 1 slaapkamer. Die ruim kamer is met sorg versier en b...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Waterkloof, Nieuw Muckleneuk

Vintage on Main bied puik verblyf aan besoekers in Waterkloof, Pretoria. Dit is 'n ou huis wat netjies opgeknap en het 3 kamers in die huis, elk met sy eie badkamer. Daar is ook 'n eenslaapkamerwoonstel agter die h...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]