Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Bailey’s Muckleneuk

4.2 / 5  
volgens 16 resensies
Lees regte resensies van Bailey’s Muckleneuk van 16 geverifieerde gaste.
Indien jy Bailey’s Muckleneuk besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Bailey’s Muckleneuk.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Bailey’s Muckleneuk akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Bailey’s Muckleneuk Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Bailey’s Muckleneuk Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 10 km vanaf Bailey’s Muckleneuk

Vanaf
R826
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Brooklyn, Pretoria

Welkom by 137 @ Murray Guest House. Hierdie onderneming is in die hartjie van die luukse woonbuurt Brooklyn in Pretoria geleë. Ons hoogstaande gastehuis met sy houtvloere, snoesige kaggels, hoë patroonplafon en an...

Vanaf
R1 020
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Brooklyn, Pretoria

"Gaste is nie van my afhanklik nie - ek is afhanklik van hulle. Gaste onderbreek nie die werk nie, hulle is die doel my van werk. Ek doen nie die gaste 'n guns deur hulle te bedien nie, hulle doen my 'n guns deur my...

10% af Aanbod!
VanafR695
R626
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Brooklyn, Pretoria

Hierdie gastehuis is in die rustige voorstad Brooklyn geleë, een van Pretoria se oudste en mees gesogte woonbuurte. Die gastehuis bied verblyf en spyseniering vir vakansiegangers en sakereisigers. Die landgoed spo...

20% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 300
R1 040
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Brooklyn, Pretoria

Osborne House is 'n Edwardiaanse herehuis wat uit 1904 dateer. Dié huis is pragtig opgeknap en is in die lowerryke Brooklyn-woonbuurt op die randjie van Pretoria se middestad geleë. Dié gastehuis se gekunsteldhei...

Vanaf
R720
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Brooklyn, Pretoria

Black Olive Guest House bied gastehuis-verblyf in Pretoria. Die perseel is ideaal geleë naby verskeie besighede en vermaakgeriewe. Verblyf by Black Olive Guest House beskik oor 7 uniek versierde kamers. Die kamers...

30% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR840
R588
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Groenkloof, Pretoria

Groenkloof is 'n veiligheidsdorpie in 'n baie gewilde voorstad van Pretoria met blaarryke strate, asemrowende uitsigte oor Pretoria en 'n sentrale ligging. Dit is naby die middestad, Life Groenkloof Hospitaal, Zuid-...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
B&B in Lukasrand, Pretoria

Maison sur la Colline en La Cabane is in die rustige woonbuurt Lukasrand in die hartjie van Pretoria. Verblyf is beskikbaar in 2 eenhede naby Unisa, die Universiteit van Pretoria, Groenkloof Life, Zuid-Afrikaans Hos...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
B&B in Pretoria SSB, Pretoria

Brooks B&B is in Brooklyn in Pretoria geleë en bied gehalteverblyf wat ideaal is vir sakereisigers, vakansiegangers en gesinne. Die verblyf bestaan uit 3 stylvolle slaapkamers met hoë plafonne en antieke houtvloe...

Vanaf
R595
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Waterkloof, Nieuw Muckleneuk

Pretoria House is in die hartjie van Waterkloof in Pretoria, 200 m van die Brooklyn Shopping Mall af. Dit het ruim, gekleurde kothuise, kamers, 'n gesinsvilla en 'n luukse meester-suite. Alle kamers en kothuise he...

Vanaf
R0
per nag, vir 0 mense
Selfsorg in Pretoria SSB, Clydesdale

Oorkant Loftus @ Company Street bied selfsorg-akkommodasie in 'n stil doodloopstraat langs die Walkerspruit. Dis 'n rustige omgewing met baie bome en voëltjies. Dit is oorkant Afrikaans Hoër Seuns- en Meisieskool ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]