Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (70)
B&Bs (1)
Wildsplase (3)
Hotelle (3)
Gastehuise (18)
Selfsorg-eenhede (45)

Resensies van Beaufort-Wes

4 / 5  
volgens 1106 resensies
Lees regte resensies van Beaufort-Wes van 1106 geverifieerde gaste.
Indien jy Beaufort-Wes besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Beaufort-Wes.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Beaufort-Wes akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Beaufort West Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Beaufort-Wes Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Vanaf
R590
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Beaufort-Wes

Young's Halfway House in Beafort-Wes is die beste sakpas-oornagplek tussen Kaapstad en Johannesburg. Ons het gesin-, dubbel- en enkelkamers beskikbaar, maar kan spesiale reëlings vir groepe tref. Kom geniet ons Ka...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Beaufort-Wes

In die hartjie van die Karoo, net 23 km buite Beaufort-Wes op pad na Aberdeen, sal jy Vetkuil vind. Draai links by die Vetkuil-hek en volg die 2,5 km-lange grondpad na jou bestemming. Volg die aanwysings na Hunters ...

Vanaf
R710
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Beaufort-Wes

The 3 Chimneys Guest House is in Beaufort-Wes geleë. Dit is 'n bekoorlike Victoriaanse villa wat in 1900 gebou is en vol oorspronklike kenmerke is, soos Oregon-dennehoutvloere, sierlike plafonne en nog baie meer. ...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Beaufort-Wes

My Little Oasis is 'n halaal-instansie wat alles bied wat jy benodig vir die perfekte oornagverblyf of somer-wegbreek in die sentrale Karoo. Ons spog met 2 selfsorgeenhede wat ideaal is vir 'n gesinne op soek na doe...

10% af Aanbod!
VanafR1 200
R1 080
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Beaufort-Wes

Karoo Getaway is in die pragtige dorp, Beaufort-Wes, naby die N1. Dit is die grootste dorp in die Groot-Karoo en word as die hartjie van die Karoo beskou. Dié selfsorg-eenheid is op die eienaar se eiendom, maar is...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Beaufort-Wes

Karopa Self-catering bied selfsorg-eenhede in Beaufort-Wes. Die eenhede het lugversorging en bied slaapplek aan onderskeidelik 4 tot 6 gaste. Daar is koningingrootte-beddens of enkelbeddens en elke eenheid het 'n e...

Vanaf
R1 550
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Beaufort-Wes

Grootfontein Farm bied selfsorgverblyf op 'n rustige plaas, ongeveer 23 km vanaf Beaufort-Wes, en is 'n ontspannende toevlugsoord ver van die stadsgedruis. Verblyf by Grootfontein Farm House word in 'n hoofhuis en ...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Beaufort-Wes

Central Holiday Overnight Flats bied selfsorgwoonstelle met lugversorging in Beaufort-Wes in die hart van die Karoo. Daar is 4 verblyf-opsies: 2 eenslaapkamer-eenhede met slaapplek vir 6 en lugversorging, 'n oopplan...

Vanaf
R2 250
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Beaufort-Wes

Granaatbos bied selfsorgverblyf op 'n plaas buite Beaufort-Wes. Let asseblief dat daar is 'n 26 km grondpad is vanaf N1. Die verblyf het slaapplek vir 8 gaste wat kamers deel en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamer...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Beaufort-Wes

Zoetvlei Karoo Game & Guest Farm is op ’n bekoorlike plaas in die rustige Groot Karoo geleë, ’n uur se ry van Beaufort-Wes af. Die verblyf word in 3 selfsorgeenhede gebied en die boskamp wat tot 8 gaste kan ak...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 7 - Wys 61 tot 70

Welkom by die Beaufort-West akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Karoo blad indien jy na meer Karoo akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]