Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (69)
B&Bs (1)
Wildsplase (3)
Hotelle (3)
Gastehuise (20)
Selfsorg-eenhede (42)

Resensies van Beaufort-Wes

4 / 5  
volgens 897 resensies
Lees regte resensies van Beaufort-Wes van 897 geverifieerde gaste.
Indien jy Beaufort-Wes besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Beaufort-Wes.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Beaufort-Wes akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Beaufort West Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Beaufort-Wes Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 50 km vanaf Beaufort-Wes

Vanaf
R2 400
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Groot-Karoo, Bo-Karoo

Karoo La Villetta is op 'n olyf- en skaapplaas naby Beaufort-Wes en is ideaal vir 'n rustige naweekwegbreek in die Karoo. Dit is sowat 30 km van die dorp af en spog met 'n pragtige uitsig oor die Karoo-vlaktes en Rh...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR700
R630
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Groot-Karoo, Bo-Karoo

Badshoek is op 'n plaas buite Beaufort-Wes en bied gerieflike verblyf vir 'n gesin of groep vriende op soek na ’n wegbreek. Dié verblyf behels verskillende opsies waarvan gekies kan word. Elke eenheid is geskik ...

10% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR550
R495
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Groot-Karoo, Karoo

Karoo Stilte is op 'n werkende plaas naby Beaufort-Wes en bied gehalteverblyf aan 'n paartjie, sakereisiger of oornaggaste. Die kothuis bestaan uit 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Wa...


Akkommodasie binne 100 km vanaf Beaufort-Wes

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Groot-Karoo, Bo-Karoo

Baakensrug Holiday Farm is net 75 km van Beaufort-Wes af in die pragtige, rustige Karoo. Die plaas is die perfekte, prentjiemooi plek om by te ontspan en jou batterye te herlaai. Verblyf word in 3 eenhede aangebie...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Groot-Karoo, Bo-Karoo

Booiskraal Farmstay bied selfsorgverblyf op 'n skaapplaas in die Karoo net 70 km noord van Beaufort-Wes vanaf Kaapstad se rigting op ’n grondpad en 45 km wes van Drie Susters en Kromrivier vanaf Johannesburg se ri...

Vanaf
R670
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Groot-Karoo, Karoo

Silwerkaroo Guest House is op Plaas Amospoortjie in die Karoo geleë. Dié plaas is 70 km vanaf Beaufort-Wes op die N12 in die rigting van Meiringspoort en sowat 2 ure vanaf George. Die ouwêreldse selfsorgkothuis ...

Vanaf
R250
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Groot-Karoo, Karoo

Rooiheuwel is 'n selfsorg-gasteplaas in die Kaoo. Dis geleë op die pragtige platorand van die Nuweveldberge in die Groot Karoo met sy tipiese Karoo-berglandskap. Ons is sowat 80 km wes van Beaufort-Wes en 60 km noo...

Vanaf
R824
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Drie Susters, Bo-Karoo

Taaiboschfontein het ’n nuwe eienaar en bied gerieflike verblyf op 'n skaapplaas in die Drie Susters-area aan die voet van die Nuweveldberge. Gaste word hartlik uitgenooi om die plattelandse gasvryheid en rustige ...

40% af Aanbod!
VanafR7 500
R4 500
per nag, vir 2 mense
Lodge in Groot-Karoo, Karoo

Roam Privaat Wildreservaat is ’n lodge met verblyf wat alles insluit. Dit is op ’n plaas van 5000 hektaar in die Karoo. Die lodge bied gaste ’n tikkie plattelandse luuksheid in die hartjie van die Karoo. Ver...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Groot-Karoo, Karoo

Klein Riviertjie is 'n bekoorlike en ongekunstelde selfsorgkothuis vir diegene wat op soek is na 'n romantiese wegbreek of 'n onvergeetlike gesinsvakansie en die ware skoonheid van die Karoo waardeer, met ongerepte ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 8 - Wys 71 tot 80

Welkom by die Beaufort-West akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Karoo blad indien jy na meer Karoo akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za