Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Bellville Wes besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Bellville Wes.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Bellville Wes akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Bellville West Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Bellville Wes Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Bellville Wes

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Plattekloof, Wes-Kaap

Elsabees is sentraal geleë en bied gesellige verblyf naby die N1-snelweg in Parow-Noord. Daar is 2 selfsorg-eenhede met slaapplek vir 4 mense. Al die eenhede is smaakvol gemeubileer en sluit 'n slaapkamer met 'n ...

15% af Aanbod!
VanafR780
R663
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Bellville, Wes-Kaap

Blomvlei Tuinwoonstel is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel op die eienaar se perseel en is in 'n rustige area in die noordelike voorstede van Kaapstad geleë. Dit is perfek vir 'n klein gesin wat op soek is na gemaklik...

Vanaf
R745
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Welgemoed, Wes-Kaap

Heaven's View Guest House bied B&B- of selfsorgverblyf in Welgemoed, Kaapstad. Die gastehuis is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gemaklike oornagplekkie naby verskeie besienswaardighede in die Noordelike Voorst...

Vanaf
R2 800
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Plattekloof, Wes-Kaap

In Our Garden is in Parow-Noord, wat in die noordelike voorstede van Kaapstad, aan die voet van die Tygerbergheuwels is, met maklike toegang tot die N1 om besienswaardighede maklik te bereik. Die huis bied slaapple...

Vanaf
R3 600
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Bellville, Wes-Kaap

Roses Villa is 'n smaakvol-versierde dubbelverdieping-selfsorghuis wat tussen die Tygerberg Natuurreservaat en die Bellville Gholfbaan geleë is. Dié vakansiehuis is naby verskeie besienswaardighede in die Noordeli...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Plattekloof, Wes-Kaap

Bella's Selfsorg is in die noordelike voorstede van Kaapstad, in Parow geleë. Let asb. daarop dat daar trappe is wat na die instansie lei. Dié eenheid beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Plattekloof, Wes-Kaap

Upstairs Selfsorg Akkomodasie is sentraal in Parow-Noord se bodorp geleë en bied maklike toegang tot die N1. Dit is slegs 20 minute se ry vanaf die lughawe en 3 km vanaf Panorama Medikliniek. Louis Leipoldt-, Karl ...

Vanaf
R660
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Plattekloof, Wes-Kaap

Parow North Self Catering Units bied selfsorg-akkommodasie in die Noordelike Voorstede van Kaapstad. Ons bied akkommodasie in 2 woonstelle wat elk 2 slaapkamers het. Elke slaapkamer het DStv en gratis WiFi. Albei ...

Vanaf
R1 463
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Parow, Wes-Kaap

Thyme Wellness Spa and Guesthouse is 'n dag- en oorbly-spa wat 'n onwrikbare benadering tot gesondheid, welstand en skoonheid volg. Ons is geleë op die rand van die Tygerberg Natuurreservaat. Geriewe sluit 2 natbeh...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bellville, Wes-Kaap

Soetpatat Guest Apartment bied verblyf in 'n splinternuwe gastewoonstel in Oakdale, Bellville. Die woonstel is ideaal geleë vir studente wat by 'n tersiêre-instelling in die omgewing soos die US Besigheidsskool, d...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bellville, Wes-Kaap

Domino and Autumn Self-catering Units bied gerieflike en bekostigbare selfsorg-akkommodasie in 2 aparte woonstelle in die stil woonbuurt Oakdale in Bellville. Die woonstelletjies is naby al die geriewe en verskeie o...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Welgemoed, Wes-Kaap

B's Place is 'n selfsorgwoonstel en 'n oornagkamer in die stil en rustige Welgemoed-woonbuurt in Kaapstad se noordelike voorstede. Dié woonstel is onder die eienaars se huis geleë, maar het 'n privaat ingang. Die...

Vanaf
R1 790
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Plattekloof, Wes-Kaap

Capo Cabana Guesthouse bied verblyf in Plattekloof aan sakereisigers of vakansiegangers. Die gastehuis bied verskeie kamers waarvan sommige 'n uitsig op Tafelberg het. Die kamers het lugversorging, 'n koningingroot...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Plattekloof, Wes-Kaap

Cozy and Comfortable Cottage is op die eienaar se perseel in Plattekloof, 'n buurt in Kaapstad se Noordelike Voorstede geleë. Dit bied maklike toegang tot die N1. Dié oopplan-kothuis het slaapplek vir 2 gaste en ...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR795
R716
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bellville, Wes-Kaap

Frame Ace Business and Holiday Accommodation bied selfsorg- en oornagverblyf in Oakdale, Bellville, net 10 km van Kaapstad Internasionale Lughawe af, 20 km van Kaapstad se middestad af en 10 km van Durbanville se wy...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Plattekloof, Wes-Kaap

De Grendel Cape Accommodation, Cape Palms, is in Parow-Noord geleë. Dié gewilde, sentrale woonbuurt lê aan die voet van Tygerbergheuwels. Elke eenheid het WiFi, 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, koffie- ...

Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Lodge in Bellville, Wes-Kaap

Mulu Lodge bied sakpasgastehuisverblyf in Kingston in Bellville, sowat 24 km vanaf Kaapstad se middestad, geleë. Dié gastehuis is ideaal vir vakansiegangers, toeriste, en plaaslike inwoners wat opsoek is na kort- ...

Vanaf
R850
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Eikenbosch, Wes-Kaap

SarEmm is 'n gerieflik gemeubileerde tuinwoonstel vir 2 volwassenes en 2 kinders in Kempenville. Die eenheid is in 'n privaat tuin met 'n privaat ingang geleë. Die eenheid het 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Welgemoed, Wes-Kaap

Hofmeyr Street bied gerieflike verblyf in ’n gastekamer op 'n residensiële erf wat smaakvol versier is en waar die eienaars ook woon. Dié kamer het ’n aparte ingang en gaste het ook toegang tot veilige parkeer...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R400
per nag (plek vir 1)
Selfsorg in Bellville, Wes-Kaap

Oakdale Open-plan Flatlet bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n gemeubileerde woonstelletjie in Oakdale, Bellville. Die eiendom is sowat 1,6 km vanaf die Universiteit van Stellenbosch Bestuurskool en sowat 2,5 km van...

Bladsy:
1
2
3
Bladsy 3 - Wys 41 tot 50

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za