Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Bellville Wes besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Bellville Wes.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Bellville Wes akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Bellville West Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Bellville Wes Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Bellville Wes

Vanaf
R795
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Bellville, Wes-Kaap

Knus-bly is 'n gerieflike eenheid vir 4 in Boston, Kaapstad. Dis op dieselfde perseel as die hoofhuis, maar die eenheid is apart en het sy eie ingang. Die eenheid beskik oor 'n slaapkamer, badkamer, kombuis en 'n ...

Vanaf
R1 710
per nag, vir 9 mense
Selfsorg in Boston, Wes-Kaap

Lanes Place bied selfsorgverblyf in Boston, Kaapstad. Dis naby die middestad, wynlandgoedere en winkelsentrums. Dié huis beskik oor 3 slaapkamers en het slaapplek vir 9. Die hoofslaapkamer het 'n dubbel- en enkelb...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Plattekloof, Wes-Kaap

iNkosi EcoLodge is 'n pragtige, ruim huis met sy kenmerkende grasdak is gebou om 'n skitterende blou swembad langs 'n klein voël-bewarea. Dit skep werklik 'n rustige atmosfeer vir jou verblyf in Kaapstad. Daar i...

Voorkeurvennoot
25% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 100
R825
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Boston, Wes-Kaap

Boston Ivy is 'n selfsorgwoonstel wat op die eienaar se perseel in Boston, Kaapstad geleë is. Dit is ideaal vir 'n paartjie of 'n enkelreisiger wat op soek is na 'n gerieflike wegbreek en 'n sentrale punt naby vers...

Vanaf
R1 120
per nag, vir 2 mense
B&B in Parow, Wes-Kaap

De Tijger Lodge bied B&B in De Tijger, Kaapstad. Dié lodge is ideaal geleë naby verskeie besienswaardighede in die Noordelike Voorstede. Ons 7 kamers is individueel versier en elke kamer het 1 dubbelbed of 2 enke...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Loevenstein, Wes-Kaap

Villa Nandi bied gastekamers in Loevenstein, Kaapstad. Dié gastehuis is naby verskeie geriewe in die Noordelike voorstede en is ongeveer 15 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe. Verblyf by Villa Nandi bestaan ...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Bellville, Wes-Kaap

108 on Lincoln is 'n selfsorgwoonstel in Selborne, langs Welgemoed in Bellville. Die verblyf is ideaal vir 'n vakansie- of 'n sakereisiger. Die woonstel is op die eienaars se perseel, maar heeltemal afgesonder. Di...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Bellville, Wes-Kaap

Stienie's Lodge is in Loevenstein geleë, ’n veilige en stil buurt in Bellville met ’n Tafelberg-uitsig. Dis 15 minute se ry van Kaapstad se SSK en Kaapstad Internasionale Lughawe. Daar is 2 selfsorg-woonstelle...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kaapstad, Wes-Kaap

Abba Self-catering Apartment is 'n gemeubileerde selfsorgwoonstel in die rustige buurt, Hoheizen in Bellville. Die woonstel is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers en is net 12 km vanaf Kaapstad Internasional...

10% af Aanbod!
VanafR730
R657
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Bellville, Wes-Kaap

Ambience Garden Apartment is in die stil, lowerryke woonbuurt genaamd Hoheizen in Bellville, een van Kaapstad se Noordelike Voorstede geleë. Die buurt het geslotekringtelevisie. Dis net 20 minute vanaf Kaapstad Int...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za