Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Bellville Wes besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Bellville Wes.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Bellville Wes akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Bellville West Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Bellville Wes Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Bellville Wes

Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Welgemoed, Wes-Kaap

Welgemoed Villa is in die noordelike voorstede in Kaapstad geleë en bied gerieflike verblyf in 'n gastehuis in Welgemoed, Bellville. Hierdie lieflike gastehuis het 'n pragtige uitsig oor Welgemoed se gholflandgoed ...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Bellville, Wes-Kaap

Executive Accommodation bied gerieflike verblyf in Bellville en is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers. Die perseel is 3 km vanaf die Louis Leipoldt Medi-Clinic. Die gastehuis het 'n gemeenskaplike sitkamer,...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
B&B in Parow, Wes-Kaap

Cape Dawn Guest House is in Parow-Noord. Dié ligging is maklik van die N1 af bereikbaar en dien as die ideale basis vanwaar Kaapstad verken kan word. Daar is so baie in die Moederstad te sien en te doen, soos Tafel...

Vanaf
R1 650
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Plattekloof, Wes-Kaap

Die Smithland 4-Bedroom House is ’n selfsorghuis net 150 m van die Smithland Gastewoonstelle af. Die eiendom is in Parow-Noord in die Noordelike Voorstede en bied maklike toegang tot die N1, die V&A Waterfront en ...

Voorkeurvennoot
10% af Laaste Kans!
VanafR800
R720
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Plattekloof, Wes-Kaap

Smithland Guest Apartments is in die hartjie van Kaapstad se Noordelike Voorstede geleë. Verblyf word in ten volle toegeruste een- en tweeslaapkamerwoonstelle aangebied. Elke woonstel het dubbelbeddens of enkelbed...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R850
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Parow, Wes-Kaap

Sonnendal Self-Catering is in 'n stil voorstad in die noordelike voorstede van Kaapstad. Dit is slegs 15 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe, middestad, Tafelberg en verskeie strande en dit is net 1 km van die ...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Plattekloof, Wes-Kaap

50 on Theal B&B is in 'n stil residensiële woonbuurt in die noordelike voorstede van Kaapstad geleë. 50 on Theal B&B bied 2 dubbelkamers in die eienaar se huis. Die kamers is ingerig met 'n dubbelbed in elk. Die...

15% af Aanbod!
VanafR1 195
R1 016
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Welgemoed, Wes-Kaap

Bell Rosen Guest House is op 'n parkgordel tussen die Bellville-gholfbaan en die Tygerberg-natuurreservaat in die gesogte woonbuurt, Welgemoed geleë. Dié gastehuis is lekker sentraal en naby groot winkelsentrums, ...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Bellville, Wes-Kaap

The Cliffs 305 is 'n snoesige, moderne selfsorg-woonstel in 'n veilige kompleks by die Tyger Waterfront in Bellville. Die woonstel bied 'n rustige uitsig oor die waterfront en verskeie restaurante kan maklik bereik ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Bellville, Wes-Kaap

Luxury Apartment - Tyger Waterfront bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde eenslaapkamerwoonstel in die Tyger Waterfront in Tygervallei. Dié woonstel het 'n uitsig oor die water en is ideaal v...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Plattekloof, Wes-Kaap

Smithland 3-Bedroom House is 'n dubbelverdieping-selfsorghuis net 150 m vanaf die Smithland Guest Apartments. Dié perseel is in Parow Noord in die Noordelike Voorstede en het maklike toegang tot die N1, V&A Waterf...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Bellville, Wes-Kaap

The Cliffs 105 is ’n gerieflike selfsorgwoonstel vir 3 gaste in Bellville en is die ideale basis vir ’n reisiger, paartjie of ’n klein gesin wat met vakansie is. Die woonstel bied ’n uitsig oor die meer en ...

Vanaf
R530
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Bellville, Wes-Kaap

Afbit Self-catering bied verblyf in privaat selforg-ateljeewoonstelle aan en is sentraal geleë in Oakdale Estate in Bellville. Dit is 1 km van die nuwe sakedistrik in Tygervallei af, sowel as naby verskeie tersiêr...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Eikenbosch, Wes-Kaap

Broadway Tygervalley het 5 slaapkamers en bied komplimentêre ontbyt. Dit is net 5 minute vanaf Tygervallei Winkelsentrum af en ook net 5 minute vanaf die Velodrome en Bellville Atletiekstadion wat bekend is vir die...

Vanaf
R1 070
per nag, vir 2 mense
B&B in Panorama, Wes-Kaap

Ramasibi bied gerieflike B&B-verblyf in Panorama, in Kaapstad se noordelike voorstede. Die verblyf bied maklike toegang tot die N1, Panorama Mediese Sentrum en Parow. Ramasibi is ideaal vir sakereisigers en ontspann...

Vanaf
R475
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Plattekloof, Wes-Kaap

The Thorn Tree bied selfsorgverblyf in Panorama. Dis 15 minute se ry van die lughawe en Kaapstad se middestad en 1 km van Panorama Medi-Clinic af. The Thorn Tree is ideaal vir enkelreisigers, paartjies of gesinne wa...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R795
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Bellville, Wes-Kaap

On Q Accommodation bied gerieflike en bekostigbare verblyf in 'n bekoorlike gastehuis in die lewendige woonbuurt Bellville in Kaapstad. Die verblyf is gerieflik naby die lughawe, verskeie gholfbane, wynroetes, verma...

Vanaf
R780
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Plattekloof, Wes-Kaap

Dolliwarie Guest House bied verblyf in die noordelike buitewyke van Kaapstad in Panorama. Dié veilige en rustige woonbuurt is naby die middestad en besienswaardighede. Verblyf is beskikbaar in 7 kamers. Elke kame...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bellville, Wes-Kaap

52 on Skool bied moderne selfsorgverblyf op 'n veilige perseel in Bellville, naby Voortrekkerweg, die Bellville-taxistaanplek en die Tygervallei-winkelsentrum. Dit bied ook maklike toegang tot Kaapstads Internasiona...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R900
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Bellville, Wes-Kaap

Tyger Waterfront Luuks en Sentraal is 'n smaakvol gemeubileerde woonstel in die gewilde waterfront-kompleks Tyger Falls in Durbanville. Die area spog met uitstekende restaurante, winkelsentrums en 'n wêreldklas-wyn...

Bladsy:
1
2
3
Bladsy 5 - Wys 81 tot 50

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za