Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (37)
B&Bs (2)
Lodges (12)
Hotelle (2)
Gastehuise (7)
Selfsorg-eenhede (14)
Indien jy Bobbejaansberg Private Nature Reserve besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Bobbejaansberg Private Nature Reserve.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Bobbejaansberg Private Nature Reserve akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Bobbejaansberg Private Nature Reserve Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Bobbejaansberg Private Nature Reserve Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 50 km vanaf Bobbejaansberg Private Nature Reserve

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Lodge in Kameeldrift-Oos, Pretoria

Big in Africa Lodge is 'n ongekunstelde lodge in die dorp met 'n bosveld-atmosfeer - ideaal vir 'n rustige wegbreek! Die lodge het 3 rustieke chalets met grasdakke en en suite-badkamers. Een van die chalets (Timbav...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Lodge in Kameeldrift-Oos, Pretoria

Bushman's Rock Country Lodge bied gerieflike akkommodasie net 16 km van Pretoria af. Dit is perfek vir gaste wat op soek is na 'n vakansie- of sake-wegbreek naby die stad en ander geriewe. Daar is 48 kamers by Bush...

Vanaf
R3 000
per nag, vir 2 mense
Lodge in Dinokeng, Gauteng

The Bush Camp is in Welgedacht Privaat Wildreservaat geleë, sowat 90 kilometer vanaf OR Tambo Internasionale Lughawe in Gauteng. Dit vorm die suidelike grens van die wêreldbekende Dinokeng Groot 5-wildreservaat en...

Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Pretoria, Gauteng

Riverside Villa bied gerieflike verblyf wat in Kameeldrift-Oos, net buite Pretoria geleë is. Hierdie smaakvolle verblyf is aan die oewer van die Hartbeespoortrivier en naby toegangspaaie. Dié huis beskik oor 4 sl...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
B&B in Pretoria, Gauteng

Hierdie gastehuis is geleë in 'n rustige plattelandse omgewing, net 5 minute van die Zambesi Mall en die Kolonnade Winkelsentrum af. Ons is net 2 km van die N1 af wat maklike toegang tot Pretoria se SSG bied. Ontby...

Vanaf
R1 280
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Pretoria, Gauteng

Pure Joy Lodge is gevestig as een van die min eksklusiewe lodge en konferensie-venues in Gauteng. Ons het reeds erkenning ontvang van SATour, TGCSA (4-ster gradering), AA en NAA. Pure Joy bied ons gaste 'n buitemuur...

Vanaf
R400
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kameeldrift-Oos, Pretoria

BietjiePlaas is in Kameeldrift-Oos in Pretoria geleë en dit bied gerieflike verblyf aan sakereisigers. Dié instansie is naby die hooftoegangroetes en 20 minute se ry van Wonderboom Lughawe af. Daar is 2 eenhede e...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
B&B in Kameeldrift-Oos, Pretoria

Villa Stoney is in Kameeldrift-Oos net 5 km vanaf die Zambezi-afrit naby Roodeplaatdam geleë. Dis ideaal vir 'n rustige wegbreek of oornagverblyf. Daar is 5 aparte dubbelkamers. Elke kamer het 'n en suite-badkamer...

Vanaf
R3 400
per nag (plek vir 2)
Lodge in Dinokeng, Gauteng

In die hartjie van ’n stuk ongerepte bosveld sal jy die 5-ster en ewe mooi Abloom Bush Lodge & Spa Retreat vind. Carmen en Lowie bestuur dié unieke en eksklusiewe boetiekhotel net buite die wêreldberoemde dorpie...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Lodge in Pretoria, Gauteng

Pumulani, 'n Ndebele woord vir "wees rustig", is deur die Louw-gesin omtrent 50 jaar gelede gekoop. Die plaashuis is gebou in 1945 en staan nog statig tot vandag toe. Daar is verskeie verblyf-opsies om van te kies ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 7 - Wys 61 tot 70

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]