Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (36)
B&Bs (2)
Lodges (12)
Hotelle (3)
Gastehuise (6)
Selfsorg-eenhede (13)
Indien jy Bobbejaansberg Private Nature Reserve besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Bobbejaansberg Private Nature Reserve.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Bobbejaansberg Private Nature Reserve akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Bobbejaansberg Private Nature Reserve Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Bobbejaansberg Private Nature Reserve Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 50 km vanaf Bobbejaansberg Private Nature Reserve

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
B&B in Kameeldrift-Oos, Pretoria

Retro Motel is 'n uitloopsel van ons oorspronklike venue, Retro Café, weens die gewildheid daarvan. Ons naam sê dit alles - 'n knus plekkie in Kameeldrift - Oos, en route na Dinokeng, Pretoria, waar die tyd nie ...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Kameeldrift-Oos, Pretoria

Onder die Windpomp is geleë in Kammeeldrift-Oos in Pretoria en is na aan die N1-hoofweg met maklike toegang. Ons bied hoë kwaliteit, veilige verblyf vir vakansiegangers en sakereisigers. Die gastehuis bied 4 apa...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Kameeldrift-Oos, Pretoria

Mvumbi Accommodation is 'n knus, gesellige gastehuis met selfsorg- en oornagverblyf in die hartjie van Kameeldrift, minder as 20 km van die vernaamste winkels en restaurante af, en ook net 20 km van Pretoria se midd...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
B&B in Roodeplaat, Pretoria

Bianca’s Bed & Breakfast is in die Noordooste van Pretoria/Tshwane geleë. Dis die perfekte gehalteverblyf vir die reisiger (vir besigheid of plesier) wat op soek is na 'n veilige, gerieflike omgewing en ’n skoo...

25% af Weeksdae!
Vanaf
R1 400
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Dinokeng, Leeuwkloof Valley

Kwintaba is 'n bekoorlike kothuis in 'n reservaat langs die Dinokeng Wildreservaat. Die area is 'n gewilde toeristebestemming en is ryk aan kultuur, geskiedenis en diere. Dié eenslaapkamerkothuis het slaapplek vir...

15% af Aanbod!
VanafR880
R748
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kameeldrift-Oos, Pretoria

Thula Thula Lodge is 'n unieke, veilige hawe, slegs 'n halfuur se ry buite Pretoria. Die lodge is naby Cullinan Diamantmyn, Mooi Poort Gholfbaan en Roodeplaatdam, wat ’n heerlike plek vir visvang en kanovaart is. ...

30% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR695
R487
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kameeldrift-Oos, Pretoria

Suikerbosrant B&B is in Kameeldrift-Oos in die Roodeplaatdam-area en bied veilige oornagverblyf naby die N1, Zambesi. Ons is naby verskeie trou-venues en hierdie oornag fasiliteit is ideaal vir groepe van die Roei...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Kameeldrift-Oos, Pretoria

Guest Room in the Inkwazi Country Hotel is in die welige Kameeldriftbos in Pretoria, sowat 45 minute noord vanaf Johannesburg, geleë. Die verblyf beskik oor 10 kamers met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badk...

33% af Weeksdae!
VanafR700
R490
per nag, vir 2 mense
Lodge in Kameeldrift-Oos, Pretoria

Malibu Country Lodge is net buite Pretoria naby Roodeplaat Dam in Kameeldrift-Oos langs Sefako Makgato-rylaan (vootheen Zambezi-rylaan) geleë. Dié lodge is op ’n privaat plaas en verskaf oornagverblyf, wegbreke,...

Vanaf
R640
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kameeldrift-Oos, Pretoria

Pinedew Guesthouse is noordoos van Pretoria en bied gemaklike B&B-akkommodasie waar die oordeelkundige reisiger die rustige atmosfeer van die platteland met al die moderne geriewe in die nabyheid kan geniet. Of dit ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 6 - Wys 51 tot 60

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za