Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (36)
B&Bs (2)
Lodges (12)
Hotelle (3)
Gastehuise (6)
Selfsorg-eenhede (13)
Indien jy Bobbejaansberg Private Nature Reserve besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Bobbejaansberg Private Nature Reserve.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Bobbejaansberg Private Nature Reserve akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Bobbejaansberg Private Nature Reserve Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Bobbejaansberg Private Nature Reserve Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R320
per nag (plek vir 4)
Rugsakreisigerslosies in Roodeplaat, Bobbejaansberg Private Nature Reserve

Cast & Catch Fishing and Camping bied basiese oornagverblyf in 'n ongekunstelde houthuisie. Dié gesinsvriendelike oord teen die Roodeplaatdam is net 15 minute vanaf Pretoria. Cast & Catch Fishing and Camping het ...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Bobbejaansberg Private Nature Reserve

Vanaf
R150
per nag, vir 2 mense
Lodge in Dinokeng, Gauteng

Mopani Lodge is in 'n rustige omgewing sowat 36 km van Pretoria en 30 km vanaf die Dinokeng Wildreservaat geleë. Die lodge bied verblyf vir kampeerders en staanplek vir karavane. Daar is 'n groot kampterrein vir k...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Lodge in Dinokeng, Gauteng

Shabelo Estate is 'n veelsydige geleentheidslokaal sowat 20 km noord-oos van Pretoria. Ons is geskik vir pragtige troues en wegbreek-konferensies vir sakelui. Met die warm bosveld-gasvryheid ver genoeg van die stad,...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Dinokeng, Pretoria

Sable House Country Retreat is in die pragtige, rustige omgewing geleë op die damwal van die Roodeplaatdam. Met groot vensters, word die kalmte en atmosfeer van die gebied in die huis ingetrek. Dit is 'n veelsydige...

Vanaf
R760
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Dinokeng, Cullinan

Cullinan Lakeview Cottage is net 'n halfuur se ry van Pretoria en sowat 'n uur se ry van Johannesburg af. Die kothuis is geleë in een van die gewildste areas in Cullinan, net 'n paar minute van die bekende Petra My...


Akkommodasie binne 50 km vanaf Bobbejaansberg Private Nature Reserve

33% af Weeksdae!
VanafR400
R280
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Cullinan, Gauteng

Cheval Tachete is in die klein dorpie Cullinan geleë en bied gerieflike verblyf na aan trou-venues, die Cullinan Ghoflklub en Cullinan Myntoere. Verblyf word aangebied in 3 kamers: Clydesdale, Friesian en Appaloo...

15% af Winteraanbod!
VanafR930
R791
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Dinokeng, Leeuwkloof Valley

Kohandè is in die skilderagtige Leeuwkloofvallei Bewarea in Gauteng net noord-oos van Pretoria geleë. Dis by De Wagensdrift en is die ideale bestemming vir natuurliefhebbers. Daar is 3 luukse safari-tente met en ...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Dinokeng, Gauteng

Avodah in Havilah is op 'n plaas net 30 minute van Pretoria af geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf en 'n egte bosveld-ervaring. Die gastehuis het ‘n majestueuse Tipuana-boom wat soel koeltes oor die lowergro...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
B&B in Dinokeng, Cullinan

Yesterdaysdream Venue en Bed en Ontbyt bied verblyf in gerieflike kothuise op 'n boomryke 2-hektaar kleinhoewe. Gaste kan kies tussen 8 kothuise: 6 van ons kothuise het slaapplek vir 2 gaste, 1 kothuis het slaapple...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Roodeplaat, Pretoria

Didikai Guesthouse is naby die Roodeplaatdam, 9,3 km vanaf die Sefako Makgatho-afrit op die N1 geleë. Dit bied 'n gemeenskaplike plonspoel en braaigeriewe in 'n pragtige inheemse tuin met 'n groot verskeidenheid vo...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za