Verified Reviews
Bojanala
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Bojanala
Rated 4.2 out of 5 based on 741 reviews.
"Op Kosmos self is daar nie baie aktiwiteite nie, maar dit is naby ander besienswaardighede en dinge om te doen."
"Pragtige omgewing met baie om te doen. Baie damme en natuurgebiede om te besoek."
"Is naby Hartbeespoortdam geleë indien jy vir 'n uitstappie wil gaan. Veral Jasmyn Varsproduktemark is 'n moet."
"Well, my partner loves water. So because of the dam, the entire place becomes an ideal place for a vacation. "
"Koster is 'n plekkie met sy eie bekoring, maar daar is veral oulike plekke in die omgewing."
"'n Mooi bestemming wat naby aan Johannesburg is en tot oorlopens toe propvol is met dinge om te doen of jy 7 of 70 jaar oud is. "
"There is a lot of interesting places at average proximity to visit when you are in Brits. It's a place to be at."
"Kosmos is 'n pragtige plek en uitstekend geleë. Stil en heerlik om in te ontspan. Die fasiliteite en geriewe wat Kosmos bied behoort breër geadveteer te word."