Geverifieerde Resensie
Boland
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Boland bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 3491 resensies.
"Mooi omgewing en Wellington net langsaan is 'n pragtige ou dorp. Bainskloof pas is 'n lekker rit met jou motor - nuut geteerde smal bergpas met mooi uitsigte."
"There was a lot of loadshadding and there was no generator as an alternative."
"Dit was pragtig en alles in die omgewing is so mooi netjies en skoon. Geen slaggate en bossies wat aan die kant van die straat groei nie. Dit was heel lekker om weer die ou SA te sien."
"Paarl is wonderlik! Daar is soveel te doen. 'n Groot verskeidenheid van aantreklikhede vir elkeen se smaak. Per aanbeveling - Laborie wynplaas en restaurant, Paarl natuurreservaat en wandelroete."
"Strate en sommige besighede in die sentrale besigheidsarea vertoon nie skoon, netjies of aantreklik nie."
"Pragtige natuurlike en landbou-omgewing, skoon en die bes-bestuurde stadsrade in Suid-Afrika. Sal vir seker terugkeer vir meer (dalk nog permanent)."
"Die omgewing is pragtig, maar behalwe vir die historiese straat in die dorp, was dit regtig 'n groot teleurstelling. Die dorp se standaarde en algemene toestand is kommerwekkend. Dit is duidelik dat die stadsraad nie in beheer is nie en basiese dienste is van baie lae standaard."
"Franschhoek was beautiful. Being out and about on the wine farms made up for the average hospitality at Willow Brooke. I won't recommend my family or friends. But I would recommend Franschhoek to everyone I meet. I loved the station bar and the beautiful town and the people were friendly and kind."
"Ceres het nie veel om te bied vir toeriste nie behalwe die togreiersmuseum en as jy wil gaan "zipline". Daar is ook nie veel restaurante nie, maar aangesien ons net twee dae daar was was daar genoeg vir ons om te doen"
"We thought Stellenbosch delightful and the centre easy to negotiate - with interesting shops and a wide selection of eating establishments plus loads of coffee bars!"
"Tulbagh is 'n ongelooflike prentjiemooi plek. Daar is baie dinge om te doen daar."
"Lovely clean village with nice restaurants and pubs. Very central for exploring the area."
"Ek nie gelukkig met die dorp nie want hul het 2 keer in my voertuig ingebreek waar ek gewerk het. So ek moes my voertuig elke keer by die gaste huis los en dan loop werk toe. Gelukkig was dit nie ver van die perseel af waar ek gewerk het nie. Elke keer as ek my voertuig by werk stop het hul eerste aand my ruit gebreek en my jack van my bakkie gesteel en die 2de keer het hul die slot opgebreek by die passasiers kant en my wheel spanner en tassie wat onder die sitplek le waar my jumpercables in is gesteel. So ek hou niks van Wocester nie. Daar baie rondlopers in die dorp wat jou voertuig nie veilig is nie"