Verified Reviews
Boland
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Boland
Rated 4.6 out of 5 based on 3491 reviews.
"Baie historiese plekke om te besigtig soos die Taalmonument. Dit is ook gemaklik geleë tussen Stellenbosch en Franschhoek waar die wynlande geleë is, asook kunste en historiese plekke besigtig kan word."
"Baie besienswaardighede om te besoek. Sentraal tussen wynlandgoedere en ook naby die strand."
"Utterly beautiful surrounds and in close proximity to where I was attending my event. Rawsonville town itself isn't anything to write home about but is close enough for the bare essentials."
"Altyd 'n voorreg om hierdie pragtige deel van ons lieflike land te besoek."
"Stellenbosch se historiese erfenis is ongeëwenaar. Pragtige tuine en geboue in die middestad. Die wynroete is besonders. Die kunsgalerye is uitsondelik. Daar is iets vir elke smaak."
"Baie dankie vir 'n lekker naweek. Die plaaslewe en natuur is goed vir die siel."
"Ek is bevooroordeeld teenmoor Paarl, maar Middelplaas is tops. Ek was daar vir werk."
"A wonderful town in a beautiful location. Close to the wine lands and even the sea! Coming from Gauteng, I can recommend driving via Ceres to get there - a bit longer, but worth it."