Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Braamfontein besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Braamfontein.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Braamfontein akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Braamfontein Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Braamfontein Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Braamfontein

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
B&B in Auckland Park, Melville

Sunbury House and B&B is in Aucklandpark, Johannesburg. Die B&B is naby UJ se Kingsway-kampus, SABC Business Development en Johannesburg se botaniese tuine. Die B&B bied verblyf in 4 individueel versierde en suite-...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Melville, Westcliff

Indien jy op soek is na 'n elegante, vriendelike gastehuis in Johannesburg, dan bied Nomndeni de la Chanquion die perfekte oplossing vir 'n lang- of korttermyn vakansie of besigheidsbesoek. Gerieflik geleë in die ...

Vanaf
R690
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Auckland Park, Brixton

Twickenham Villa's, Varsity View en Melville Heights is in die hartjie van Aucklandpark, Johannesburg geleë. Dit bied verskeie selfsorgkothuise (ateljee, enkel en dubbel). Die eenhede is volledig toegerus met DStv ...

Vanaf
R1 350
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Melville, Johannesburg

98 on 1st Avenue is 'n bekoorlike, troeteldiervriendelike selfsorgkothuis op die eienaar se perseel in Melville in Johannesburg. Die eenheid is ideaal vir 4 persone wat 'n gerieflike oornagplek soek naby verskeie ge...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Parkview, Westcliff

Dié gastehuis is in 'n sentrale, rustige deel van Johannesburg geleë en bied gerieflike toegang tot die hoofweë. Parkview is deel van die Rosebank-omgewing en die dieretuin, Orient Express Westcliff Hotel en Park...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Houghton Landgoed, Johannesburg

The Great Gatsby bied 'n unieke erfenisgebou wat uit 1926 dateer en oorspronklik as die Coach House bekend gestaan het. Die perseel is in Houghton, gerieflik naby Killarney, Rosebank en top-privaatskole soos St John...

20% af Aanbod!
VanafR795
R636
per nag, vir 2 mense
B&B in Parkview, Westcliff

Remote Corner is in 'n beeldskone en stil, boomryke tuin in Parkview geleë. Hier kan jy ontspan en die stilte en die uitsig geniet terwyl jy luister hoe die voëltjies sing. Jy sal nie glo dat jy net minute buite d...

Vanaf
R1 260
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Auckland Park, Brixton

Zietsies is op die hoogste koppie in Johannesburg geleë en bied 'n 180°-uitsig na die noorde, ooste en weste. Die eetkamer is gebou van glas en staal, wat dit die gevoel gee van 'n glashuis in die lug, en 'n uit...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Parkview, Randburg

Courtyard Cottages bied beeldskone selfsorgverblyf in die hartjie van The Parks in Johannesburg. Die kothuise is deur 'n welbekende plaaslike argitek ontwerp en die ten volle gemeubileerde ruimtes beklemtoon gemak, ...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Brixton, Johannesburg

Zietsies at 104 Putney bied selfsorgverblyf in Brixton, minder as 200 m vanaf Zietsies Gastehuis. Die ateljeewoonstelle is op die hoek van Putney- en Chiswickstraat en bied die nodige geriewe vir selfsorg. Elke woo...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za