Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Brackenfell Suid

4.7 / 5  
volgens 6 resensies
Lees regte resensies van Brackenfell Suid van 6 geverifieerde gaste.
Indien jy Brackenfell Suid besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Brackenfell Suid.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Brackenfell Suid akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Brackenfell South Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Brackenfell Suid Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 10 km vanaf Brackenfell Suid

Vanaf
R850
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Bellville, Wes-Kaap

Sugarbush Flatlet is ’n huislike enkelwoonstel wat aan 'n residensiële perseel in La Rochelle skakel. Die woonstel het ’n privaat ingang. Gaste kan self in- en uitklok. Die ligging van die woonstel en parkeerpl...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
B&B in Brackenfell, Wes-Kaap

Shabby Shiq Room with a view is baie sentraal in die Noordelike Voorstede naby aan die N1, Cape Gate Mall en die nuwe Cape Gate Hospitaal geleë. Die B&B is in die veilige Klenbron Estate. Die kamer is baie ruim en...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R400
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Kuilsrivier, Wes-Kaap

Mauya Cottage is in die lowerryke Mabille Park, 'n voorstad van Kuilsrivier geleë. Dis in 'n rustige omgewing, waar baie inwoners stap, draf of met hulle honde gaan stap. Verblyf word in 8 kamers met slaapplek vi...

50% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR550
R275
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bellville, Wes-Kaap

Dutch Corner is 'n selfsorg-gasteenheid op die eienaar se eiendom in die noordelike voorstede van Kaapstad. Die eiendom is naby talle winkels, restaurante, hospitale en ander geriewe in die omgewing geleë. Dié ga...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Bellville, Wes-Kaap

Mo Major is 'n gastehuis wat selfsorgverblyf in Bellville in die noordelike voorstede van Kaapstad bied. Die gastehuis is in die hartjie van Bellville, Stikland, teen die Tygerbergheuwels geleë en spog met 'n uitsi...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Bellville, Eikenbosch

Aloma Cottage bied gerieflike verblyf in 'n selfsorgwoonstel in Bellville. Die woonstel is op die eienaars se woonerf en het 'n privaat ingang en stoep wat 'n uitsig op die Stellenbosch-berge het. Die woonstel besk...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Brackenfell, Noordelike Voorstede

Kleinbron Villa bied gerieflike verblyf in 'n dubbelkamer met 'n privaat ingang. Die gastehuis is op die veilige Kleinbron-landgoed in Brackenfell en is ideaal vir oornag- of naweekverblyf. Dié privaat gastekamer ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R490
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Kuilsrivier, Wes-Kaap

Cape Pine Guest House is in Kuilsrivier 700 m van 'n sportkompleks af. Die gastehuis het 4 kamers met lugversorging met gratis WiFi en 'n privaat badkamer. Elke kamer het tee- en koffiemaakgeriewe en gaste het toe...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Stellenberg, Wes-Kaap

ACDC Self-catering is op grens tussen Durbanville en Bellville, Kaapstad geleë. ACDC Self-catering bestaan uit 4 eenhede wat elkeen slaapplek vir 4 tot 5 het. Elke eenheid het 'n volledige kombuis-area en 'n priva...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bellville, Wes-Kaap

Andante is 'n knus woonstel op die eienaars se eiendom in Bellville, Kaapstad. Die eiendom is in 'n rustige woonbuurt en is binne maklike bereik van winkels, restaurante, winkelsentrums en die middestad. Die ooppla...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]