Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Brandwag

4.1 / 5  
volgens 22 resensies
Lees regte resensies van Brandwag van 22 geverifieerde gaste.
Indien jy Brandwag besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Brandwag.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Brandwag akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Brandwag Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Brandwag Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 10 km vanaf Brandwag

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Westdene, Bloemfontein

Rosedene 5 is in Westdene in Bloemfontein geleë. Die kamer beskik oor 'n slaaparea en 'n en suite-badkamer. Die eenheid het 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die slaaparea het 'n dubbelbed. Die b...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Park West, Universitas

Nobis House bied luukse verblyf in Park West in Bloemfontein se middestad. Die strate is belyn met bome, pragtige tuine en ou huise. Dié huis het slaapplek vir 6 gaste in kamers wat pragtig versier is. Die kamers ...

Voorkeurvennoot
15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR580
R493
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Dan Pienaar, Bloemfontein

Pepper Tree Cottage is in die rustige voorstad van Dan Pienaar in Bloemfontein naby al die groot skole, hospitale, inkopiesentrums en sportstadions. Pepper Tree Cottage het 2 bekoorlike, volledig gemeubileerde eenh...

Vanaf
R950
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Westdene, Bloemfontein

Thula at Connor is 'n woonstel op die eienaar se perseel in Bloemfontein. Die eenheid bied slaapplek vir 5 gaste en dit is naby verskeie geriewe geleë. Die woonstel het sy eie ingang en beskik oor 1 en suite-slaap...

Vanaf
R1 795
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Westdene, Bloemfontein

90 Kellner is 'n selfsorgwoonstel in Westdene, een van die bekendste dele van Bloemfontein. Daar is 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n sitkamer, eetkamer en kombuis in die eenheid. Die hoofslaapkamer het 'n koningingro...

10% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR895
R806
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Park West, Universitas

Abiénto Gastehuis het sy deure in Augustus 2013 geopen en is in Donald Murraystraat, 'n rustige deel van Parkwest, geleë. "Abiénto" beteken "kom weer" in Frans en het die ouwêreldse, Franse karakter van hierdie ...

Vanaf
R800
per nag, vir 4 mense
Gastehuis in Dan Pienaar, Bloemfontein

Stel26 Guest Room bied gerieflike verblyf in die buurt Dan Pienaar, Bloemfontein. Dié eenslaapkamer-eenheid het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 'n aparte badkamer en 'n kombuisie. Die kamer het lugversorging, ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Park West, Universitas

The Rabbit Guesthouse is in Park West, Bloemfontein, en bied gehalteverblyf vir sakereisigers, diegene wat vir familie kom kuier en vir oornaggaste. Dit is naby die Mimosa en Loch Logan Winkelsentrums, asook die Vry...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Westdene, Bloemfontein

Guest Suites on Connor is in Westdene, Bloemfontein. Dit is 1,4 km vanaf Mediclinic Bloemfontein en 1,5 km vanaf Mimosa Mall. Verblyf word in 6 eenhede vir tot 17 gaste gebied. Die eenhede sluit deluxe koning-kamer...

Voorkeurvennoot
SPAAR 30%
VanafR999
R699
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Dan Pienaar, Bloemfontein

Valentina bied 'n selfsorgwoonstel, asook 'n paar gastekamers. Die verblyf is in Dan Pienaar in Bloemfontein. Verblyf word gebied in 3 eenhede, waarvan 2 eenhede slaapplek vir 4 gaste het en 1 wat slaapplek vir 2 g...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Welkom by die Brandwag akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Bloemfontein blad indien jy na meer Bloemfontein akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]