Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Dorpe
Ashton (9)
Bonnievale (9)
De Doorns (2)
Klaasvoogd West (5)
McGregor (42)
Montagu (49)
Rawsonville (10)
Robertson (72)
Swellendam (76)
Worcester (48)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (357)
B&Bs (26)
Wildsplase (8)
Hotelle (5)
Gastehuise (86)
Selfsorg-eenhede (232)

Resensies van Breederiviervallei

4.5 / 5  
volgens 1714 resensies
Lees regte resensies van Breederiviervallei van 1714 geverifieerde gaste.
Indien jy Breederiviervallei besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Breederiviervallei.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Breederiviervallei akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Breede River Valley Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Breederiviervallei Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Worcester, Breederiviervallei

Antoinette's bied oornagverblyf in Worcester en is naby winkelsentrums, die sakekern, hospitale en skole. Daar is slaapplek vir 2 persone in 'n gastekamer met 'n privaat ingang. Die ruim slaapkamer het 2 enkelbedde...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Montagu, Breederiviervallei

Bon Accord Farm is 'n statige Victoriaanse opstal wat al van 1909 af staan. Die pragtige vrugteplaas is net 5 km vanaf Montagu en is die perfekte plek vir 'n rustige wegbreek. Bon Accord is die perfekte wegspringpun...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Ceres, Breederiviervallei

Hillbilly Farm is 'n produserende plaas wat deur majestueuse berge, vrugbare grond en asemrowende landskappe omring word. Die plaas bied rustieke verblyfopsies, sowat 7 km vanaf Wolseley, 9 km vanaf Ceres en 22 km v...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in De Doorns, Breederiviervallei

Die storie van Arbeid Adelt Gastehuis, wat dateer uit 1897, word vertel deur die eeu-oue eikebome, wat vandag nog 'n blaarbeskutting vir dié historiese perseel bied. Die gastehuis is aan die voet van die majestueus...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Van Riebeeck Park, Breederiviervallei

Eagle's Crest is in die welbekende Fairway Heights-area in Worcester geleë. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Daar is 2 kamers wat elk 'n privaat ingang het en slaapplek ...

Vanaf
R860
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Bonnievale, Breederiviervallei

Die stylvolle Beausoleil bied 3-ster-gastehuis- en selfsorgverblyf in Bonnievale in die Breederiviervallei. Dit is 'n idilliese wegbreek met 'n romantiese, bekoorlike atmosfeer. Die omgewing is asemrowend met golwen...

Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense
B&B in Ceres, Breederiviervallei

Porterhouse Eleven is 'n 3 ster-gastehuis in 'n stil en veilige area in Ceres wat asemrowende uitsigte op die berge bied en is naby die middedorp en restaurante. Die gastehuis beskik oor 6 ruim en suite-kamers wat...

Vanaf
R870
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Witzenberg Municipality, Breederiviervallei

The River Siding is op 'n vrugte- en groenteplaas tussen Ceres en Wolseley, aan die rivieroewer omring deur berge. Daar is 3 eenhede en slaapplek vir 15 gaste. 2 eenhede bied selfsorgverblyf. Die derde, luukse eenh...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Tulbagh, Breederiviervallei

EpiStay bied galery-tipe verblyf in Tulbagh se beroemde Kerkstraat, met restaurante en museums sommer op die drumpel. EpiStay is die ideale plekkie om te ontspan, jou batterye te herlaai en liggaam en siel te verfri...

10% af Aanbod!
Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Montagu, Breederiviervallei

Somerset Lodge skuil in 'n pragtige Engelse plattelandse tuin met majestueuse berge in die agtergrond. Dié lodge bied luukse verblyf teen sakpaspryse. Ons swembad, geleë in sy eie geheime tuin, nooi gaste uit om t...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 7 - Wys 61 tot 70

Welkom by die Breederivier Vallei akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Wes-Kaap blad indien jy na meer Wes-Kaap akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za