Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (26)
B&Bs (5)
Gastehuise (18)
Selfsorg-eenhede (3)

Resensies van Brooklyn

4.4 / 5  
volgens 24 resensies
Lees regte resensies van Brooklyn van 24 geverifieerde gaste.
Indien jy Brooklyn besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Brooklyn.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Brooklyn gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Brooklyn Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Brooklyn Gastehuise

18 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise
Vanaf
R640
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Brooklyn

The Wardrobe Gastehuis is 'n elegante oase in 'n groot, welige tuinlandgoed in die hartjie van Pretoria se besige, kulturele middelpunt en naby die lewendige Brooklyn Mall, Loftus Versfeld-stadion en Menlyn-winkelse...

Vanaf
R1 260
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Brooklyn

About Guest Lodge bied moderne, kontemporêre akkommodasie in die hartjie van Brooklyn, Pretoria. Die lodge is slegs 2 blokke vanaf die hoofingang van die Universiteit van Pretoria, binne stapafstand van Loftusstad...

Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Brooklyn

"Bwelani" is 'n Chichewa-woord ('n inheemse taal wat vryelik in Malawi gepraat word) wat beteken "sluit aan by ons / jy is welkom". Bwelani is 'n luukse gastehuis in Brooklyn - 'n eksklusiewe voorstad van Pretoria ...

15% af Winteraanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR550
R468
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Brooklyn

Guesthouse @ 31 Murray bied gasteverblyf in Brooklyn, Pretoria. Die gastehuis is ideaal geleë, 700 m van die Universiteit van Pretoria af en naby ander geriewe in die omgewing. Verblyf by Guesthouse @ 31 Murray b...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Brooklyn

Brooklyn Manor, gebou in 1927, is 'n pragtige opgeknapte huis in die hartjie van Brooklyn, Pretoria. Die buurt is bekend vir sy boomryke lane. Die elegante gastehuis het stylvolle ruim slaapkamers, almal met en sui...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Brooklyn

Osborne House is 'n Edwardiaanse herehuis wat uit 1904 dateer. Dié huis is pragtig opgeknap en is in die lowerryke Brooklyn-woonbuurt op die randjie van Pretoria se middestad geleë. Dié gastehuis se gekunsteldhei...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Brooklyn

Kareeblom Guest House is 'n huis uit die 1920's wat pragtig gerestoureer is in Brooklyn, 'n voorstad met pragtige jakarandalanings. Die universiteit van Pretoria, UNISA, die Uniegeboue, Pretoria se Nasionale Botan...

Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Brooklyn

Richtershuyz is 'n luukse gastehuis in die hartjie van Pretoria se mees gesogte woonbuurt, Brooklyn. Dit maak voorsiening vir gaste wat gesteld is op privaatheid en op soek is na al die moderne geriewe wat lewe geri...

Vanaf
R790
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Brooklyn

Hierdie gastehuis is in die rustige voorstad Brooklyn geleë, een van Pretoria se oudste en mees gesogte woonbuurte. Die gastehuis bied verblyf en spyseniering vir vakansiegangers en sakereisigers. Die landgoed spo...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Brooklyn

Black Olive Guest House bied gastehuis-verblyf in Pretoria. Die perseel is ideaal geleë naby verskeie besighede en vermaakgeriewe. Verblyf by Black Olive Guest House beskik oor 7 uniek versierde kamers. Die kamers...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Wys 1 tot 10

Welkom by die Brooklyn gastehuise blad - loer bietjie na ons groot versameling van gastehuise hieronder, of gaan besoek ons hoof Brooklyn akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Brooklyn akkommodasie soek. Wanneer jy die perfekte gastehuis akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]