Verified Reviews
Sarah Baartman District
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Sarah Baartman District
Rated 4.5 out of 5 based on 3384 reviews.
"Do not travel to this area in a small car. A high riding vehicle or 4x4 are suggested."
Aberdeen, Sarah Baartman District
Aberdeen Self-Catering"Daai dorp wat weggesteek moet bly, want daar is iets besonders aan die plek."
Twee Riviere, Sarah Baartman District
Pansy Kothuis"Twee Riviere is soos 'n Sleepy Hollow: rustig, pragtige ou klipgeboue, die mense is geweldig vriendelik en verwelkomend. Daar is een versteekte juweel op die dorp, en jammer Ruben, ek weet ek mag julle nie "promote" nie: Die Belfry Restaurant wat nie eintlik oop is vir publiek nie, maar as jy nou per ongeluk daar inval, word jy met ope arms ontvang. Die kos is fantasties, die pryse belaglik laag, die diens die uit die boeke. Oe, en as jy per ongeluk daar inval, vra vir Ruben vir 'n sny van hulle Chocolate Mouse Cake. Nog nooit iets so lekker geëet nie. Ek sal Twee Riviere toe gaan net om by Seunette en Jimmy by Jolly Roger oor te bly en by Die Belfry te gaan eet. Ongelooflik!"
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
Two Owls Guest Cottage"Jammer van die stofstrate, maar dit dra seker ook by tot die tipiese Karoo-atmosfeer. Maar weens die Stoep Tasting, was die dorpie baie besig en stowwerig. Ons was vier dae daar, maar ek dink nie buite die feestyd is daar genoeg om mens langer as twee dae besig te hou nie. Die besienswaardighede is egter baie interessant."
Oyster Bay, Sarah Baartman District
Oyster Kaya @ Oyster Bay"If you want to get away from the noise and busy city life, then Oesterbaai is the place! It's so peaceful and quiet, the people are so friendly! The little restaurant with its amazing sea views and good food is a must visit!"
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
Ganora Guest Farm & Excursions"Lyk vir my soos die Kaapse Greyton. Die plek is klein en daar is geen ATM nie, maar dit is miskien ook 'n pluspunt. Pizza in die dorp was great, beste wat ek nog geproe het!"
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman District
16 Beach Music"Skoon veilige plek. Ons was verbaas! Pragtig."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
Furrows Lodge"Die oorspronklike ou geboue en strate laat die gevoel van tyd wat stil gestaan het. Fantasties!"
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman District
Garden Sanctuary Suites"Peaceful and friendly environment."
St Francis, Sarah Baartman District
Coral Tree Self-Catering"Baie interessante dorpie met verskeie "dele". Ook die hawe waar die meeste chokka vangste in Suid-Afrika hanteer word."
Aberdeen, Sarah Baartman District
Die Dorpshuis"Pragtige dorp, mooiste argitektuur, stil en vreedsaam. Wens die plaaslike regering kan belê om die dorp in stand te hou en die mooi geboue na volle glorie te herstel."
Steytlerville, Sarah Baartman District
The Royal Steytlerville"Goed om te kan besoek. Mooi, skoon dorpie."
Kenton-on-Sea, Sarah Baartman District
Woodlands Cottages and Camping"Lovely seaside town with some great restaurants."
Jeffreys Bay, Sarah Baartman District
Mike Heroldt 28"Die dorp is besig om vinnig agteruit te gaan."
Jeffreys Bay, Sarah Baartman District
Timoak"Dis 'n pragtige kusdorp om te besoek en die Kosmandjie en Ninas het heerlike etes, veral visgeregte, vars uit die see."
Jeffreys Bay, Sarah Baartman District
FlipFlops and TreeTops"Absoluut 'n pragtige plek. Maak net seker in toekoms deur vrae te vra, om regte verblyf te kies. Ek was jare gelede 'n streeksbestuurder vir 'n groot maatskappy, en het Jeffreys altyd my basis gemaak om in daardie gebied te werk. Baie goeie besighede ook in Jeffreys."
St Francis, Sarah Baartman District
Palms on Ibiza"Baie baie mooi omgewing sal weer soontoe wil gaan."
Jeffreys Bay, Sarah Baartman District
Diaz Views"It was great to see police and security companies doing the rounds. Beaches and ablution blocks beautifully clean. Keep it up J-bay!"
St Francis, Sarah Baartman District
Milkwood Way"Pragtige plekkie met heerlike swemplek en veilige mond-area vir kleinerige kinders. Dis 'n baie oulike dorpie, en ook die koffiewinkel, Rustic Rose, is baie oulik ingerig vir kindertjies om veilig te speel terwyl ouers rustig kuier. Baie oulike plekkie, ek dink net hy kan VOL raak oor seisoentyd."