Geverifieerde Resensie
Sarah Baartman District
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Sarah Baartman District bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 3556 resensies.
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
Two Owls Guest Cottage"Guests gets first choice and are always on the mind of the people abound happiness and relaxing."
Kenton-on-Sea, Sarah Baartman-distrik
Paulyn Place"Lieflike dorp. Strate is in 'n haglike toestand wat afbreuk doen aan die mooi dorp."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
Meerkat"I have fallen in love with the area! Great people and so friendly!"
Steytlerville, Sarah Baartman-distrik
The Royal Steytlerville"Dis 'n pragtige, skoon dorp met wonderlike mense. Ek sal weer kom."
Steytlerville, Sarah Baartman-distrik
Steytlerville Villa Guest House"Heerlike stopover vir ons gewees."
Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik
Waterkant 2"Lekker kos. Baie lekker dorpie vir ontspan en visvang. Sal weer soontoe gaan in die somer. Jammer oor die Covid19."
Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik
Avalon 3"Love this place so much I bought property while I visited!"
St. Francis, Sarah Baartman-distrik
Milkwood Way"Eastern Cape roads are in a sad state. A lovely little town, people in general are very friendly and helpful, we had a pleasant stay. Very nice Italian restaurant on the main street. "
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
Doornberg Guest Farm"It was a pity most of the town was closed. I think there were a lot of disappointed people in town that had travelled far to see the different venues and there were no notices on websites stating that they were closed."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
The Water Tower"Net jammer a.g.v. Covid was geen besienswaardighede oop nie en ons kon ook nie hul restaurante ondersteun nie. Die ervaring by 'n restaurant oorkant die Uilhuis was uiters teleurstellend. Die deur was oop, dit was so net na 4. Op hul website/Facebook toon hul aan hul is tot 07:00 oop, maar toe ons ingaan toe laat hulle ons weet hulle is toe, ten spyte van die feit dat die personeel almal met pizzas voor hul gesit het by een tafel en lekker gekuier het."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
Tot Hier Toe Padstal"Nieu-Bethesda is 'n pragtige plek en ons sal graag weer soontoe wil gaan."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman-distrik
Addo Park View - Sundaze Riverside House"Lekker plek vir vakansie."
"Cradock to PE now extremely dangerous as Manganese double trucks travel to and from non stop. Use alternative route if possible."
Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik
Surfpoint 9"Die Jeffreysbaaiers is baie vriendelik en lief vir hul honde!"
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
Furrows Lodge"Wat 'n juweel. Hier kan 'n mens rus en afskakel."
Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik
28Kabeljauws"Ek love Jeffreysbaai - enige plek waar ek naby die see is. Die beach is my happy place, away from home."
"It is remote, which is what attracted us. The roads are not for the nervous drivers or feint of heart. Perfectly safe if you take it slow. The nature here is African beauty at its very best!"
Port Alfred, Sarah Baartman-distrik
Bretton Beach Crest Holiday Cottages"Lovely empty beaches and the sea was warm enough to swim in winter."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman-distrik
Opi-See"Port Elizabeth het mooi strande met vriendelike mense."