Verified Reviews
Sarah Baartman District
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Sarah Baartman District
Rated 4.5 out of 5 based on 3485 reviews.
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
Ganora Guest Farm & Excursions"Daar is twee plekke nl. die Uilhuis en Bethesda Art Centre (kleurling kunstenaars met uitstekende kunstige storielyn) om te gaan ervaar. Die ander kuns plekke blyk so arrogant te wees dat hulle nie in toeriste tydperk hul kunsgalerye hoef oop te maak nie. "
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman District
Sam's Self-Catering"Need some cleaning up from the municipality."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
Doornberg Guest Farm"'n Aangename verassing! Stap terug in tyd. Die journey is deel van die bestemming. Geen beter plek om jou pad kus toe te breek as Nieu-Bethesda nie! Hoogs aanbevole!"
Patensie, Sarah Baartman District
Ripple Hill Hotel"Patensie is 'n pragtige dorp vol lemoenboorde en die inwoners is baie vriendelik."
Walmer, Sarah Baartman District
Forest Hall Guest House"Baie stil en uit die besige vakansieganger-gemaal."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
And The Cow Jumped Over The Moon..."'n Aanbeveling om die mooi eenvoud weer raak te sien en jou siel te voed."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
Meerkat"Mal oor die plekkie. Baie interessant en ons eerste keer daar en sal vir seker terug wees."
Summerstrand, Sarah Baartman District
Aloe Manna Self Catering Guest House"Dit is 'n heerlike vakansie bestemming."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
And The Cow Jumped Over The Moon..."Lekker om die rustigheid van die Karoo te kom ervaar."
Parsons Hill, Sarah Baartman District
Eden Road Guest Suites"Baie sentraal geleë, ideaal vir die besigheidsreisiger."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
Doornberg Guest Farm"'n Karoojuweel! 'n Gasvrye dorp wat is wat hy is, onopgesmuk en hartlik. Die Uilehuis 'n diep-dink en weer-dinkplek, maar verseker nie die enigste besienswaardigheid nie. "
Makhanda (Grahamstown), Sarah Baartman District
A Stone's Throw Accommodation"Sal baie graag meer tyd wou spandeer. Wil na al die besienswaardighede gaan kyk. Het net 'n paar ure gehad voor donker en voor volgende oggend se vertrek. Baie slaggate in die dorp."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
Meerkat"Baie interessante dorp met heelwat te sien en te doen."
Paradise Beach, Sarah Baartman District
Paradise Self-Catering Units"Vir iemand wat hou van die buite lewe en diere is dit die plek waar jou hart sal rus! Pragtige stil natuurskoon omgewing."
Aberdeen, Sarah Baartman District
Aberdeen Self-Catering"Party huisies word sleg verwaarloos. Maar gaan seker by elke klein dorpie so. "
Perridgevale, Sarah Baartman District
Hunters Lodge"Close to the Green Acres Mall and Nelson Mandela Bay Stadium."
Bluewater Bay, Sarah Baartman District
84 on Himeville"Die winkels, strand en kerk is loopafstand en die mense in die omgewing is baie vriendelik."
Port Alfred, Sarah Baartman District
Bretton Beach Crest Holiday Cottages"Baie mooi en skoon dorp."
Bluewater Bay, Sarah Baartman District
84 on Himeville"Baie still woon gebied skoon en netjies. Gerieflik naby die see en vis water vir die manne wat hou van hengel."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
Zonnenstrahl Guesthouse"Enigste om die klein karoo dorpie te “voel” is om hom te kom ervaar. Hier waar tyd nog kom stilstaan het. Kos vir die siel. "
Summerstrand, Sarah Baartman District
Algoa Guest House"Always a lovely area of Port Elizabeth, right on the beach with a fabulous beachfront to run and cycle, in safe and secure surroundings. Let's not forget all the restaurants!"
Aberdeen, Sarah Baartman District
Aberdeen Self-Catering"Ek is van Aberdeen, gebore en amper daar groot geword. Aberdeen is in my bloed. Nie meer die bedrywige dorpie wat dit vroeër jare was nie. Rustig, ontspanne en lekker uitspan plek met 'n boek in die hand."