Verified Reviews

Sarah Baartman District

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Sarah Baartman District

Rated 4.5 out of 5 based on 3402 reviews.

Walmer, Sarah Baartman District

Mika's Tree

"Lekker sentrale area vir kinders wat sport doen."

Kenton-on-Sea, Sarah Baartman District

Dunwerkin Self-catering Accommodation

"Dit is 'n baie oulike plekkie vir toeriste, maar daar is te min plekke om te gaan uiteet."

Jeffreys Bay, Sarah Baartman District

Mondu Guesthouse

"Lieflike plekkie, maar die paaie kort werk. Ons het die tydjie daar baie geniet."

Marina Martinique, Sarah Baartman District

Marina Martinique B&B

"Die ligging is beslis 'n pluspunt en dit is baie stil en rustig."

Joubertina, Sarah Baartman District

Weskus Cottage @ Grootnek Guest Farm

"Dit sal lekker wees as daar bergfietsroetes was."

Mill Park, Sarah Baartman District

A&A Guesthouse

"Clean neighbourhood and definitely safe from my experience."

Somerset East (KwaNojoli), Sarah Baartman District

Angler & Antelope Guesthouse

"Baie interessante dorp en beslis baie mooier as verskeie ander dorpe in daardie omgewing. Ek het verskeie pragtige foto's in die dorp geneem."

Port Alfred, Sarah Baartman District

The Beach House

"Baie mooi. Wat ons nie geweet het nie is dat alles om die Kowierivier draai en nie om die see nie! "

Joubertina, Sarah Baartman District

Bethany Farm

"Klein plaasdorpie. Ongerepte natuur. Pragtige plek vir die natuurliefhebbers. Sal net nie aanbeveel dat enige families na die restaurant The Belfry Kitchen toe gaan met klein kindertjies nie. Kinders is glad nie welkom daar nie. Mense is baie vriendelik en behulpsaam op die plaas. Die haaswinkeltjie verkoop heerlike beskuit en vyekonfyt."

Port Alfred, Sarah Baartman District

The Spinning Reel

"Port Alfred is 'n pragtigte skoon plek. Mense is vriendelik, voel sommer tuis."

Marina Martinique, Sarah Baartman District

Marina Martinique 1297

"Ons het heerlik gekuier by Marina Martinique."

Marina Martinique, Sarah Baartman District

Marina Martinique B&B

"Fantasties - vyfster-gehalte in alle opsigte."

Seaview, Sarah Baartman District

Jessie's Place

"Seaview is 'n pragtige plek weg van die gewoel, maar genoeg om te doen met puik restaurant en 'n nabygeleë inkopiesentrum."

Jansenville, Sarah Baartman District

Lorraine's Guest House

"Jansenville is a farming community. We went there because we wanted to learn more About angora goats and farming in the area. there is an excellent museum and home of Sid Fourie in Jansenville both of which give a good feel of the area. We only just got into seeing the house as there was a lady farmers meeting about to begin - like a monthly WI meeting in UK for the local ladies. It is a hard way of life there but there is a certain friendliness around and we felt very safe walking around. "

Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman District

Sam's Self-Catering

"Port Elizabeth het my baie verbaas. Ons sal verseker langer bly volgende keer. Daar is so baie om te ervaar en die mense is awesome! Well done PE!"

Wavecrest, Sarah Baartman District

A1 Kynaston

"Prima toeristebestemming."

Port Alfred, Sarah Baartman District

Hibiscus House

"Die paaie is in 'n vieslike toestand!"

Mill Park, Sarah Baartman District

A&A Guesthouse

"Ons het dit nie juis as toeristebestemming ervaar nie, maar dit is baie gerieflik geleë ten opsigte van winkels en vir ons besoek vir 'n Britse visum."

Walmer, Sarah Baartman District

Treetops Guest House

"Landelikheid binne groter stadsgebied."

Page
Page 100 - Showing 2971 to 3000

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers