Geverifieerde Resensie
Sarah Baartman District
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Sarah Baartman District bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 3550 resensies.
Wavecrest, Sarah Baartman-distrik
The Bushwillow Jeffreysbaai"Die strate het aandag nodig en die straatname se aanwysers kort duidelike verf."
Addo-olifantpark, Sarah Baartman-distrik
River Front Estate"Daar is beslis baie om te sien. Deur self te ry, kon ons 2 keer deur die areas ry en kon ons baie wild sien."
St. Francisbaai, Sarah Baartman-distrik
Port Main Royal Ocean's Edge"Pragtig en rustig. Mens kan heerlik ontspan."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman-distrik
Little Rose Self-Catering"P.E is lekker vir gesinne. Wind kan soms nogal waai en swem nie altyd ‘n opsie, maar dis skoon en mooi."
Ferreira Town, Sarah Baartman-distrik
Seashells Holiday Apartments and Conference Centre"Jeffreys is tops as vakansiebestemming!"
Walmer, Sarah Baartman-distrik
Mika's Tree"Die weer is natuurlik onvoorspelbaar, die wind waai alles weg en dis koud om te braai in die aande. Maar nou ja, ons kom van Potch af en my dogter en haar man bly in Summestrand, so ons is verlig om by hulle te draai. Die gholfbaan is ongelooflik, maar jy moet jouself voorberei vir 4 seisoene in een dag. Vir ons was dit 'n aanpassing."
Krakeelriver, Sarah Baartman-distrik
Weskus Cottage @ Grootnek Guest Farm"Baie vriendelike mense en pragtige omgewing!"
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman-distrik
Colleen Glen Self-catering Cottage"Beautiful place! Quite a lot of things to do and see!"
Ferreira Town, Sarah Baartman-distrik
Waterkant 2"Great place for people that enjoy their space and love tranquillity."
Addo-olifantpark, Sarah Baartman-distrik
Addo African Home, Restaurant and Safari"Ideale plek om van hieruit naar het Addo Elephant National Park te gaan, maar 10 minuten met de auto."
Wavecrest, Sarah Baartman-distrik
Bay Cove Inn"Jeffreys Bay is een mooie plaats met mooie stranden. Wil je uit eten ga da naar Kitchen Windows, leuk restaurant, lekker eten. Wel van tevoren reserveren."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
Zonnenstrahl Guesthouse"Dit is 'n interessante ou dorp met baie ou geboue wat redelik goed instand gehou word. Dit is baie rustig met 'n mooi omgewing. Moet nie alle geriewe van groter dorpe verwag nie maar die belangrikste is beskikbaar en daar is 'n paar goeie eetplekkies om van te kies. Die ideale plek om rustig te wees en te rus."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
Owlhouse Backpackers"Die paaie in en uit Nieu-Bethesda is alles grondpad, en mens kan nie vinnig ry nie. Jy ry deur wildreservate so mens sien heelwat wild. Daar is terug nie 'n vulstasie of OTM nie, so wees voorbereid."
St. Francisbaai, Sarah Baartman-distrik
Cottage on College"Ons gaan beslis weer St. Francisbaai toe, maar sal sommer ons hele vakansie daar bly. "
Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik
Seester Strandhuis"Jeffreysbaai is sentraal genoeg om die volgende as daguitstappies aan te pak: 1. Baviaans kloof vanaf Patensie na Uniondale. 2. Stormsriviermond en 3. Wolf sanctuary, bird of Eden en Monkey land."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
Aandster"'n Groot pluim in die dorpie se hoed is die feit dat 'n mens en jou eiendom veilig is."
Ferreira Town, Sarah Baartman-distrik
Waterkant 4A and 4B { 2} Separate Unites"So baie eetplekke, mens weet nie waar om te begin nie, en so baie snuistery plekkies. Die winkelsentrum is nie groot nie maar pragtig en het alles wat jou hart begeer. Die luminous putt-putt baan is absoluut pragtig."
Somerstrand, Sarah Baartman-distrik
Onse Khaya Lodging and Conferencing"Heerlike strande en restaurante en 'n klein winkeltjie wat draairoomys verkoop. Dis mos vakansie!"
Joubertina, Sarah Baartman-distrik
@ R62 Langklip Estate Game Farm"Heerlike ontbyt by Joub geëet. Langkloof is pragtig."
Addo-olifantpark, Sarah Baartman-distrik
De Old Drift Guest Farm"Klein maar baie mooi park. Het baie olifante asook 'n klompie ander diere gesien."
"Dis 'n onbekende juweel vir 'n toerus wat hou van in plekke te gaan rond ry en snuffel."
Steytlerville, Sarah Baartman-distrik
The Royal Steytlerville"'n Goeie plek om te oornag as jy blyplek soek in Steytlerville."