Verified Reviews

Sarah Baartman District

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Sarah Baartman District

Rated 4.5 out of 5 based on 3402 reviews.

Walmer, Sarah Baartman District

Masinga Apartment

"Mal oor Walmer, lekker sentraal gelee, naby alles, asook die heerlike Walmer Mall"

Humewood, Sarah Baartman District

Chapman Hotel & Conference Centre

"Pragtige bestemming maar voel nie altyd veilig nie. Veral na donker."

Port Alfred, Sarah Baartman District

Dockside Guest House

"Dis 'n vriendelike gemeenskap en Port Alfred is baie skoon. "

Marina Martinique, Sarah Baartman District

Marina Martinique B&B

"Ons sal vir seker weer soontoe gaan."

Port Alfred, Sarah Baartman District

Villa Majestic for Exclusive Accommodation

"Pragtige dorp veral die Kowie Canal. Sal beslis weer terug gaan. Het baie lekker by Ocean basket geëet asook die The Wharf Street restaurant was awesome. "

Steytlerville, Sarah Baartman District

The Royal Steytlerville

"Baie mooi plattelandse dorpie met die berge in die agtergrond. Het baie potensiaal. Heelwat klassieke ou geboue wat vra om gerestoureer te word."

Seaview, Sarah Baartman District

Jessie's Place

"Sal definitief weer daar gaan oornag."

Summerstrand, Sarah Baartman District

Kingfisher Guest House

"Skoon. Vriendelike mense. Lieflike restaurante."

Patensie, Sarah Baartman District

Ripple Hill Hotel

"Pragtige ou dorpie met lowergroen-boorde. "

Kouga Country, Sarah Baartman District

JBay Zebra Lodge

"Die omgewing is pragtig met plaaspaaie en kleiner paaie mens na enige plek heen kan vat. Definitief 'n pragtige deel van SA."

Patensie, Sarah Baartman District

DeMist Cottage - Old Bearie

"Lekker plekkie met baie gawe mense en die heerlikste padstalle."

Port Alfred, Sarah Baartman District

Hibiscus House

"Lekker plek om uit te span. "

Kenton-on-Sea, Sarah Baartman District

Woodlands Cottages and Camping

"Wens ons kon meer tyd op die pragtige kusdorp deurbring. "

Aberdeen, Sarah Baartman District

Pagel House B&B

"Besoek aan die NG Kerk met die hoogste toring in die Suidelike Halfrond en Marguerite Beneke se glaswerkgalery is absolute moet. Die dorp se tuinhekkies is vreeslik mooi en kreatief."

Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District

The Ibis Lounge

"Besonder uitsonderlike toeristebestemming."

Joubertina, Sarah Baartman District

Weskus Cottage @ Grootnek Guest Farm

"Joubertina self is hie werklik 'n toerismebestemming nie. Daar is darem plek om brandstof te kry en 'n winkeltjie of twee om die nodige dingetjies te koop. Dis meer die Kouga-vallei rondom Joubertina wat die groot aanloklikheid is."

Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District

The Water Tower

"Die dorp self is pragtig en rustig, sal weer soontoe, maar by ander plek bly."

Port Alfred, Sarah Baartman District

Sea Valley Villa

"'n Pragtige plekkie, maar strate in 'n baie swak toestand."

Loerie, Sarah Baartman District

Pabala Private Nature Reserve

"Ons het nog nooit sulke vriendelike mense ontmoet nie. Ons was verstom. Waar ons ookal gestop het of ingegaan het was ons soos langverlore familie behandel. Merkwaardig!!"

Page
Page 99 - Showing 2941 to 2970

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers