Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (30)
B&Bs (3)
Gastehuise (13)
Selfsorg-eenhede (14)

Resensies van Caledon

4.1 / 5  
volgens 84 resensies
Lees regte resensies van Caledon van 84 geverifieerde gaste.
Indien jy Caledon besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Caledon.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Caledon akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Caledon Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Caledon Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR950
R760
per nag, vir 2 mense
B&B in Caledon

Three Oaks B&B is in Caledon in die Overbergstreek geleë. Dié bekoorlike plekkie is naby besienswaardighede soos die Venster Kloof Natuurtuin, die Caledon-casino, Hermanus en die Elginvallei se wynplase. Daar is...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Caledon

De Hoekhuys is 'n selfsorghuis vir 10 gaste in Caledon en is meer as 98 jaar terug gebou. Dit word deur 'n familie besit. Dié huis is ideaal vir families of vriende en het sy oorspronklike houtvloere en hoë plafo...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Caledon

The Vintage Crane Guest House bied gastekamers in Caledon in die hartjie van die Overberg. Dié gastehuis is ideaal vir gaste wat die dorp en die omgewing wil verken. Verblyf by The Vintage Crane Guest House beski...

Vanaf
R695
per nag, vir 2 mense
B&B in Caledon

Athenian Villa verwelkom jou by 'n klein stukkie van die Griekse eilande in die Overberg. Dit is in 'n systraat weg van die hoofstraat af geleë, en hier kan jy sig verloor van die klein dorp Caledon en jouself verb...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Caledon

Burlamien Blyplek bied privaat gehalte-verblyf in Caledon. Dis ideaal vir sakereisigers, vakansiegangers, diegene wat by familie kom kuier of op soek is na oornagverblyf. Daar is slaapplek vir 4, 2 volwassenes en 2 ...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Caledon

Oppistoepie Guest House is langs 'n miniraalryk warmwaterbron in Caledon in die Overberg geleë en is 100 km oos van Kaapstad. Verblyf word gebied in 4 kamers in die gastehuis en 2 hutte buite. Die kamers deel DStv...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
B&B in Caledon

Tehillah Guest House bied gemaklike oornagverblyf in die bekoorlike dorp, Caledon. Die dorp is aan die voet van die Swartberge en is bekend vir sy warmwaterbronne. Dié pragtige gastehuis is ideaal vir 'n paartjie ...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Caledon

Zooop Guest House is in 'n rustige deel van Caledon geleë, en bied selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamer-tuinkothuis in die middel van 'n organiese groentetuin. Die gastehuis bied 'n gerieflike en skoon omgewing vir...

Vanaf
R1 800
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Caledon

Die Huisie is in Caledon en bied gehalteverblyf aan 'n sakereisiger, oornaggaste of familie-besoekers. Dit is naby 'n rits winkels, restaurante, aktiwiteite en besienswaardighede. Dié woonstel het 2 slaapkamers e...

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Caledon

Caledon Grace is 'n pragtige gastehuis in Caledon, 'n bekoorlike dorpie met die Swartberge as agtergrond. Die dorpie word geken aan die garsvelde en koring en is die ysterryke water van die warmwaterbronne se tuiste...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Welkom by die Caledon akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Overberg blad indien jy na meer Overberg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]