Indien jy Caledon besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Caledon.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Caledon Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Caledon accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Caledon akkommodasie
Bladsy 4 - 30 lekke plekke om te bly
Remkuil Gastehuise - Geloof en Hoop is op die oewer van die Swartrivier en bied selfsorgverblyf op 'n plaas in die ...
Treyntjes Rivier Cottages is net 600 m vanaf The One Heaven and Earth Venue, 9 km vanaf Caledon, slegs 25 km vanaf ...
Black Eagle Lodges - The Villa is in Caledon in die Wes-Kaap geleë. Dié streek is bekend vir sy landskapsritte, voe...
Black Eagle Lodges - The Lodge is 'n afgeleë selfsorgkliphuis wat 'n rustige plaaswegbreek op die Kempsrivier Plaas...
Canvas Collective Africa bied 'n fantastiese bosveld-ervaring aan natuurliefhebbers in die Hemel-en-Aarde-vallei. D...
Shabach Endurance Farm is in die voorheuwels van die Kleinriviersberg en bied gehalte-oornagverblyf in die hartjie ...
Blue Gum Farm Cottage is 'n selfsorg-eenheid wat op 'n werkende plaas 21 km buite Caledon geleë is. Dis ideaal vir ...
Heilfontein Hermitage is 'n intieme en afgeleë selfsorgkothuis op 'n stil plaas sowat 5 km vanaf Tesselaarsdal in d...
Heilfontein Lodge bied gastekamers op 'n rustige plaas 4 km vanaf Tesselaarsdal. Dié lodge is gerieflik geleë, sowa...
Klein Watervalplaas bied selfsorgverblyf op 'n rustige, privaat plaas in die buitewyke Tesselaarsdal. Die plaas is ...