Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (28)
B&Bs (2)
Lodges (1)
Hotelle (1)
Gastehuise (10)
Selfsorg-eenhede (14)

Resensies van Calvinia

4.1 / 5  
volgens 217 resensies
Lees regte resensies van Calvinia van 217 geverifieerde gaste.
Indien jy Calvinia besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir lodges in Calvinia.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Calvinia lodges om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Calvinia Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Calvinia Lodges

1 lekke plek om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Lodges
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Lodge in Calvinia

Gaste wat Tankwa Lodge besoek word met plattelandse gasvryheid verwelkom. Neem asseblief kennis dat gaste by Calvinia Hotel (verder af in die pad) moet inklok en die sleutels optel. Die lodge het 24 kamers aangebie...

Verwyder Filters

Jy sien net 1 uit die moontlike 28 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Lodges binne 100 km vanaf Calvinia

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Lodge in Tankwa-Karoo Nasionale Park, Noord-Kaap

Gannaga Lodge is op 20 hektaar privaat grond in die Tankwa Nasionale Park geleë. Dit is in die mooiste deel van die platteland in die Noord-Kaap, reg teen die kruin van die asemrowende Gannaga-pas. Die lodge is 29 ...

Vanaf
R2 700
per nag, vir 2 mense
Lodge in Weskus, Wes-Kaap

Oudrif Cederberg is 'n lodge met alles ingesluit wat aan die oewer van die Doringrivier geleë is, 50 km vanaf Clanwilliam. Die lodge is die ideale bestemming vir gaste wat opsoek is na 'n rustige oord weg vanaf die...

Vanaf
R8 030
per nag, vir 2 mense
Lodge in Sederberg, Wes-Kaap

Bushmans Kloof Wilderness Reserve is geleë onder ou sandsteen-rotsformasies en 'n asemrowende landskap en is 'n luukse 5-ster toevlugsoord in die majestueuse Sederberge, 270 km vanaf Kaapstad. Dis 'n Relais & Chate...

Vanaf
R236
per nag, vir 2 mense
Lodge in Tankwa Karoo, Noord-Kaap

Tankwa Tented Camp is op die plaas Stonehenge langs die R55 tussen Ceres en Calvinia. Die AfrikaBurn Fees vind jaarliks hier plaas. Ons het 13 permatente met 'n gemeenskaplike ablusieblok, 'n kampeerterrrein, en 5 ...


Lodges binne 200 km vanaf Calvinia

Vanaf
R6 290
per nag, vir 2 mense
Lodge in Clanwilliam, Sederberg

Cederberg Ridge Wilderness Lodge is op 'n plaas 7 km vanaf Clanwilliam en bied verblyf met sekere of alle etes ingesluit. Dié lodge spog met pragtige uitsigte op die Sederberge. Verblyf by Cederberg Ridge Wilderne...

Vanaf
R1 580
per nag, vir 2 mense
Lodge in Clanwilliam, Sederberg

Clanwilliam Lodge and Spa is 'n geskiedkundige gebou wat uit die 1920s dateer en eens 'n meisieskoshuis was. Dit is by die ingang na Clanwilliam net sowat 225 km noord van Kaapstad langs die N7 op pad na Namibië. C...

Bladsy:
1
Wys 1 tot 7

Welkom by die Calvinia lodges blad - loer bietjie na ons wye reeks van lodges hieronder, of gaan besoek ons hoof Calvinia akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Calvinia akkommodasie soek. Wanneer jy die beste lodge akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]