Geverifieerde Resensie
Cederberg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cederberg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 643 resensies.
"Clanwilliam is quite run-down. We noticed on a Monday none of the restaurants were open despite Google saying they were."
"Lieflike dorpie met pragtige uitsigte. Die weer is aangenaam en warm en wonderlik vir swem. Daar is genoeg om te doen vir oud en jonk. Besoek gerus Clanwilliam."
"Baie dinge om te doen en te sien. Die dorp is ook mooi skoon."
"Lovely area with the combination of mountain walks and citrus groves."
"Dis bitter klein en restaurante is maar skaars, maar as jy móét eet, gaan na Bydidam, daar's 'n restaurant met die naam Salome's Grapevine."
"The most amazing rock lands, views and perfect peace and tranquillity. Nice and romantic getaway, if you like the outdoors."
"Interessante dorp met heelwat om te doen. Van die museum, Rooibos-winkel, eetplekke, ens. Die wonderskoon-natuur is wat my die meeste van die dorp sal bybly."
"Clanwilliam is 'n pragtige dorp! Blomme was pragtig en rooibostee 'n unieke ervaring. Restaurante is uit die boonste rakke! Ons het die tyd in Clanwilliam baie geniet."
"Farming town consisting of different cultures. Basic shopping can be done at the local Spar."
"Clanwilliam is sentraal as jy will blomme kyk in Namaqualand, Cederberge en die Weskus wil besoek."
"Sou net graag toegang wou verkry na die "Baths" net om te sien hoe dit daar lyk. Ons lief die omgewing en sal defnitief weer Citrusdal en Cederkloof 'n punt van verblyf maak."
"Clanwilliam is 'n lieflike dorp met mooi karakter. Eerste kuier daar, dal beslis weer. "
"Pasop vir verkeersbeamptes! Aangesien die padtekens so swak geverf is. Geen normale mens kan dit sien nie, net hulle, en dan wil hulle net kaartjies uitskryf!"