Verified Reviews

Great Karoo

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Great Karoo

Rated 4.3 out of 5 based on 2570 reviews.

Beaufort West, Great Karoo

Grace's Place

"Baie vriendelike plek."

Prince Albert, Great Karoo

Wolvekraal Guest Farm

"Pragtige dorpie wat ek defnitief weer sal besoek!"

Prince Albert, Great Karoo

At 85 on Church

"Ons geniet dit altyd om in Prins Albert te kuier. Die omgewing bied ook baie."

Prince Albert, Great Karoo

Wolvekraal Guest Farm

"Soos vele ander toeristedorpies is eetplekke redelik duur."

Prince Albert, Great Karoo

Elfen House and Cottage

"So mooi plekkie, definitief 'n besienswaardige dorpie."

Beaufort West, Great Karoo

Cape Karoo Guesthouse

"Ons het 'n wonderlike dag deurgebring in die Karoo Nasionale Park. Ons sal dit hoogs aanbeveel vir diegene wat nog nie 'n tydjie gemaak het om die park te besoek nie. "

Beaufort West, Great Karoo

Ons Huisie

"Baie rustige dorp en skoon strate!"

Prince Albert, Great Karoo

Elfen House and Cottage

"Baie gawe mense en die potjiekos- en witblitsaand was sommer baie lekker en het interessante mense ontmoet. "

Prince Albert, Great Karoo

At 85 on Church

"Sal volgende keer langer moet kuier."

Beaufort West, Great Karoo

Haus Holzapfel

"Heerlike Karoolam geniet in klein Bistro Surettas."

Beaufort West, Great Karoo

Grace's Place

"Dit is net jammer dat Beaufort se museums oor 'n naweek toe is."

Beaufort West, Great Karoo

X Ventures

"Dit was 'n baie toeganklike oornagplek."

Prince Albert, Great Karoo

Wolvekraal Guest Farm

"Wonderlike toeristebestemming, nog lank nie klaar gekuier nie en sal baie graag wil teruggaan!"

Beaufort West, Great Karoo

Die Herehuis

"Goed vir oorslaap op pad na Kaapstad."

Prince Albert, Great Karoo

Karoo Khaya

"Oorweeg dit om in Prins Albert af te tree oor 5 jaar."

Beaufort West, Great Karoo

Donkin House

"Goed gevestig met die nodige fasiliteite en geriewe."

Beaufort West, Great Karoo

Haus Holzapfel

"Die omgewing bied goeie opsies. Karoo Nasionale Park kan aanbeveel word."

Prince Albert, Great Karoo

The Artist's Cottage

"Lekker vir 'n langnaweek. Dorpie lieflik vir stap, voel veilig. Weet daar is nog baie onontginde skatte in die omgewing waarvoor ons nie tyd gehad het nie."

Prince Albert, Great Karoo

Wolvekraal Guest Farm

"Lovely town with lots to see and do!"

Beaufort West, Great Karoo

Aandblom Guesthouse

"Gerieflike oorslaapplek op pad Kaap toe."

Beaufort West, Great Karoo

Die Herehuis

"Ou geboue en hoofstraat kort 'n skoonmaak en verf."

Prince Albert, Great Karoo

Elfen House and Cottage

"Prins Albert is 'n baie oulike, rustige Karoodorpie. Daar is baie lekker eetplekkies. Kan nie wag om weer te gaan nie!"

Beaufort West, Great Karoo

Wagon Wheel Country Lodge

"Beaufort-West soos die res van die Kaapprovinsie word baie goed skoongehou. Ons haal ons hoed af vir die munisipaleit en hul werkers. Welgedaan!"

Prince Albert, Great Karoo

Onse Rus Guest House

"Ons ken die dorp van vroeëre besoeke en het dus geweet wat om te verwag, maar dit bly skilderagtig en gesellig."

Prince Albert, Great Karoo

Karoo Khaya

"Lekker en mooi plek. Sal weer gaan. "

Beaufort West, Great Karoo

Bakgat Blyplek

"Ons het die museums baie geniet en die dorpie is pragtig, al wat bietjie erg was is die verkeer reg deur die dorp."

Beaufort West, Great Karoo

Die Windpomp Guesthouse

"'n Redelik groot dorp met al die nodige geriewe selfs 'n Spur Restaurant.. Baie netjiese oornaggeriewe gesien so met die deurry."

Page
Page 84 - Showing 2491 to 2520
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers