Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Resensies van Centurion

4.3 / 5  
volgens 123 resensies
Lees regte resensies van Centurion van 123 geverifieerde gaste.
Indien jy Centurion besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Centurion.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Centurion akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Centurion Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Centurion Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Eldoraigne, Centurion

Agami Guest House, 'n vierster-gastehuis, is in die rustige, stil residensiële area genaamd Eldoraigne in Centurion geleë. Ons bied akkommodasie vir 'n sakereisiger of toeris wat wil ontspan na 'n lang dag in 'n g...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Centurion

Red Door @ 7 is 'n eenslaapkamer-eenheid in die Irene Sekuriteitskompleks in Centurion wat toegerus is vir selfsorg. Dis in 'n privaat tuin geleë en bied veilige parkeerplek met 'n toegangshek apart van die hoofper...

Vanaf
R1 820
per nag, vir 2 mense
Hotel in Die Hoewes, Centurion

Die Forever Hotel @ Centurion is in Johannesburg geleë. Dié klassieke, elegante, Frans-Italiaans, 4-ster-hotel beskik oor 48 luukse slaapkamers, gerangskik rondom die welige binnehoftuin, ideaal vir 'n sorgvrye ve...

Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense
B&B in Centurion

42onKing is in die geskiedkundige Irene in Centurion tussen Johannesburg en Pretoria geleë. Die gastehuis het 4 kamertipes wat almal smaakvol versier is en koningingrootte-, koninggrootte- of enkelbeddens het. E...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
B&B in Centurion

Norfolk Pine Guest House bied B&B-verblyf in Centurion aan. Die herehuis is op die pragtige Mnandi-erwe, in die middel van die perdlandgoedere in Centurion geleë. Die gastehuis het 'n sentrale ligging met baie geri...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
B&B in Eldoraigne, Centurion

Three Olives Guesthouse bied B&B-verblyf in Eldoraigne, 'n voorstad van Centurion. Verblyf by Three Olives Guesthouse bestaan uit 5 kamers wat individueel versier is. Hierdie kamers het elk 'n koninggrootte-bed of...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Lyttelton Manor, Centurion

Lyttelton En-Suite Apartment is in Lyttleton Manor, Centurion, geleë. Dié woonstel bied gehalteverblyf vir sakereisigers en oornaggaste. Die woonstelle is op 'n residensiële eiendom, maar is heeltemal apart en pr...

Vanaf
R499
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Wierdapark, Centurion

Germa Guesthouse bied gerieflike verblyf in 'n bekoorlike voorstad in die hartjie van Centurion, Gauteng. Dié gastehuis het 6 slaapkamers met basiese selfsorg-geriewe en lugversorging. Elke slaapkamer het 'n dubb...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR750
R638
per nag, vir 2 mense
B&B in Lyttelton, Centurion

Suzi's Place Guest Rooms is geleë in Lyttelton Manor, Centurion. Ons bied bekostigbare, gerieflike oornagkamers waarin besoekers tuis en rustig sal voel. Die kamers is bedoel vir vakansiegangers en sakelui wat op r...

Vanaf
R1 280
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Centurion

Somerslus Guest House is in die sekuriteitsdorp Irene geleë, naby Pretoria, Centurion se middedorp, Midrand, Johannesburg en net 25 minute se ry vanaf OR Tambo Internasionale Lughawe. Verblyf beskik oor 3 luukse e...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 8 - Wys 71 tot 80

Welkom by die Centurion akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Pretoria blad indien jy na meer Pretoria akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]