Indien jy Clanwilliam besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Clanwilliam.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Clanwilliam Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Clanwilliam accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Clanwilliam akkommodasie
Bladsy 7 - 29 lekke plekke om te bly
Sewefontein Guest Farm is op 'n werkende plaas in Citrusdal, 'n dorp in die Olifantsriviervallei in die Wes-Kaap. D...
Arnion Nature Retreat is op 'n 600 ha-natuurreservaat geleë en bied die rustigheid en stilte van die berge en die v...
Enjo Nature Farm is in die Biedouwvallei geleë, naby Clanwilliam, en bied ontspanne verblyf langs die rivier. Gaste...
Oudrif Strawbale Cottages is 'n eko-lodge wat alles insluit aan die oewer van die Doringrivier. Die lodge is die id...
Katkop Oord bied vakansie- en oornagverblyf. 'n Rits kothuise en kampeerplekke is beskikbaar om elke sak te pas. Di...
Cape Robin Guesthouse in Leipoldtville in die Wes-Kaap word die eienaar bestuur. Dis ideaal vir gaste wat op soek i...
Die BoerVrou is op 'n druiweplaas tussen die Olifantsrivier en Doringrivier geleë. Die huis is omring deur natuur e...
Citrusdal Guest Rooms is naby al die geriewe in die Sederberg-area in Citrusdal geleë. Dié gastehuis bied die ideal...
Aan d' Oewer Bed & Breakfast, geleë op die rand van die dorp in 'n lieflike tuin. Dit kyk uit oor die gholfbaan met...
Citrusdal Country Lodge is 'n bekoorlike instansie wat in die bedrywige plaasdorpie Citrusdal skuil en is minder as...