Geverifieerde Resensie
Clarens
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Clarens bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 2984 resensies.
"It was my first time to Clarens. It's a really nice break from home and the stress of Gauteng. I will be back. Lovely and impressed with this side of the world where stress is lifted from you and you don't want to go home."
"Clarens is een van ons gunsteling plekke om te besoek en probeer om ten minste een keer per jaar Clarens te besoek."
"Idillies, perfek, pragtige natuurskoon en meer as genoeg om vir naweek of selfs 'n weeklange wegbreek in Clarens en omgewing te doen. Baie vriendelike gemeenskap! Fantastiese winkeltjies en die keuse van eetplekke om in almal se smaak te val maak dit nog meer spesiaal. Clementines vir 'n heerlike aandete en atmosfeer kan verseker aanbeveel word."
"Dis jammer dat die winkels al 16:00 toemaak en dat sommige restaurante nie elke dag oop is gedurende die skoolvakansie nie."
"Clarens is 'n pragtige dorpie tussen mooi berge. Baie om te sien en lekker eetplekke. Ons kuier gereeld daar."
"If you like a safe place to shop and wander around between restaurants and in nature, highly recommended!"
"Dit is 'n heerlike plek om te kom ontspan en die pragtige natuur te geniet. Sal definitief weer teruggaan!"
"Mal oor die plek....mens is ontspanne die oomblik as jy uit die kar of af van die motorfiets af klim...."
"Lovely vibe in Clarens, very interesting shops. Lovely meal at the Posthouse in front of a log fire."